Bepaling van V6 coolant temp

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Henk_B
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 26
Joined: Mon May 16, 2016 9:18 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0L V6 4x4 Auto
Real Name: Henk

Bepaling van V6 coolant temp

Post by Henk_B »

Goeiemore almal.

Ek het Hilux V6 4L, en wil graag weet of die volgende moontlik is:

Is daar n manier hoe ek kan sien wat die EGT of die coolant temp is van die V6? Ek het onlangs a replacement bumper opgesit, en ek weet dat met diesels die issue is dat die EGT kan styg ens, wat die lewe van die enjin kan verkort.

Maar ek wil graag weet of daar soiets is vir die 4L petrol? Ek wil graag kyk terwyl ek ry wat die temperatuur van coolant is ens, aangesien ek beplan om te sleep later met hom.

Blykbaar kry mens soos n OBD2 of so iets wat mens kan gebruik vir die D4D modelle, maar niks vir die petrol nie. Is daar enige manier hoe ek daai data kan sien (of wat in die ECU aangaan) met n app op my foon ens?


Groete en dankie
User avatar
Jurgen10
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 108
Joined: Fri Jan 25, 2008 10:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Hilux 4.0 V6 Raider DC 4x4
Real Name: Jurgen
Club VHF Licence: HC239
Location: Pretoria

Re: Bepaling van V6 coolant temp

Post by Jurgen10 »

Dagsê Henk,

Ja die V6 het ook 'n OBD2 Port, dis aan die bestuurders kant, onder op die dash - onder die stuurwiel.

Jy kry 'n OBD2 reader wat met Bluetooth werk, dan moet jy die app op jou foon laai.
Of jy kan een met 'n USB kabel kry.
dewet4linde
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Sun Jun 15, 2014 9:25 pm
Town: Northcliff
Vehicle: Toyota Hilux
Real Name: De Wet

Re: Bepaling van V6 coolant temp

Post by dewet4linde »

My ervaring met die OBD 2 Dongle en Torque pro app werk hy nie op die 3.0d4d model nie (2008-2011 modelle) maar wel op my Pa se 4.0 V6 2006 Model.
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: Bepaling van V6 coolant temp

Post by JohanW »

Die VIGO modelle werk nie so lekker met 'n generic OBD2 reader nie. Dit is maar hit and miss. Ek het 'n bluetooth dongle wat op my KZ gewerk het maar glad nie op my '09 3.0 D4d nie en ook nie op my Pa se '07 D4d fortuner nie. Die beste is maar om te soek vir 'n Toyota TechStream dongle. Ek het myne onlangs van BidOrBuy af gekoop via 'n kêrel in Durban. Dit was maar 'n gesukkel om dit aan die gang te kry omdat ek dit via 'n VM op linux wou loop en ek eers 'n 32bit windows 7 weergawe moes kry en my ou netbook is vol bollie met drywers ens. In kort dit werk maar onder spesifieke omstandighede.

Ek dink ek sal maar 'n draad moet skep om als te verduidelik.

En om jou vraag te antwoord. Ja jy kan die coolant temp lees van die V6 via die OBD2 poort met die regte tools.
Attachments
DSC_0146-01.jpeg
DSC_0145-01-01.jpeg
User avatar
Dirka
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 212
Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
Town: Doornpoort Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
Real Name: Dirk

Re: Bepaling van V6 coolant temp

Post by Dirka »

Sekondeer.
Die Toyota Techstream werk goed. Gebruik myne op die V6.
Het dit bestel van hierdie verskaffer in Kaapstad:

http://autotools.co.za/?product=toyota- ... e-software" onclick="window.open(this.href);return false;

Order, koerier en aflewering was vinnig.
I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.
” ― J. Kintz
Post Reply

Return to “The Workshop”