Dunlop MT1

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Dunlop MT1

Post by Hilux 1 »

More manne,

wie het al van hierdie ouens gery??

ek wil nou nuwe bande kry, en die is BAIE goed geprys.
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: Dunlop MT1

Post by Warrior »

nee ken nie maar dis n bleddie mooi tread pattern daai !

Kyk gerus ook na General Grabbers AT's en hulle muds - hulle is in die top 5 by meeste tyre toetse en lekker cheap ! :thumbup:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Dunlop MT1

Post by JohanM »

Tertius,

Ek het vir my Prado die nuwe General Grabber AT op gesit en is sover baie tevrede met hulle. Stil op die pad en gee my baie vasvoetige terugvoer op grond paaie en in die veld. Nog nie baie gery met myne nie maar dit wat ek gery het sal ek hulle weer opsit veral op nat paaie is hulle baie meer gerus stellend. Ek kyk tans vir so stel vir my sleepwa ook.
Johan Marais
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Dunlop MT1

Post by Hilux 1 »

Enige iets op die General Grabbers????
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Dunlop MT1

Post by NathanX4 »

Ek het van hulle op. Self 'n goeie prys op hul gekry en omdat ek nie die trokkie elke dag gebruik nie wil ek nie 'n band op gesit het wat my 100000km gaan gee maar oor 5 jaar (met net 10000km op) begin hul kraak as gevolg van die baie staan.
IMG_1745.jpg
Hulle is baie stil op die pad,nie asof ek baie vinnig kan ry nie, maar hoor hul nie op 120km/h nie. Mooi loop vlak op hulle. Het nou nie al 'n ander band op gehad nie, so kan dit met niks vergelyk.
Hul plak nogals op 'n nat pad, net nie op die wit lyne as dit nat is nie.

Ook nog geen probleem in die modder gehad met hulle nie. Die modder word vinning uit gegooi. En die trokkie mis nie 'n modder plas nie.
IMG_1797.jpg
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Dunlop MT1

Post by Hilux 1 »

ja dis die problem dalk, Dunlop se hulle kry seker so 50 000km en dis dalk effe min want ek ry elke dag met my voertuig. Hulle beskerm hulle self ook met die "oval" trek dat die band gemaak is vir 80% off road en 20% teer and die tyre word te warm as dit anders om gebruik word en kan vir die oval trek blameer word.
Post Reply

Return to “The Workshop”