Liggie op cluster

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Liggie op cluster

Post by rood »

die liggie het aangekom op my hilux, dit het iets te doen met die diesel, die boekie se vat die bakkie na die naaste handelaar, wat kan dit wees?
Maandag het hulle die altenator op my bakkie vervang want die battery liggie het aangekom, in die boekie staan ook vat na die naaste handelaar, R2517.00 verder toe is dit reg, nou die liggie. wil eers uitvind wat dit kan wees voordat ek handelaar toe gaan.
Attachments
liggie
liggie
IMG_2559.jpg (120.58 KiB) Viewed 1439 times
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Liggie op cluster

Post by TOYODA »

Is dit nie water in die diesel filter nie.

Daar is instruksies in die boekie oor hoe om dit uit te pomp.

Dink dit is aan die agter kant. Gaan soek onder die diesel filter.
User avatar
Renierwolf
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Prado VX 150
Real Name: Renier
Location: Nelspruit

Re: Liggie op cluster

Post by Renierwolf »

Hoeveel km het jou bakkie op? Ons D/cab se liggie het al n paar keer so gebrand. Weet as hy flikker of brand,die een beteken water in die filter en jy kan dit self uitlaat. Die ander een is dat die filter vuil is en vervang moet word. Op 172000km het ons al 3 vervang. Na die derdekeer het ek begin wonder.... Handelaar het diesel tenk afgehaal en skoon gemaak, baie vuilgoed ingewees en sommer hele systeem skoon gemaak. Nou is als weer mooi. Dit is maar van orals diesel ingooi. Hoop jy kom reg. sterkte.
Renier Wolfaardt
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Liggie op cluster

Post by Mud Dog »

Vervang die filter. Moet ook nie 'n 'cheapie' gebruik nie. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Liggie op cluster

Post by AM Racing »

Vervang die filter. As die filter in is moet die liggie weer herstel.
ImageImageImage
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: Liggie op cluster

Post by rood »

My bakkie het nou 183000km op die clock, ek het al voorheen die liggie gehad flikker, dan is dit water wat gedrein moet word op die wil pluggie langs die filter onder. Ek sal more die diesel filter vervang en kyk wat gebeur.

Wat is julle mening om injector cleaner in te gooi?

Dankie vir julle hulp, want om weer n paar rand uit te haal......
User avatar
Kaaskrul
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 476
Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
Real Name: Pierre

Re: Liggie op cluster

Post by Kaaskrul »

Vervang diesel filter elke 20 000km.

As die liggie brand en jy sit nuwe filter in gaan hy aanhou brand.

Hy moet gereset word.

Trek krag plug bo op filter uit. Sluit ign aan, sluit weer af, druk plug terug, en dan start :mrgreen:

Lanklaas gedoen so ek hoop bogenoemde is reg, maar dis iets in daai volgorde :mrgreen:
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

Re: Liggie op cluster

Post by rood »

Dankie Kaaskrul, gaan so maak.
Post Reply

Return to “The Workshop”