2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Silent_Hunter
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Thu Oct 04, 2007 12:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux 2700i 2x4
Real Name: Floris
Location: Centurion

2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by Silent_Hunter »

Goeie naand almal
Ek het raad nodig asb?
Ek het 'n 2x4 2.7i Hilux, 2000 model. Daar is 'n skuur geluid, dit klink soos die center bearing, wat ek al vervang het maar die geluid hou nie op nie, dit is 'n "chee chee" geluid as ek dit so kan verduidelik, as ek ry, klink amper of iets gebuig het, maar ek kan niks sien wat skeef lyk nie, alles is vas en in lyn. daar is ook so nou en dan 'n vibrasie wat deur kom en dit voel of iets heeltyd briek, as ek bv teen 'n klein helling staan sal die bakkie nie beweeg as ek die remme los nie, en as ek weg trek voel dit amper of die handrem vas is of asof ek iets swaar gehak het.
Kan dit die
1. Ratkas wees (sukkel nie om ratte te verander nie, ratte krap nie, alles klink en voel reg),
2. Driveshaft wat dalk biete gebuig het (center bearing is vervang, maar die vibrasie wat ook so nou en dan daar is, "skud" die rubber los)
3. Diff (geen verandering of vervang van iets hier gedoen nie)

Julle raad en hulp sal opreg wardeer word

Groete
Floris
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by Toppie4x4 »

Wat ek sou doen is om die voertuig na n proshaft centre te vat laat hulle hom afhaal en nagaan, as dit reg is en die geluid is nog daar, dan kyk jy verder.
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by Danman »

Agterste briek dromme?
voel of hulle warm word as jy gery het.
User avatar
Silent_Hunter
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Thu Oct 04, 2007 12:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux 2700i 2x4
Real Name: Floris
Location: Centurion

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by Silent_Hunter »

Baie dankie, ek het die bakkie al 10 aar en nog nooit brieke agter vervang nie, so ek sal daar begin en dan 'n propshaft center probeer, en indien nodig dit verder vat van daar af.

lekker dag
User avatar
buzzlightyear
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Tue May 21, 2013 11:10 am
Town: Bellville
Vehicle: IFS 2.7
Real Name: Nicki

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by buzzlightyear »

Universals op dryfas?
brent.clark.108
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat May 09, 2015 11:09 am

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by brent.clark.108 »

Almost sounds like the clutch thrust bearing lubricant issue we all have
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by TOYOTA 4YEFI »

Hi

kyk daar waar die propshaft in die diff en die transfercase in gaan daar is n dun plaatjie of cover tusssen die diff en die propshaft hulle noen dit n flinger partykeer stamp n klip of n tak hom dan skuur hy teen die diff en dan kry jy ook daai chee chee geluid.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by Haboob »

If you have not driven much sonce the problem started, check your wheelbearings...

Keep us posted when you find the problem...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Silent_Hunter
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Thu Oct 04, 2007 12:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux 2700i 2x4
Real Name: Floris
Location: Centurion

Re: 2000 Hilux Diff/driveshaft geraas

Post by Silent_Hunter »

Dankie almal, ek het die Universals en center bearing vervang en dit is nou weer stil en klink reg,
Post Reply

Return to “The Workshop”