Caster en Camber bolts
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Caster en Camber bolts
Ek het verlede Saterdag my KZ gevat vir wheel balancing, rotation en alignment. Toe dit by die wheel alignment kom se die ou dat die ern camber bolt is gewear of gesease. Hy se dit is comon by die model bakkies. Toyota vra R700 vir een bout. Enige raad of idees sal wardeer word. Die bakkie het nou 195k op die klok en ek ry min grondpad en 4x4. Desember maand nuwe bande opgesit en alignment gedoen by dieselfde plek toe was daar niks fout nie
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Caster en Camber bolts
Het jy al Gemini of N14X4 probeer?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Re: Caster en Camber bolts
Louis, nee nog nie. Ek het hier in die Kaap rond gevra en almal se ek moet agente toe gaan.