Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Post by Kaspaas »

My pomp het die naweek ingegee, het al die ander moontlikhede uitgeskakel, vloeistof bly op die selfde vlak ens, nou moet die pomp vevang word.Die logika is dat die vinnetjies op die "fan"is gedaan, en die "fan" kan nie vevang of ge-recondition word nie.
n nuwe kos R4300, en ek kan n 4y sin kry vir amper verniet(secondhand). nou die probleem is die potjie wat die vloeistof bevat sit op die pomp(4y), en op my 2.8d is dit hier onder/langs die enjin. die werktuigkundige op Laingsburg se alle SFA's se pompe is dieselfde?

kan iemand my help?
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Post by JohanM »

Cobus,

Ek is seker dat hulle almal dieselfde is. Die housings lyk almal presies dieselfde en ek dink regtig nie Toyota sal die pomp verander het tussen modelle nie. Dit sou hulle te veel gekos het..... :lol: :wink:
Johan Marais
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Post by Hoppy »

Jammer om te hoor van jou pomp, jou vrou is seker ook teleurgesteld? :D:

Ek behoort n tweedehandse 3L pomp te he, sal more kyk.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Dadz Toy BFI

Re: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Post by Dadz Toy BFI »

Hoppy wrote:Jammer om te hoor van jou pomp, jou vrou is seker ook teleurgesteld? :D:

Ek behoort n tweedehandse 3L pomp te he, sal more kyk.
Hi Alan

Would you be able to sort me out with a recon aircon :?: :?:

Mine was totally stripped off by a previous owners mechanic :x :x

Rich
0eight3 three77 four7 five8
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Post by Kaspaas »

Nee, tog op die ou einde nie dieselfde nie, ek weet nie of die n import 4y was nie, maar sy hegpunte veskil. nou die soektog na n ander een.

:!: :!: :!:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Is die powersteering pomp op n 2.8d en 2.2(4y) dieselfde?

Post by JohanM »

[quote="Cobus Viviers"]Nee, tog op die ou einde nie dieselfde nie, ek weet nie of die n import 4y was nie, maar sy hegpunte veskil. nou die soektog na n ander een.quote]

Cobus, Dis moontlik maar ek dink die mounting brackets was verskilled van 4y na 22r na 2L, 3L, Hiluxe.

Ek sal vannaand bietjie kyk in my argiewe, miskien kan ek iets kry wat help om vastestel of die pomp dieselfde is en net die brackets verskil??...Sal jou more laat weet... :roll: :wink:
Johan Marais
Post Reply

Return to “The Workshop”