Revo spotlight wiring

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Revo spotlight wiring

Post by jacques kotze »

Ek is besig om my spots wat van my Vigo af kom op my Revo te sit, is die Revo ook Negative switching soos die D4d ?

As ek dit op dieselfde manier koppel as wat my D4d was dan werk als mooi tot ek die ligte afsit dan kom die spots aan.

Ek het soos volg gekoppel : Battery Positief is op 86 & 87 ( gebrug )

85 is die switch wat van my bakkie se bright af kom

30 is die spots se positief

Spots se negatief is op die body vas.
Post Reply

Return to “The Workshop”