Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Rusty Nail
Newbie
Posts: 8
Joined: Fri Mar 24, 2017 7:34 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1989 Hilux
Real Name: Kobus

Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Post by Rusty Nail »

Manne, ek wil iets weet, maar ek wil asseblief hoor by die mense wat Autozone se 4Y imports gekoop het.
My Hilux het so enjin in. Nou ja, ek het nie die rykdom om conversions te doen nie, so ek moet lewe met 'n Sjinese enjin. Die Hilux bly steeds awesome. Ek is nie lief vir spoed nie. Hy is vir my doodreg.

My vrae is soos volg.

As die enjin aan sy einde kom, moet 'n man maar weer vervang, of regmaak? Ek lees dat daar twee 4Y invoere is, waarvan die een beter is as die ander. Taxi's ry die land vol met die goed. Ek lees dat die Sjinese 4Y se top moeilikheid gee en dat jy 'n beter top kan opsit. Is dit so?

Ek soek my bakkie betroubaar. Nie glorified nie. Ek wil weet wat om te doen.

Dankie.
Rusty Nail
Newbie
Posts: 8
Joined: Fri Mar 24, 2017 7:34 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1989 Hilux
Real Name: Kobus

Re: Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Post by Rusty Nail »

Ek lees hier op die forum dat die vallves kan moeilikheid gee. Kry 'n mens 'n beter top vir die Sjinese 4Y of is dit maar ook Sjinees?

Waar kry ek 'n Nikki carborator?

Ek wil my enjin so betroubaar as moontlik kry. Ek wil nie onnodig langs die pad gaan staan nie.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Post by LouisZ »

Al die 4Y's wat inkom is maar Chinees.

Ek het my engin gekoop by Engin Den in Pta Wes so 5 jaar gelede. Die het tans 102 000km gedoen en is nog lank nie klaar.

Carbs veral die Nikki gaan mens net by Toyota kry, al die ander is Chinees. Toyota is net duur.
Rusty Nail
Newbie
Posts: 8
Joined: Fri Mar 24, 2017 7:34 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1989 Hilux
Real Name: Kobus

Re: Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Post by Rusty Nail »

Dankie, maat. Ek wonder of die Nikki soveel beter as die Sjinese carburator gaan wees dat dit die geld regverdig. Dis seker 'n belegging. Ek hoor 'n mens kan dit tweedehands koop en die Nikki mooi laat overhaul.
Rusty Nail
Newbie
Posts: 8
Joined: Fri Mar 24, 2017 7:34 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 1989 Hilux
Real Name: Kobus

Re: Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Post by Rusty Nail »

Kry 'n mens regtig GLAD NIE meer die Japanese 4Y nie? Nie eers by Toyota nie.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Post by LouisZ »

Jy kan seker kry by Toyota maar dit gaan te veel kos om te regverdig.

Ek net geleer as jy die 4Y(Chinees) koop dat jy net na 1000km die headboute net moet torque.
dax021
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 273
Joined: Sat Jan 24, 2009 2:25 pm
Town: Harkerville WC
Vehicle: 1990 Hilux 4Y
Real Name: Peter

Re: Hoe betroubaar is die 4Y import werklik?

Post by dax021 »

Ek het n Golf 1800 carb ingesit so 3 jaar gelede. Werk goed, brandstof verbruik afgekom omtrent 1 Lt/100Km. Search die forum, daar is n paar write ups
Post Reply

Return to “The Workshop”