watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
richardo1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Tue May 14, 2013 5:42 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: 1988 SFA 4x4
Real Name: richard

watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Post by richardo1 »

Hi daar manne

Ek vra nou hulp van die manne met die 7m-ge masjiene

Die wat die masjien al oopgemaak het watse standard ringe het julle ingesit en saam watse gasket en dikte nadat die head geskim was ? Wat nie die performance gaan beinvloed nie

My masjien begin nou rook na paar jaar se harde werk so ek dink die beste opsie sal wees om die ringe te vervang as die sleeves nie so sleg gewear of 'n ridge is nie.

Wat is julle opinies en raad met hierdie situasie ?

Ek dink mens kan die ringe insit vir goedkoper as 'n ander import motor
User avatar
sir shrek
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 330
Joined: Wed Aug 05, 2009 11:52 am
Town: Kempton Park
Vehicle: '09 Hilux D/C 4.0 V6 AKA 'BULLET' Hilux D/C 7M-GE aka SIR SHREK(SOLD) Jetta MK5 2.0TFSI
Real Name: Claude

Re: watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Post by sir shrek »

Hi
Het jy reggekom met jou engin
Image
3" suspension lift 31" bfg muds dual fuel tanks custom bushbar 7M-GE
Rear Diff Lock Custom made snorkel
UGLY LIKE SHREK,STRONG LIKE RUSSIA
User avatar
saan
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 15
Joined: Mon Mar 24, 2014 1:54 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1995 Toyota hilux
Real Name: Ighsaan

Re: watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Post by saan »

Hi Rechardo
I got a 7mgte in my lux used the arb head bolts and victor reinz gasket set
With 20thou Wiseco Pistons and cut crank
richardo1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Tue May 14, 2013 5:42 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: 1988 SFA 4x4
Real Name: richard

Re: watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Post by richardo1 »

Hi manne

Ek het toe reggekom dankie ! Ek het toyota gasket en tp ringe ingesit ook met toyota head boute

Sover nog niks probleme nie en hy gee my 8.5km/l opi langpad met vrag

Was 'n goeie oefening maar daars nie 'n beter masjien as 'n 7m-ge nie

Dankie kerels
User avatar
sir shrek
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 330
Joined: Wed Aug 05, 2009 11:52 am
Town: Kempton Park
Vehicle: '09 Hilux D/C 4.0 V6 AKA 'BULLET' Hilux D/C 7M-GE aka SIR SHREK(SOLD) Jetta MK5 2.0TFSI
Real Name: Claude

Re: watse ringe en gasket vir die 7m-ge ?

Post by sir shrek »

Hi

Watse engine management gebruik jy en hoe is is jou fuel pomp setup. Watse pomp gebruik jy.
Image
3" suspension lift 31" bfg muds dual fuel tanks custom bushbar 7M-GE
Rear Diff Lock Custom made snorkel
UGLY LIKE SHREK,STRONG LIKE RUSSIA
Post Reply

Return to “The Workshop”