Hi Manne. Hoop op raad. Ekt n 2003 2700i. Kilos staan nou op 216000. Die laaste jaar voel dit of my bakkie al hoe swakker trek. Het n stage 1 SAC conversion op. Moes nou die dag opdraande waar ek altyd 4de uitgaan 3de uitgaan. Het bakkie by Sac gehad op dino en daar is gese bakkie se chip sit volgens spec uit. Maar die krag is min en my brandstof is swaerder. Wat kan ek na kyk?
Sent from my D5803 using Tapatalk
2700i 3rz verloor krag
-
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
- Town: Muscat and Midrand
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
- Real Name: Roelof
Re: 2700i 3rz verloor krag
Begin maar by die basics: Filters en plugs + drade.
Daarna kan mens dieper begin kyk na iets soos petrol pomp, airflow sensor? en kompressie.
Daarna kan mens dieper begin kyk na iets soos petrol pomp, airflow sensor? en kompressie.
-
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Wed Mar 30, 2011 8:52 pm
- Town: Rayton
- Vehicle: hilux
- Real Name: daniel
Re: 2700i 3rz verloor krag
Dankie baie.
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Cheetah Drakie
- Low Range 4WD
- Posts: 150
- Joined: Thu Feb 03, 2011 11:50 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Peter
- Location: Nelspruit
Re: 2700i 3rz verloor krag
Had the same problem, and SAC tested, and the it was running to lean. Had the chip installed, and it was way better again.
- Chris Jordaan
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Sun Apr 03, 2016 12:39 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1993 4x4 Hilux
- Real Name: Christo
Re: 2700i 3rz verloor krag
Hi da ek is nog nuut hi. Het ju engine distributor of coils? Het op n ander forum gelees van n Australier met di selle probleem, hy het nuwe coils opgesit en problem was opgelos. Die kontakte op di ou coils was geroes en het ni genoeg spark gegee ni.