Hulp met voorruit

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Hulp met voorruit

Post by batavia »

Ek was die naweek H.e.l. toe (Swarbergpas). Met die slegte pad het voorruit gesê hy het nou genoeg gehad en losgekom en afgeskuif.
Moes met die oop venster en bietjie sneeu wat val die pad terug vat. Ek kla nie. Dis moes hoekom ek hom ry.
Het geen idee hoe om dit te herstel nie. Enige idees of voorstelle behalwe om hom na Toyota of Plate Glass te neem.
Wag in spanning.

Christo
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hulp met voorruit

Post by Mud Dog »

Eerste dat ek daarvan hoor met 'n SFA, Christo. Is daar miskien roes in die channel wat dan kon gehelp het om die ruit uit te druk?

Vat hom liewer PG toe eerder as die handelaars, na my mening. Of nog beter, kry 'n quote van altwee. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: Hulp met voorruit

Post by batavia »

Dankie Andy.
Het dit self oopgemaak. Die "channel" waarmee hy op en af beweeg se rubber waarin die venster rus sowel as die metaal "channel het roes in.
Sodoende kan die venster nie meer genoegsaam "vasgeknyp" word nie en het dus losgekom met die afdraaislag.
Kon die venster terugkry in "channel" maar soms kom dit nog steeds los. Probeer met "trial and error" vasstel hoe vas ek die ruit in die "channel" kan vasknyp.
Indien nie suksesvol sal ek die parte hopenlik by 'n tweedehandse parte plek kan kry.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hulp met voorruit

Post by Mud Dog »

Eish Christo! Toe ek "voorruit" lees het ek onmiddelik gedink "windscreen" maar nou besef ek jy praat van die deur ruit.

Ja, daai "carrier" channels roes as die kar gereeld buite staan en dit kom baie voor dat die ruit dan los kom. As die channel erg geroes is dan gaan dit nie veel baat om hom te probeer red nie. Die meganisme vir die venster op en af te draai kan jy by Midas kry, maar dit kom sonder die carrier wat die glas vas knyp. So ver ek weet is die carrier channels net van die agente beskikbaar.

Laat weet as jy by enige ander plek kry want daar is seker ouens hier wat soek. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “The Workshop”