Spot lights

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Spot lights

Post by Masekind »

Ek hoop iemand kan help ek het spots op gesit wat saam met my hoof ligte moet werk, maar met die grond switch weet ek nie waar om my sein te kry nie, die hoof lig draad het krag op as ek die ligte af sit dan brand die dam spots
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Spot lights

Post by Whiteley »

Drikus sal jou graag wil help, maar my kop is te plat met drade en strome. Ekt my spot laat opsit en dit het dieselfde gedoen, toe het hulle iets gedoen wat dit omdraai? Nie seker wat nie.
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Spot lights

Post by Masekind »

Whiteley wrote:Drikus sal jou graag wil help, maar my kop is te plat met drade en strome. Ekt my spot laat opsit en dit het dieselfde gedoen, toe het hulle iets gedoen wat dit omdraai? Nie seker wat nie.
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: Dit is nou net daai wat ek soek
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Spot lights

Post by Toppie4x4 »

Drikus ek het myne ook self gedoen en is geen expert nie maar dit is wat ek gedoen het. Die relay het ek naby die battery ingesit om die draad so kort as moontlik te maak. Die bestaande hooflig se draad het ek gebruik om die relay krag te gee en dan weer op sy beurt die spots krag te gee. Sodoende kan die spots net werk as die hoofligte aan is.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Spot lights

Post by ThysdJ »

Drikus.. Jy moet die krag (+) EN die grond (-) altwee van die hooflig af optel of jy het probleme. Hilux se ligte switch op die (-)... as jy die grond konneksie daar maak na die body toe bly die ligte aan...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Spot lights

Post by LouisZ »

Ditto Thys.
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Spot lights

Post by Masekind »

ThysdJ wrote:Drikus.. Jy moet die krag (+) EN die grond (-) altwee van die hooflig af optel of jy het probleme. Hilux se ligte switch op die (-)... as jy die grond konneksie daar maak na die body toe bly die ligte aan...
Baie dankie dit is hy daai die - is op die boddy en nie die kommen nie
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Spot lights

Post by CasKru »

ThysdJ wrote:Drikus.. Jy moet die krag (+) EN die grond (-) altwee van die hooflig af optel of jy het probleme. Hilux se ligte switch op die (-)... as jy die grond konneksie daar maak na die body toe bly die ligte aan...
Jy kan dit ook normaal weg doen deur een punt van die ligte af te trek maar dit is kophou soos 'n dronk weeluis daai want als is verkeerd om. :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Spot lights

Post by Masekind »

Dankie aan al die slim manne sal hom gou gaan fix na werk
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
JacoBredenkamp
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Tue Oct 08, 2013 4:19 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Hilux 3.0D4D 4x4
Real Name: Jaco
Location: Boksburg
Contact:

Re: Spot lights

Post by JacoBredenkamp »

Haha - almal word uit gevang met daai ene, die Toyota hardloop op negative current, het al baie ouens gehad wat erg moes kop krap !! :frustrated:
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Spot lights

Post by Masekind »

JacoBredenkamp wrote:Haha - almal word uit gevang met daai ene, die Toyota hardloop op negative current, het al baie ouens gehad wat erg moes kop krap !! :frustrated:
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: Jy kan dit weer se ek is al op dag 3 :laugh2: :laugh2:
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Spot lights

Post by Hangover »

ThysdJ wrote:Drikus.. Jy moet die krag (+) EN die grond (-) altwee van die hooflig af optel of jy het probleme. Hilux se ligte switch op die (-)... as jy die grond konneksie daar maak na die body toe bly die ligte aan...
Ek neem aan jy tel net die relay se coil met die + en - van die hilux op?? Die + wat die spots voer kom nogsteeds direk van die battery af?
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Spot lights

Post by ThysdJ »

Hangover wrote:
ThysdJ wrote:Drikus.. Jy moet die krag (+) EN die grond (-) altwee van die hooflig af optel of jy het probleme. Hilux se ligte switch op die (-)... as jy die grond konneksie daar maak na die body toe bly die ligte aan...
Ek neem aan jy tel net die relay se coil met die + en - van die hilux op?? Die + wat die spots voer kom nogsteeds direk van die battery af?
100% reg so... 'n lekker dikke met 'n fuse... :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Uysster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Sat Dec 07, 2013 6:48 am
Town: Windhoek
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 2.5 TD 4x4 D/C
Real Name: George

Re: Spot lights

Post by Uysster »

As jy nie regkom nie, ek het myne als self gedoen - Na ek gesukkel het, weens die verdomde "negative switching".
En ek wou windgat wees en dinge vir myself complicate - Maar gelukkig het my tekeninge en teorie gewerk.

Ek het my spots bedraad op ñ "3-posisie" skakelaar, sodat ek;
- Die spots kan laat aankom net saam met die "high-beam / brights"
- Die spots geheel en al kan deaktiveer, ongeag van "brights", ign aan of af
- Die spots kan aansit, sonder dat die ign. aan is, of hoof ligte aan is.

Vra my asseblief nie hoekom ek dit gedoen het nie - Want ek het nie ñ geldige rede nie.

Nietemin, het ek toe op die ou einde 2 relays gebruik.

Toe kom ek agter daar's net genoeg stroom wat, as die ign. af is, deur "lek" na al die "acc" equipment in die kar, en bly die goed dus aan al is die ign. af. (Deur die een "coil" van een van die relays, OOK WEENS die verdomde "neg. switching".)
Om daardie probleem op te los, het ek net ñ diode in series gesit met die coil, om te keer dat die stroom terug deur lek.
Namboyz
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Spot lights

Post by Masekind »

Uysster wrote:As jy nie regkom nie, ek het myne als self gedoen - Na ek gesukkel het, weens die verdomde "negative switching".
En ek wou windgat wees en dinge vir myself complicate - Maar gelukkig het my tekeninge en teorie gewerk.

Ek het my spots bedraad op ñ "3-posisie" skakelaar, sodat ek;
- Die spots kan laat aankom net saam met die "high-beam / brights"
- Die spots geheel en al kan deaktiveer, ongeag van "brights", ign aan of af
- Die spots kan aansit, sonder dat die ign. aan is, of hoof ligte aan is.

Vra my asseblief nie hoekom ek dit gedoen het nie - Want ek het nie ñ geldige rede nie.

Nietemin, het ek toe op die ou einde 2 relays gebruik.

Toe kom ek agter daar's net genoeg stroom wat, as die ign. af is, deur "lek" na al die "acc" equipment in die kar, en bly die goed dus aan al is die ign. af. (Deur die een "coil" van een van die relays, OOK WEENS die verdomde "neg. switching".)
Om daardie probleem op te los, het ek net ñ diode in series gesit met die coil, om te keer dat die stroom terug deur lek.
Jy was besig :laugh2: :laugh2: ek het toe reg gekom nogsteeds gestoei maar later reg gekom, weet nog steeds nie mooi hoe werk alles nie maar hulle werk saam met die hoofligte dankie vir die info

Is jou diff nou reg?
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Uysster
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Sat Dec 07, 2013 6:48 am
Town: Windhoek
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 2.5 TD 4x4 D/C
Real Name: George

Re: Spot lights

Post by Uysster »

Nee. ;-(
Dit sluit beslus, maar die liggie bly net flikker.

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Namboyz
User avatar
Samurai
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 610
Joined: Mon Feb 13, 2012 3:39 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 Hilux Raider 3.0 D-4D D/C 4X4
Real Name: Stuart
Club VHF Licence: X209
Location: Pretoria, South Africa

Re: Spot lights

Post by Samurai »

ThysdJ wrote:Drikus.. Jy moet die krag (+) EN die grond (-) altwee van die hooflig af optel of jy het probleme. Hilux se ligte switch op die (-)... as jy die grond konneksie daar maak na die body toe bly die ligte aan...
This caught me too... :slap: :oops:

But all sorted!! :mrgreen:
Image

"from this day to the ending of the world... we in it shall be remembered. We lucky few, we band of brothers.
For he who today shed his blood with me shall be my brother."
User avatar
jacol
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
Town: Port Elisabeth
Vehicle: Hilux
Real Name: Jay

Re: Spot lights

Post by jacol »

You're not the first 1 to struggle with it io struggled my backside of aswell
Post Reply

Return to “The Workshop”