Okay die mag dalk n simpel vraag wees vir van die manne hier
My bakkie sukkel sy dinges af om in die oggende te start en ek het getoets daar is niks krag wat na die gowplugs toe gaan nie en by die relay is daar tog krag,enige raad wat ek hier kan doen om dit reg te kry?
Glow plug probleme 1999 Hilux 3000TD
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Thu Aug 20, 2015 3:34 am
- Town: Welkom
- Vehicle: 3000TD D/C
- Real Name: Jacobus
- Rigger
- Low Range 4WD
- Posts: 188
- Joined: Mon Dec 07, 2015 1:03 pm
- Town: George
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 S/C 4x4
- Real Name: Martiens
Re: Glow plug probleme 1999 Hilux 3000TD
Gee die relay krag uit? Indien nie kan dit die relay wees wat gebrand het.
Kyk ook na die glowplugs fuse in die engine bay. Kan ook die timer wees wat gegaan het
Kyk ook na die glowplugs fuse in die engine bay. Kan ook die timer wees wat gegaan het
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Glow plug probleme 1999 Hilux 3000TD
Jou relay het waarskynlik gebrand. Hy het nogal 'n hoê stroom wat hy moet skakel. Ek dink hulle is so 80 Ampere so dit gebeur maar met tyd. Waarskynlik is die glow plugs teen hierdie tyd ook nie meer lekker nie.
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 931
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: Glow plug probleme 1999 Hilux 3000TD
Glow plugs draw lots of current. Get a high current relay to run them, so not one of the cheapie 10A ones.
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"