Dagse, ek het hulp nodig asb. Ek het 'n nippondenso altanetor met los regtifire.
regtifire het 6 x drade in 'n plug, die altenator het 3x bymekaar en een vir battery. op altanetor is E,F,N. dit kom vanaf 'n Suzuki bakkie en dis Japan maak. Regtifire lyk soos ou Toyotas sin.
Ek het drade gebrand en wil nuwes opkoppel as iemand kan help asb.
dankie
Altenator wiring
-
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
- Town: Aranos Namibia
- Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
- Real Name: Hannes
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Altenator wiring
Hannes kan jy dalk n paar fotos laai ?
Hier is n paar manne wat al aan die goed gekrap het, seker met fotos kan hulle maklike help.
Hier is n paar manne wat al aan die goed gekrap het, seker met fotos kan hulle maklike help.