SFA Petrol
-
- High Range 4WD
- Posts: 41
- Joined: Sat May 07, 2016 10:01 am
- Town: Ermelo
- Vehicle: hilux
- Real Name: Christo
SFA Petrol
More,ek sit met n probleem en kort raad. Ek ry n d/c sfa 91 model met 4y enjin. Alles is standaard op die bakkie,maar die probleem is dat as die bakkie oor nag staan of net staan by die huis verloor hy petrol. Daar is niks petrol wat op die grond uitloop nie. As ek met hom ry sonder om te stop kry ek 560 km op n tank,maar as ek ry en halfpad oornag en stop vir die aand en ry die oggend verder dan kry ek 470 op n tank. Het iemand dalk raad vir my?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: SFA Petrol
As daar niks uitlek nie is iemand besig om dit uit te tap.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: SFA Petrol
klink soos n tiener seun .... :)
Party voertuie is meer sensitief vir "min ry". Min ry en kort afstande kan baie swakker brandstof verbruik lewer as lang afstand ry.
Party voertuie is meer sensitief vir "min ry". Min ry en kort afstande kan baie swakker brandstof verbruik lewer as lang afstand ry.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: SFA Petrol
Jy gaan nie noodwendig petrol op die grond sien nie. Myne het die gewoonte gehad om petrol by die breather uit te stoot wat dan op die wiel gedrup het. Dit het wel net gebeur op warm dae en wanneer die druk in die tank op gebou het. Ek het toe net die eenrigting klep vervang en dit was op gelos
Jy sê jy het standaard voertuig. As jy dalk 'n longrange tenk in die bakkie het kan een van daai rubber pype tussen daai tenk en die hoof tenk dalk 'n krakie in hê waar hy dan stadig uitlek.
Jy sê jy het standaard voertuig. As jy dalk 'n longrange tenk in die bakkie het kan een van daai rubber pype tussen daai tenk en die hoof tenk dalk 'n krakie in hê waar hy dan stadig uitlek.
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA Petrol
Namens daai syfers en my uitwerking verloor jy dan so om en by 8 liter oornag. Dis baie en behoort 'n kol op die vloer / grond te los. Ruik jy nie brandstof as die voertuig staan nie? Miskien kan jy hom in 'n garage parkeer waar jy die deur kan toe maak - net nie rook of naakte vlamme te hê nie. Dit kan dalk help om die lek op te spoor. Kan ook wees dat die tenk 'n paar klein roes gaatjies het.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!