Tyre choice

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Matewis007
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: HC355
Location: Brackenfell

Tyre choice

Post by Matewis007 »

Ek sit met 'n dilemma.

Hilux kort bande. Het tans Radial ATX'e op en was baie happy met hulle.

Het bietjie navorsing gedoen en kan General Grabber 245's kry vir R1500/band en 265's vir R1600/band.

Het met Johan by Supa-Quick gepraat en sy voorstel was Firestone Destination - so ongeveer R200 meer as die Grabbers. Maar band kom met All-road Hazard guarantee. So vraag is nou wat sit ek op??? :naah: :slap: :tease:
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Tyre choice

Post by dalkill »

'n vriend het tyres by TSW laat opsit. Hankooks en hulle insurance uitgehaal... toe sny hy die sidewall by a klip maar dit was nie regdeaur nie. Toe wou hulle nie vervang nie. Hy vra toe vir hulle of hulle nou met die timebomb rondry tot die ding bars? Hulle het net volgehou met die T&C's

So vir my, koop ek sonder the gaurentee want dus altyd so die fine print wat hulle uitkrap, soos die tyres moet rotate word elke 10K etc.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
Matewis007
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: HC355
Location: Brackenfell

Re: Tyre choice

Post by Matewis007 »

True, daar gaan seker erens so klousule wees. Sal eers bietjie gaan uitvind wat behels die guarantee.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Tyre choice

Post by ThysdJ »

Watch die ARH guarantee... Hulle betaal uit vir loopvlak nie gebruik nie, minus 2mm so as jou band nuut is en die loopvlak is 10mm en hy word gesny betaal hulle vir 8mm uit.

That said. ARH guarantee gee ten minste IETS uit as jy 'n band afskryf.... Ek het TWT sinne gehad, sonder probleme, en hulle het my baie gesien. Maak net mooi seker waarvoor is jy en is jy nie gedek nie. Toe ek Firestones wou opsit het hulle gese die ARH Guarantee is net vir pad bande.. Johan is nie 'n ou wat jou sal inloop nie, maak net seker jy het al die T&C's mooi gelees..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Tyre choice

Post by ChrisF »

TSW sien my nie weer nie. Met die Jimny kon hulle glad nie die balansering reg kry nie. Johan Tires het gelag en gevra of hulle die "cone" gebruik vir die balansering ... Die Jimny se rim gat is nie presies senter nie, jy moet die studs opstel en dit reg doen. Omdat die Jimny se PCD odd is, vat die manne kortpad. EEN rondte by Johan en die probleem was opgelos. LAter met die Hyundai het TWT VIER kanse gehad om die balansering op splinternuwe bande en maggs te doen .... Johan Tires het net gelag en dit met die eerste rond REG gekry ...

Supa Quick in Durbanweg - puik diens. My plat karre gaan net na hulle.

My 4x4 het slegs na Johan Tires gegaan.


all road hazard ... nog nooit op die pad nodig gehad nie. Net een insident gehad off road waar ek twee tires en rims met een skerp klip verloor het ... gelukkig was die band op so 3 tot 4 mm en klaar op die lys om vervang te word. Wonder wat sê die T&C's van so insident op nuwer bande ... dit was sekerlik nie n standaard "road hazard" nie.


Vir die Joburg manne met die lekker potholes maak dit seker meer sin.
Matewis007
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: HC355
Location: Brackenfell

Re: Tyre choice

Post by Matewis007 »

Johan sê dis die enigste off-road of bakkie band met so guarantee. Gaan more nog pryse kry en bietjie gaan opsoek wat se hulle van die ARH guarantee. Dan meer ingeligte besluit maak. Kan Grabbers 265 kry vir onder R1600 so baie moeilike besluit

Sent from my Z3
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Tyre choice

Post by Mud Dog »

Die Grabbers is glad nie sleg nie, baie goeie waarde vir jou geld. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Tyre choice

Post by JohanM »

I would opt to fit the Grabbers.

Very well balanced all round tyre. Very quiet for the tread patern and gives very good feedback on all surfaces. Very good value for money.

I'm currently on a set on the Prado and i'm doubting if I will be fitting Bf's to it when replacement time is due.

Havent heard much bad abouth either the Firestone of the Grabbers. Price was my deciding factor and availability in my vehicle size.
Johan Marais
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: Tyre choice

Post by JohanW »

Ek het het gehoes vir 4 nuwe BF ko2. Nou so 'n 1000km op hulle gesit en is baie aangenaam verras deur hulle. Stiller op die pad as die vorige generasie en ry ook baie sagter. En hulle lyk ook sommer kwaai. Die padhou vermoeë in die nat is ook baie baie beter as die vorige generasie yskaas bande.

Dan een van die mees belangrikste aspekte van die BF's. Gemoedsrus. Die KOs het my 90k km gegee sonder 'n enkele pap band. Daar is kwaai sywand sny merke op 'n paar van die bande maar nie 'n enkele een wat deur is nie. Ek kon 'n 100k met hulle gehaal het maar die bande pryse styg nou bitter vinning en het besluit eerder nou koop as later baie duurder betaal.

Die grabbers is nice ja en goed geprys. Maar ek het al 'n paar gesien wat afgeskryf is agv van sywand snye. Ek kan ook nie sien hoe daardie band en rubber samestelling jou meer as 60k km gaan gee nie.

my 2c.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Tyre choice

Post by ThysdJ »

Die ouens sit nou links en regs Grabber Muds op, omdat dit so cheap is. Ek sal dit seker ook op die Jeep sit eendag as die BFG muds eers klaar gery is, dit gaan nie gou wees nie want hulle het nog baie myle oor. So ver hou die Grabber muds vir die extreme manne wat ek ken.. hulle het nog nie probleme opgetel nie. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Matewis007
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: HC355
Location: Brackenfell

Re: Tyre choice

Post by Matewis007 »

[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016033 ... 3b262a.jpg[/img]

Pryse wat ek gekry het tot dusver.
Grabbers A/T so R1500 'n band.

Sent from my Z3
User avatar
Sifu-Lux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 636
Joined: Tue Sep 11, 2007 9:46 pm
Town: Mount Vernon Illinois
Vehicle: GMC Sierra SLT Z71 (Used to drive a '91 SFA Hilux YN67R 4x4 ,Full OME, ARB lockers front and rear, Ford 3L V6, 35mm axle move, 33" General Grabber X3's and dual transfer cases....... Keep her safe Mud Dog!
Real Name: Andrew

Re: Tyre choice

Post by Sifu-Lux »

Go for the Grabbers ! https://3d-car-shows.com/112857/" onclick="window.open(this.href);return false;



Sent from my iPad using Tapatalk
Sifu-Lux....I will miss you
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Tyre choice

Post by Stef »

I fitted the Velocity's from TSW @ R1500 each for 31x10.5x15. Same pattern as the grabbers.

Was offered the insurance option but declined, doesn't make sense for the amount of offroad driving I do these days ...
Matewis007
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Wed Jan 06, 2016 2:50 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux D/cab 3.0KZ-TE
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: HC355
Location: Brackenfell

Re: Tyre choice

Post by Matewis007 »

So I got the 265 Grabbers for R1500 a tyre. fitted and happy thusfar.
Post Reply

Return to “The Workshop”