Dag almal.
Ek wil graag by die manne hoor waar sit die fuse vir die agter ligte op die Hilux? Ek het Maandag 'n trailer gesleep en my ABS liggie het aangekom. Liggie was weg toe ek hom weer start. Gistraand sê iemand my my agter ligte is dood. So moet 'n fuse wees, maar weet nie watse een nie. Sien hom nie in die fuse box voor in die neus nie.
Hilux D4D Vigo - Fuse Location
-
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Mon Oct 18, 2010 2:14 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Toyota Hilux 2700i DC 4x4, Toyota Hilux 3.0D4D 4x4 Auto
- Real Name: Louis
Re: Hilux D4D Vigo - Fuse Location
Links onder die stuurwiel is daar 'n cover wat afkom, agter die cover is die ander fuses.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Hilux D4D Vigo - Fuse Location
Check net asb daai trailor se plug! Het eendag 'n klient se boot gesleep en moes omtrent 12 fuses vervang het! Dit het reeds 'n ander bakkie se fuses geblaas, toe wou ek uithelp en dieselfde het gebeur.