Ons het by my workshop by 4 x lux n 4.0 v6 prado se head gaskets gedoen.
Ons het n hele klomp al gedoen maar ons sit met n slight misfire in drive op die een.
Tussen my en Gielie van kuilsrivier toyota het ons al compression test gedoen, leakage test, ander injectors probeer, ander coils, agterste cats al uitgehaal, ander 4 oxygen sensors probeer, computer laat check, fuel pressure ge kyk.
Wat hy ook doen, as jy 100% accelerate dan surge hy bo 4500rpm en skakel dan nie gears oor nie.
die voertuig het al oor die 300 000 km op.
Ek beplan more om die voorste cats ook uit te haal. Al wat nog oorbly is fuel pomp.
Wou net hoor of iemand al so geval gehad het.
Thanks
4.0 v6 toyota landcruiser prado slight missfire
- Rigger
- Low Range 4WD
- Posts: 188
- Joined: Mon Dec 07, 2015 1:03 pm
- Town: George
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 S/C 4x4
- Real Name: Martiens
Re: 4.0 v6 toyota landcruiser prado slight missfire
Wat se die rekenaar, gooi dit geen fault codes? Al die vacuum hoses reg terug gesit? Foutiewe TPS?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: 4.0 v6 toyota landcruiser prado slight missfire
Ja ek sou ook kyk na die brandstof stelsel. Het julle 'n ander fuel pressure regulator om hom te toets en nie net die petrol pomp nie. Kon julle die druk op die rail meet as hy so surge?
Ek stem ook saam met Rigger oor die vakuum pypies. Kyk of almal mooi skoon is en dat daar nie iets is wat die vakuum beinvloed nie, soos 'n stukkie rubber wat afgebreek het en die pypie blok waar hy sy vakuum op die manifold kry. Partykeer lek daardie pypies onder die sleeve so dan lyk dit nie of jy 'n probleem het nie.
Ek het dit jare terug gehad maar dit was op die vacuum advance van die distributor. Mens sien nie so maklik 'n klein stukkie rubber wat erens in 'n port ingaan en hom blok nie.

- High Range 4WD
- Posts: 49
- Joined: Fri Jan 17, 2014 7:43 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota Hilux SFA
- Real Name: Francois
- Club VHF Licence: Frans
- Location: Brackenfell, Western province
Re: 4.0 v6 toyota landcruiser prado slight missfire
Naand
Tps het ons nog nie probeer nie. vacuum pype is almal gekyk na en intake system weer afgehaal, gekyk na en geseel.
Ons kry minder reeding op Bank 1 sensor 2.
Ons het op bank 1 & 2 se eerste sensors onegalige reeding gekry, maar nou dat ons die laaste 2 cats uitgehaal het is dit baie meer stabiel.
Ek haal die eerste groep cats uit en laat weet jul. Daarna is dit fuel pressure check under load.
Dankie vir jul moeite