Page 1 of 1

YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 6:12 am
by Frederick
Goeiemore.
Ek kort parte op die op fotos te vervang.
Is daar dalk n forum lid wat kan help of weet iemand dalk waar ek sal kan kry teen billike prys?

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 7:08 am
by mcw
More Fredrick

probeer Gemini in Johannesburg


Gemini Parts
Auto Parts Store
Address: 16 Kruis St, Johannesburg, 2092, South Africa
Phone: +27 11 334 1417

omtrent 18 maande terug was die draglink R450.00


Martin

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 10:23 am
by Frederick
mcw wrote:More Fredrick

probeer Gemini in Johannesburg


Gemini Parts
Auto Parts Store
Address: 16 Kruis St, Johannesburg, 2092, South Africa
Phone: +27 11 334 1417

omtrent 18 maande terug was die draglink R450.00


Martin
.
Baie dankie meneer.
Ek het hul gemail

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 10:59 am
by Borntofish
Ek het N1 4x4 geprys en hulle is goeddkoper.

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 11:38 am
by mcw
N1 sal ook nader wees as Gemini

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 1:58 pm
by niclemaitre
I sold a few of those arms to Allen Venter (Hoppy). You can try him.

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 5:57 pm
by The Legend
Ek het op 1/9/2010 n kompleet draglink vir R899.00 by Gemini gekoop (PART NR by hulle was T4544035070)Dit was n oorspronklike Toyota part in dieToyota boks verpakking.Daar was ander wat goedkoper was maar hulle was nie egte Toyota parte nie.Ek wou eenvoudig nie pirate parte op die steering gedeelte van my bakkie gebruik nie.

Frederick as daar niks fout is met die steering draglink kan jy mos net die halfmaan cubs met vere kit koop en dan is hy weer 100%. My steering drag linkwat ek uitgehaal het maker niks.Hy kort net die halfmaan cub kit.

Jy kan hom oorneem by my as jy nie jou huidige een kan gebruik nie.Ek het onnodig myne vervang,ek moes net die halfmaan cub kit met vere gekoop het. Daardie balle wat uitgewerk is kan jy ook vervang.Dit is nie nodig om die hele part te vervang nie.Ek het nou die dag met HOPPY Allan Venter gepraat en het hy vir my gese hy verkoop daardie balle los vir R350.00 elk

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 8:18 pm
by Frederick
The Legend wrote:Ek het op 1/9/2010 n kompleet draglink vir R899.00 by Gemini gekoop (PART NR by hulle was T4544035070)Dit was n oorspronklike Toyota part in dieToyota boks verpakking.Daar was ander wat goedkoper was maar hulle was nie egte Toyota parte nie.Ek wou eenvoudig nie pirate parte op die steering gedeelte van my bakkie gebruik nie.

Frederick as daar niks fout is met die steering draglink kan jy mos net die halfmaan cubs met vere kit koop en dan is hy weer 100%. My steering drag linkwat ek uitgehaal het maker niks.Hy kort net die halfmaan cub kit.

Jy kan hom oorneem by my as jy nie jou huidige een kan gebruik nie.Ek het onnodig myne vervang,ek moes net die halfmaan cub kit met vere gekoop het. Daardie balle wat uitgewerk is kan jy ook vervang.Dit is nie nodig om die hele part te vervang nie.Ek het nou die dag met HOPPY Allan Venter gepraat en het hy vir my gese hy verkoop daardie balle los vir R350.00 elk
Enigste moeilikheid is meneer Allan Hoppy Venter woon mos daar waar jul wyn drink en vis eet...
En ek is noord van die vaal. Waar ons tjops en steak eet en brannas en whiskey drink

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 8:43 pm
by The Legend
Toyota verkoop ook die bal plus minus R450.00

https://www.facebook.com/photo.php?fbid ... 739&type=3" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Thu Jan 12, 2017 8:47 pm
by The Legend
En so lyk hy gefix

https://www.facebook.com/photo.php?fbid ... 149&type=3" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: YN 4x4 Hilux parte

Posted: Fri Jan 13, 2017 8:50 am
by niclemaitre
I'm amazed he was able to get the arm off the steering box! I tried and failed to do so, had to remove the entire box