2015 tipe Hilux spotlights vir SRX

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
ruanm
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Sep 16, 2014 10:35 am
Town: Bloemfontein
Vehicle: 3.0 KZTE Hilux
Real Name: RUAN

Thu Oct 12, 2017 7:52 pm

Naand manne.

Ek wil graag vir my SRX van die klein spotlights in die bumper insit aangesien hy nie daarmee uitkom nie. Ek kan die ligte koop maar dit kom sonder enige drade.

Weet iemand miskien waar ek van die drade kan koop of het iemand miskien al self so installasie gedoen en self drade met die regte plugs gemaak?

Groete
Ruan
Bfn

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk


User avatar
pieta.swanepoel
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Wed Apr 19, 2017 1:21 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota Hilux SRX 2.5D-4D 4x4 SC
Real Name: Pieta

Fri Oct 13, 2017 7:15 am

Ruan, ek het ook al rondgespeel met die gedagte om dit in te sit in my bakkie. Die ligte en bedrading (loom) is beskikbaar van Toyota (maar teen 'n prys). Jy gaan moet besluit wat jy met skakelaar wil doen aangesien die modelle wat ligte in het die gewone ligte skakelar gebruik (daar is ekstra skakelaar vir die fog lights).

Opsie sou wees om alles te koop van scrapyard en dit dan self in te sit. Jy egter weet moet weet wat alles nodig is daarvoor. Bedrading hardloop iewers deur die fusebox ook.

Ek weet 4x4direct verkoop bedrading vir spotlights. Dalk baie goedkoper opsie.
Groot berge en lang grondpaaie

ruanm
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Sep 16, 2014 10:35 am
Town: Bloemfontein
Vehicle: 3.0 KZTE Hilux
Real Name: RUAN

Fri Oct 13, 2017 7:36 am

Dankie Pieta. Sal hulle kontak.

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk


User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6554
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
ORRA Call Sign: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Fri Oct 13, 2017 8:43 am

Hi Ruan
Wanneer wil jy die ligte laat aankom? As spots,driving ligts of net as misligte.
As jy dit as spots wil laat aankom sal hierdie harnas werk: http://www.4x4direct.co.za/headspot-lig ... rness.html

Groete
George
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

ruanm
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Sep 16, 2014 10:35 am
Town: Bloemfontein
Vehicle: 3.0 KZTE Hilux
Real Name: RUAN

Fri Oct 13, 2017 8:56 am

George ek sal daarvan hou as ek hul net as misligte kan laat werk

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk


ruanm
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Sep 16, 2014 10:35 am
Town: Bloemfontein
Vehicle: 3.0 KZTE Hilux
Real Name: RUAN

Tue Oct 17, 2017 10:02 pm

Ek het toe by my plaaslike accessory winkel n fong kong harnas in die hande gekry. Werk op n aparte skakelaar wat dit vir my beter maak as ek in die aand in die veld ry.

Ligte was R650 en harnas was R260. Weet nie wat Toyota vir die oorspronklike parte vra nie.

Groete
Ruan

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk


Post Reply

Return to “The Workshop”

  • Information