Page 1 of 1

OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 7:33 am
by Mars
Does someone in Pta East perhaps have an OBD Scanner or know of someone with access to one. I want to see why the airbag light on my D4D stays on.

Thanks

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 8:08 am
by CasKru
In the not to distant future, I might be selling OBD 2 bluetooth dongles that you can plug into your car and read error codes, reset some errors and view a lot of other nice stuff.

But unfortunately at the current moment, I cannot assist.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 8:12 am
by CasKru
Will be something like this...
phpBB [video]

View Original

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 8:41 am
by Mars
Lyk baie interessant.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 8:55 am
by CasKru
Ek het so irriterende mis op my daily runner.. die Picanto. Hy hardloop mooi maar as hy staan en idle of as ek in 2de rat weg trek dan wil hy mis. Ek wil nou een van die goete kry dat ek kan sien op watse injector die probleem le want ek het al al die ander alternatiewe na gegaan en vervang.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 9:09 am
by Mars
My familie het vir lank Audis gery en ek het OBD Scannersagteware vir hulle gekoop. Dit is van onskatbare waarde om foute te soek en het my oo die jare heen al hope geld gespaar. Die kabel wat ek het pas op die Toyota. Ek soek eintlik net die sagteware maar sal maar weer belê in die regte goed.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 9:21 am
by CasKru
Mars wrote:My familie het vir lank Audis gery en ek het OBD Scanner sagteware vir hulle gekoop. Dit is van onskatbare waarde om foute te soek en het my oo die jare heen al hope geld gespaar. Die kabel wat ek het pas op die Toyota. Ek soek eintlik net die sagteware maar sal maar weer belê in die regte goed.
Jy behoort daai iewers te kan aflaai van die internet af

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 10:48 am
by Moonunit
I got myself one of the cheapie chinese OBD2 bluetooth modules and a Google Nexus tablet with Torque. It has paid for itself already in terms of clearing codes and general readings. It is a bit of a hit and miss with the chinese OBD2 readers, but had mine for a couple of months and it is plugged in permanently.

Just an example, my Lumina threw a BCM error the other day. A big X pops up on the display and a note saying "take to dealer". With the error the temperature gauge and aircon stop working, which is obviously not ideal. Connected my tablet, let Torque search for errors, cleared error. Turned off car and started it again. Bam problem solved. If I had taken it to the dealer, chances are they would've wanted to replace the BCM which would have been around R4k.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu Apr 18, 2013 1:56 pm
by Family_Dog
Mars wrote:Does someone in Pta East perhaps have an OBD Scanner or know of someone with access to one. I want to see why the airbag light on my D4D stays on.

Thanks
Check the electrical plug leading to the airbag, 10-1 unplugging it and plugging back in will solve your problem.

Someone reported doing this recently and it worked for him.


-F_D

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Fri Apr 19, 2013 7:58 am
by Mars
Ja het die post gesien en dit is hoekom ek toe wonder vir watter een die liggie aan is. Ek gaan dit definitief hierdie naweek probeer. Dankie

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Sun Apr 21, 2013 4:34 pm
by hendrik.earle
Ek is in Potchefstroom en het n OBD2 scanner wat met wifi connect op my Iphone as iemand wil scan.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Mon Apr 22, 2013 7:16 am
by Mars
Dankie vir die aanbod Hendrik. Ongelukkig kom ek nie juis op Potch nie. Watter een het jy en watter app gebruik jy op die i-phone.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Mon Apr 22, 2013 7:21 am
by Danman
CasKru wrote:Ek het so irriterende mis op my daily runner.. die Picanto. Hy hardloop mooi maar as hy staan en idle of as ek in 2de rat weg trek dan wil hy mis. Ek wil nou een van die goete kry dat ek kan sien op watse injector die probleem le want ek het al al die ander alternatiewe na gegaan en vervang.
Cassie,
As die ding op die ifs sal werk sal ek ook definitief belangstel.
of weet jy van ander produk wat beter sal werk op die ifs?
Danie

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Mon Apr 22, 2013 7:41 am
by hendrik.earle
Mars wrote:Dankie vir die aanbod Hendrik. Ongelukkig kom ek nie juis op Potch nie. Watter een het jy en watter app gebruik jy op die i-phone.
Ek gebruik die ELM327 OBD2 wifi scanner en Dashcommand op iPhone.
128623_934628_ROG-128623.jpg
(35.6 KiB) Downloaded 209 times

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Mon Apr 22, 2013 8:57 am
by Danman
Dink jy die sal werk op ifs hilux 2.7?

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 4:43 am
by hendrik.earle
Hy sal werk.As ek reg is moes alle karre na 1996 met dieselfde OBD2 connector uitgekom het. Dis net die kodes wat verskil.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:02 am
by Mars
Dankie Hendrik!

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:13 am
by Danman
hendrik.earle wrote:Hy sal werk.As ek reg is moes alle karre na 1996 met dieselfde OBD2 connector uitgekom het. Dis net die kodes wat verskil.
Dankie Hendrik,

Nou die obvious vraag, waar kan een koop en teen watter prys?

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:18 am
by hendrik.earle
Ek het myne online gekoop. Dit was so R350 omtrent. Die software was R400 op my foon. Ek het so 5 weke gewag om hom te ontvang. Daar is free software beskikbaar.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:19 am
by Danman
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:35 am
by CasKru
Danie... ek gaan dalk in die nabye toekoms van die goedte verkoop en dit sal seker so R300 uitwerk. Net besig nog met onderhandelinge en probeer samples kry om die kwaliteit te bevestig

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:53 am
by Mars
Ek sal hom vir jou toets! :thumbup: :clap:

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:59 am
by hendrik.earle
Die bluetooth ene is goedkoper, maar die wifi se hulle het meer funksies, toe vat ek maar die duurder ene met wifi.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 8:30 am
by Stef
Wonder if that would also work on the new shape Polo? Can't reset the service indicator om swambo's Polo like one can on the 9n4 series :think:

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 8:53 am
by CasKru
Stef wrote:Wonder if that would also work on the new shape Polo? Can't reset the service indicator om swambo's Polo like one can on the 9n4 series :think:
Sover ek weet doen dit. Maar the proof is in the puding

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 1:59 pm
by Mars
Watter jaar model bakkie het jy Hendrik? Ek het die indentiese scanner nou probeer op my bakkie maar hy kan nie die OBD interface op die bakkie raaksien nie. Het twee verskillende modelle probeer en ook 'n USB connector, almal met dieselfde chipset maar hy kan hom nie optel nie. Baie frustrerend!

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 2:10 pm
by hendrik.earle
Myne is 2006.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 2:16 pm
by Mars
Nee dan weet ek nie wat aangaan nie. Is joune 'n petrol model? en jammer vir al die vrae.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 2:37 pm
by hendrik.earle
Ek het die V6 petrol.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue Apr 23, 2013 7:20 pm
by hendrik.earle
Onthou die bakkie moet gestart wees om genoeg krag deur te gee aan die OBD device.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Wed Apr 24, 2013 6:58 am
by Mars
Myne was net aangesluit. Miskien het jy nou iets beet. Ek sal dit vanaand probeer. Dankie vir die inligting.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Wed May 15, 2013 9:05 pm
by Thabogrobler
My Kz gooi ook so nou en dan 'n engine liggie - Hoppy se ek moet Toyota probeer, maar hulle soek die trok vir 'n dag, en dit net vir 'n quote!

Waar kan ek die trok laat inprop, sommer vinnig?

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu May 16, 2013 8:07 am
by Danman
Ek het myne gevat hiernatoe.
Hulle is goedkooper as Lynnwood toyota en kon my fout identifiseer in minder as uur.(en jy kan bystaan en kyk wat hulle doen.)

Taldega Bosh service center
Shop 7/8/9
Six Fountains Adventure Centre,
Cnr Bendeman Boulevard &
Etienne Street,
Six Fountains Ext 6,
Pretoria East
(Next to Makro in Hans Strydom Ave)

012 809 4472
Email: service@talladega.co.za
Fax: 012 809 4469

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue May 08, 2018 2:14 pm
by plumbco
DAG JULLE EK HET DIE WIFI SUPER OBD MINI EN DIT TEL NIE DIE BAKKIE SE ECU OP NIE.WAT SE PROEGRAM SAL U VOORSTEL KAN EK GEBRUIK OM VAN MY LAPTOP AF TE WERK OF MOET EK N IPAD GEBRUIK.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Tue May 08, 2018 2:53 pm
by hendrik.earle
Is jou bakkie gestart? Partykeer moet die voertuig gestart wees om genoeg krag deur te gee aan die scanner.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Wed May 09, 2018 8:36 am
by plumbco
hendrik.earle wrote: Tue May 08, 2018 2:53 pm Is jou bakkie gestart? Partykeer moet die voertuig gestart wees om genoeg krag deur te gee aan die scanner.
DAG HENDRIK

JA MY BAKKIE IS GESTART. EK GEBRUIK TORQUE MAAR DIT WIL IE DIE BAKKIE SE ECU OPTEL NIE.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Wed May 09, 2018 9:16 am
by Mars
Ek het al van 'n hele paar ouens gelees wat reg kom met die bluetooth tipe scanners en veral met Android fone. Op my 2006 Hilux 3.0 D4D het ek nog geen sukses met die tipe scanners gehad nie. Ek het uiteindelik op ebay vir my die Techstream USB kabel bestel en Techstream afgelaai op 'n Windows laptop en dit werk reg. Toyota gebruik hulle eie protokol wat verskil van OBD/OBD2 in sekere opsigte.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Wed May 09, 2018 12:25 pm
by plumbco
Mars wrote: Wed May 09, 2018 9:16 am Ek het al van 'n hele paar ouens gelees wat reg kom met die bluetooth tipe scanners en veral met Android fone. Op my 2006 Hilux 3.0 D4D het ek nog geen sukses met die tipe scanners gehad nie. Ek het uiteindelik op ebay vir my die Techstream USB kabel bestel en Techstream afgelaai op 'n Windows laptop en dit werk reg. Toyota gebruik hulle eie protokol wat verskil van OBD/OBD2 in sekere opsigte.
WEET U DALK VAN IEMAND WAT SAL BELANGSTEL OM DIE MINI WIFI OBD/OBDII SAL WIL KOOP.

Re: OBD Scanner in Pta East

Posted: Thu May 10, 2018 7:13 am
by Mars
Hy werk op die meeste karre so jy behoort nie te sukkel om hom verkoop te kry nie.