Hilux 4x4 liggie

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
3.0 D4-D
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
Town: ofcolaco
Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
Real Name: ben

Hilux 4x4 liggie

Post by 3.0 D4-D »

Hi Manne

Ek was bietjie lanklaas op site.Hoop iemand kan my help.Ek het n 2007 Hilux 4.0 4x4 die probleem is dat bakkie nie in 4x4 wil gaan nie.4x4 liggie kom nie aan as ek 4h of 4l wil aansit.Ek het gaan rondsoek op forum en het die gedeelte gelees oor die oop maak van ADD ens.Voor ek daai roete loop wil ek hoor of daar dalk iets anders is waarna ek kan kyk.Ek het na PLUG gekyk op ADD en die is korek in,as ek die plug uittrek dan flikker die 4x4 liggie,maar liggie maak niks as ek PLUG terugdruk en probeer in 4x4 sit.Propshaft ingage wel as 4x4 gekies word.

Hoop iemand kan my raad gee

Ben
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
User avatar
sir shrek
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 330
Joined: Wed Aug 05, 2009 11:52 am
Town: Kempton Park
Vehicle: '09 Hilux D/C 4.0 V6 AKA 'BULLET' Hilux D/C 7M-GE aka SIR SHREK(SOLD) Jetta MK5 2.0TFSI
Real Name: Claude

Re: Hilux 4x4 liggie

Post by sir shrek »

Klink vir my soos iets elektries. Dalk n draad af of kontak punte binne daai ADD.
Image
3" suspension lift 31" bfg muds dual fuel tanks custom bushbar 7M-GE
Rear Diff Lock Custom made snorkel
UGLY LIKE SHREK,STRONG LIKE RUSSIA
User avatar
Dirka
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 212
Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
Town: Doornpoort Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
Real Name: Dirk

Re: Hilux 4x4 liggie

Post by Dirka »

More Ben.
Verstaan hoe die ADD werk dan kan jy hom maklik uitsort met 'n multimeter.
Ek sal begin deur die plug af te haal en daar te meet.

Image

Jy het 3 skakelaars op die Transfer lever:
T3 - open (4WD), 2H na 4H.
T3 - close (2WD), 4H na 2H
T5 - Neutral
T4 - open, 4H na 4L
T4 - close, 4L na 4H

Die ADD plug (6 wire)

Transfer lever (4WD), 2H na 4H:
ECM gee DC op DM1, motor trek sleeve oor die shaft. (4WD engaged)
Sleeve ten volle oor die shaft..2 pool microswitch engage:
DL1 op Gnd.
Se vir die ECM die sleeve is vol oor. ECM vat DC weg van DM1 en sit die
4WD liggie aan op die konsole. Jy is nou in 4H.
Transfer lever 4H na Neutral: ADD N/A. Skakel 'N' liggie aan op konsole.
Transfer lever N na 4L: ADD N/A. Skakel 4L liggie aan op konsole.

(Terug nou)

Transfer lever 4L na N: ADD N/A. Skakel 4L liggie af op konsole. (N aan)
Transfer lever N na 4H: ADD N/A. Skakel 4H liggie aan op konsole. (N af)
Transfer lever (4WD), 4H na 2H:
ECM gee DC op DM2, motor trek sleeve terug oor die shaft. (2WD engaged)
Sleeve ten volle terug oor die shaft..2 pool microswitch engage:
DL2 op Gnd.
Se vir die ECM die sleeve is ten volle terug (2H). ECM vat DC weg van DM2 en sit die
2WD liggie aan op die konsole. Jy is nou weer in 2H.

Ok.
So voor jy die ADD afhaal..toets die boonste eers.
Ek sal ook eers begin deur die ECM te 'reset'
Haal die battery pole af en los hom vir 'n halfuur of so.
Ek druk gewoonlik ook die pos lead teen die chassis om seker te maak al die caps is discharge.

Nog steeds nie die regte spannings nie?
Toets en maak seker al die konneksies is vas op die Transfer case.
T/Case skakelaars werk reg? Toets die skakelaars met die multi meter.
Flikkerende liggie op die konsole?
Toets en maak seker DL 1 en 2 kry vol GND.
Gaan alle GND punte na!
Gaan die fuses ook na. (Agter in die owners manual: ADD/4WD engage)

Hiers die kleure op die drade:
DM1 - Geel
DM2 - Rooi
DL1 - Rooi/Geel
DL2 - Rooi/Wit.

Hoop dit help. Hoop jy kom reg.
As daar korreksies nodig is hiermee..gooi maar manne.
Groete
I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.
” ― J. Kintz
User avatar
3.0 D4-D
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
Town: ofcolaco
Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
Real Name: ben

Re: Hilux 4x4 liggie

Post by 3.0 D4-D »

Baie dankie Dirk

Ek gaan deur dit gaan en kyk.dankie vir die moeite.Ek laatweet wat fout gegaan het sodra ek dit kry.
Groete
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
Post Reply

Return to “The Workshop”