Hilux D4D Vigo - Fuse Location

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
StephanR
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Wed Feb 09, 2011 9:45 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 2010 Hilux Legend 40 3.0 D-4D 4x4 D/C Auto
Real Name: Stephan
Contact:

Hilux D4D Vigo - Fuse Location

Post by StephanR »

Dag almal.

Ek wil graag by die manne hoor waar sit die fuse vir die agter ligte op die Hilux? Ek het Maandag 'n trailer gesleep en my ABS liggie het aangekom. Liggie was weg toe ek hom weer start. Gistraand sê iemand my my agter ligte is dood. So moet 'n fuse wees, maar weet nie watse een nie. Sien hom nie in die fuse box voor in die neus nie.
Bazzer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 99
Joined: Mon Oct 18, 2010 2:14 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Toyota Hilux 2700i DC 4x4, Toyota Hilux 3.0D4D 4x4 Auto
Real Name: Louis

Re: Hilux D4D Vigo - Fuse Location

Post by Bazzer »

Links onder die stuurwiel is daar 'n cover wat afkom, agter die cover is die ander fuses.
StephanR
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Wed Feb 09, 2011 9:45 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 2010 Hilux Legend 40 3.0 D-4D 4x4 D/C Auto
Real Name: Stephan
Contact:

Re: Hilux D4D Vigo - Fuse Location

Post by StephanR »

Bazzer wrote: Thu Mar 16, 2017 8:11 am Links onder die stuurwiel is daar 'n cover wat afkom, agter die cover is die ander fuses.
Baie dankie. Jammer ek reply nou eers. Het hom gekry... :thumbup:
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Hilux D4D Vigo - Fuse Location

Post by Rianc »

Check net asb daai trailor se plug! Het eendag 'n klient se boot gesleep en moes omtrent 12 fuses vervang het! Dit het reeds 'n ander bakkie se fuses geblaas, toe wou ek uithelp en dieselfde het gebeur.
:thumbup:
Post Reply

Return to “The Workshop”