Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

More,

Ek hoop fotos word reg op gelaai; my eerste probeer slag.

Ek wil graag uitvind of die draadjie ook by my calipers teenwoordig moet wees want dit is nie. Sien asb foto's.

Internet.jpg is waar mens die draadjie kan sien wat ek van praat onder op caliper.

My hilux foto is soos myne lyk sonder die teenwoordigheid van 'n draadjie.

Hoop iemand kan my se of hy daar moet wees?

Groete
Attachments
foto van my caliper
foto van my caliper
let op die draadjie wat met pressure pads weg druk van disk
let op die draadjie wat met pressure pads weg druk van disk
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

Jammer, ignoreer die rooi pyle op onderste foto..
MCHILUX
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 287
Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
Town: Centurion Gauteng
Vehicle: Mazda Rustler 16v
Real Name: Jan

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by MCHILUX »

Die draadjie kom net op die groter calipers voor. Dit is meer ñ anti-rattle spring die eerste foto is die kleiner caliper wat die plaat op het om rattles teen te werk
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by Obelix and Dogmatix »

Dit sal of die plaatjie of die draaitjie wees. as ek na jou jaar model kyk dan moet dit die draaitjie wees, but then again daar is drie verskillinde grootes en designs vir daai jaar model 2005-2006. ek ry die 2006 en het die anti rattle spring onder ie daai draaitjie. het jy al jou brake pads gekoop? if not maak oop haal uit en neem 'n foto of vat 'n sample saam.
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by Mars »

Die plaatjie wat jy daar sien doen dieslefde werk as die draadjie. My 2006 D4D het presies dieselfde plaatjie. Op die latere modelle is die remblokkies en skywe vergroot. Die groter calipers het die veertjie op.

Joune is reg so.
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

Dankie baie.
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

Oorspronklike probleem is dat my abs onnodig aangaan op stadige spoed as ek briek. Voel of dit aangaan die oomblik as ek druk van die briek pedaal afhaal. Pads knyp discs raak baie warm. Links erger as regs. Ferodo pads gekoop geen plaatjies of draadjies of shims by gekry. Amper 2l brakefluid deur gebloei wiele en load sensing valve. My vraag is hoe kan ek die pistons skoonmaak of service? Hoe werk die sisteem wat laat die pads release as jy ophou briek? Is amper raadop..

Sent from my SM-J700F using Tapatalk

Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by Mars »

Mens kan die pistons met lugdruk uitdruk. Blaas net lugdruk in by die gaatjie waar die remvloeistof pypie inskroef. Jy kan dalk selfs aan die bloei kant ook probeer. Hou net die pyp styf teen die gaatjie sodat jy genoeg druk kan kry om die pistons uit te druk. Die pistons het gewoonlik net een o-ring op wat vierkantig is in deursnit en nie rond nie. Ek het egter nog nie die spesifieke caliper se pistons gesien nie en is nie seker hoe die seel lyk nie. Dit sal beter wees om die caliper heeltemal af te haal voordat jy die pistons probeer uitblaas. Dan kan mens kyk of die cylinders/pistons skade of roes of iets het wat maak dat die pistons nie weer los nie. Die oomblik wat jy die rem pedaal los en die druk verminder in die stelsel dan los die blokkies. Daar is nie iets wat die pistons spesifiek terug druk nie. So iets maak of dat die pistons in die calipers nie weer laat los nie of dat die druk in die stelsel hoog bly na jy die rempedaal gelos het.

Dit is uiters belangrik dat jy so skoon as moontlik werk. Was die calipers, Pistons/Cylinders met brand spiritus. Sit die goed weer aan mekaar met silikon ghries. Wees baie versigtig om nie die nuwe seels te beskadig nie. Dit kan nogal stoei om die pistons weer terug te kry in die calipers in maar gaan baie makliker met silikon ghries. Jy kan ook rem vloeistof gebruik om te smeer as jy aanmekaar sit maar dit werk nie so goed soos die silikon nie.
Hoop regtig jy kom reg.
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

Dankie Mars sal kyk na dit? Hoe kan ek my ABS ontkoppel?

Sent from my SM-J700F using Tapatalk

Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by Mars »

In baie karre kan jy nie die ABS sensors ontkoppel sonder om 'n fout op die ECU te registreer nie. Ek is nie seker of dit dieselfde is met die Hilux nie. Om die sonsors te ontkoppel is waarskynlik die maklikste manier. Ek dink nie jou ABS is die probleem nie maar eerder net 'n simptoom van wat jy ervaar. Ek neem aan jy wil dit in elk geval net ontkoppel om iets te toets?
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

Man my probleem is ek sit ver van vaardige mense om die probleem op te los. En weet nou nie meer wat ek as onkundige nog kan doen om die sisteem te troubleshoot nie. Sien ek kan nie die probleem altyd mumiek nie want hy doen dit meer as die bakkie lank gestaan het. Soos die dag verloop en ek baie ry doen hy dit minder. Ek het al 1 al vier brieke en load sensing valve gebloei 2 agterbieke gelydelik reg op gestel 3 inspeksie op voorste calipers gedoen skoongeblaas en gespuit met brake cleaner. Bakkie doen dit wanneer ek afslek na stop str en baie keer as ek draai daai 2 sekondes voor die bakkie tot stilstand kom dan whêêê die abs. Wat ek wel opgetel het is dat ek bly kry baie klein borreltjies in briekpypie as ek met geslote sisteem bloei links agter (deurskynende pyp met vol bottel brakefluid). Kry geeen lek plek as ek pypie volg en fluid raak ook nie minder in reservoir bottel...waar in Kaap of Windhoek is die beste plek om my bakkie te neem as ek nie regkom nie?

Sent from my SM-J700F using Tapatalk

MCHILUX
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 287
Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
Town: Centurion Gauteng
Vehicle: Mazda Rustler 16v
Real Name: Jan

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by MCHILUX »

Haal die agterste abs speed sensors uit en kyk of die sideshaft seel nie lek nie. Die sensor sal vol olie wees. As die ABS rotor geroes is kan dit ook so maak. Die probleem is as daar roes of olie op die rotors is verloor die speedsensor die sein op baie lae spoed wat die ABS laat dink die wiel staan stil en dit laat die ABS pomp inskop. Haal die voorstes ook maar uit en maak hulle ook skoon
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

Dankie het dit al agter gedoen maar nog nie voor. Hulle was nie uitermatig vuil nie. Kon wel sien dat linker agterste sensor vervang was. Het beide met multimeter getoets kon nie fout sien nie. Sal voor ondersoek instel. Baie dankie.

Sent from my SM-J700F using Tapatalk

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by The Legend »

Hi Johann

Off topic-Ken jy vir Arno Pienaar? Hy is helicopter vlienier in Oranje Mund.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
jwalters
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Fri Jun 05, 2009 4:33 pm
Town: Oranjemund
Vehicle: Hilux 4L V6 4x4 d/c Manual
Real Name: Johann
Location: Oranjemund, Namibia

Re: Hilux 4L V6 2005 front brake caliper assembly

Post by jwalters »

Nie persoonlik. Weet van hom weet hy is aktief by skiet klub.

Sent from my SM-J700F using Tapatalk

Post Reply

Return to “The Workshop”