Kzte agter bearing replacement

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Splitpin
Newbie
Posts: 8
Joined: Mon Nov 21, 2016 10:53 am
Town: Uitenhage
Vehicle: Toyota Hilux 3.0kzte
Real Name: Daniel

Tue Mar 27, 2018 9:05 am

Goeie dag

So lang storie kort, ek is besig met preventative maintenance op my trokkie en het besluit om agter as bearings te inspekteer.
Is dit normaal vir die bearing om so te "float" in die backing plate? (sien fotos aangeheg)
En hoe word die ABS rotor gear afgehaal sonder om te sny?

Groete
Dániel
Attachments
kzte1.png.jpg

Splitpin
Newbie
Posts: 8
Joined: Mon Nov 21, 2016 10:53 am
Town: Uitenhage
Vehicle: Toyota Hilux 3.0kzte
Real Name: Daniel

Tue Mar 27, 2018 9:07 am

kzte2.png.jpg

User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2180
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Tue Mar 27, 2018 10:01 pm

Minimale float ja maar daai is baie. Lyk of the backplate wear op het. As jy so beweeg met hom beweeg die bearing se outer ook of die hele bearing in die backplate?


Beste is om die bearing en die Abs ring te laat af press.

Splitpin
Newbie
Posts: 8
Joined: Mon Nov 21, 2016 10:53 am
Town: Uitenhage
Vehicle: Toyota Hilux 3.0kzte
Real Name: Daniel

Thu Mar 29, 2018 7:05 am

Dit is net die back plate wat beweeg. Bearing outer is stewig in plek. Die bearings is bietjie styf in vergelyking met die nuwes, maar kan dit seker 438 000km later verwag.

Post Reply

Return to “The Workshop”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: Bing [Bot]