KZ-TE CV Boots

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

KZ-TE CV Boots

Post by louis fourie »

CV Boots het geskeur. Lyk na 'n groterige (nie moeilike) job. Hub-locks af, sideshaft nut los en dan inner los. Enige raad om dit makliker te doen? Wat moet alles moet vervang word terwyl ek besig is?
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: KZ-TE CV Boots

Post by JohanW »

fris job daai. Moontlike dinge om te vervang aangesien die hub moet af:
disks
wheelbearings
ball joints
tie rods ends
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: RE: Re: KZ-TE CV Boots

Post by louis fourie »

JohanW wrote:fris job daai. Moontlike dinge om te vervang aangesien die hub moet af:
disks
wheelbearings
ball joints
tie rods ends
Dankie Johan

Ek het al daai parte reeds vervang en ook nie meer as so 50 000km terug nie.

As jy na die foto van die steering knuckle hieronder kyk (hoop hy upload) is daar 'n seël, 2x bushes en 'n drive shaft bearing. Ek het so 'n paar jaar terug 'n kwotasie op dit gekry en as ek reg kan onthou was dit vrek duur.

[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016102 ... 0743bd.jpg[/img]
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: KZ-TE CV Boots

Post by JohanW »

Op die heel minste sal ek daardie seel vervang. Hy is al 13 jaar oud en is die behoud van die bearings. Toyota behoort jou nie kaal te steel daarvoor nie. Skat so R120~200 vir die kêrel.

Ek noem die boostannde parte omdat jy reeds die "duur" werk doen in terme van labour. Meet die disk se dikte. Dalk het hulle nog net 20k km oor. Dan maak dit mos so half sin om hulle nou te doen.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: RE: Re: KZ-TE CV Boots

Post by louis fourie »

JohanW wrote:Op die heel minste sal ek daardie seel vervang. Hy is al 13 jaar oud en is die behoud van die bearings. Toyota behoort jou nie kaal te steel daarvoor nie. Skat so R120~200 vir die kêrel.

Ek noem die boostannde parte omdat jy reeds die "duur" werk doen in terme van labour. Meet die disk se dikte. Dalk het hulle nog net 20k km oor. Dan maak dit mos so half sin om hulle nou te doen.
Dankie JohanImage . Ek sal die disks meet en die komende week pryse kry by Toyota voordat ek begin strip.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZ-TE CV Boots

Post by louis fourie »

Pryse

Needle bearing: R912.16
Seël: R514.35
Bush inner: R330.34
Bush outer: R135.73

Hoop nie die Birfield het skade nie.....R4560.93
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZ-TE CV Boots

Post by louis fourie »

Ek het vandag die parte by N14X4 gaan koop. Wat interessant is, is dat die needle bearing in die Toyota pakkie R480 kis en die een in die N1 4X4 pakkie R260. Beide is NSK.

Regterkanste side shaft is af. Die Haynes handboek sê ek moet sintetiese olie gemeng met "lithium soap based grease" gebruik vir die needle bearing.

Watse olie kan ek gebruik en waar kry die lithium grease?
Post Reply

Return to “The Workshop”