Hilux HET rondgeloop

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Malan
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jul 30, 2007 3:39 pm
Location: Worcester Wes Kaap

Hilux HET rondgeloop

Post by Malan »

Ek het vroeer my probleem met julle gedeel rondom my Hilux wat rondloop op ongelyk oppervlakte. Ek het gister n vriend se wiele op my Hilux gesit en hy ry soos n droom. Dankie vir al julle advies en voorstelle maar nou moet ek ander bekostigbare bande kry. My huidige probleem bande is Firestone ATX'e en die toets bande is Yokohama Geolander AT-S

Wat dink julle van die Yokohamas of is daar iets beters in dieselfde prysklas R 1200?
Zantus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 312
Joined: Mon Aug 20, 2007 11:32 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Hilex

Re: Hilux HET rondgeloop

Post by Zantus »

Vir 'n All Terrain band in daai prys klas sal ek vir die Cooper ST's gaan.
Barto de Koning
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Hilux HET rondgeloop

Post by Niel »

Malan, ek sien jy is in Worcester.
Ek stem saam met Zantus.

As jy sou besluit op Coopers, bel hierdie ouens (viewtopic.php?f=37&t=299) hulle het my die beste prys gegee op 31" R 1090 per band (30" was R 1040 per and) opgesit....

Die band is bietjie raserig as jy dit vergelyk met bv. Bridgestone Duler 694 AT (my tweede stel bande) baie nice op die pad.
Ek het geen proleme met die Coopers nie, was bietjie bekommerd oor nat pad grip maar was onnodig. Het ook met Pietpetoors gepraat voordat ek gekoop het.

Ek sal die detail van die rep van Coopers en Yokohama vir jou stuur. Nie nou by my nie.

Onthou net dat altwee sal seker vir jou hulle produk aanbeveel (hulle is salesmen). Hou maar die ander forum lede se opinies in gedagte.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux HET rondgeloop

Post by BenHur »

Ek het Geolanders op my Pajero want ek het dit daarmee gekoop. Ek kan nie wag dat hulle klaar is nie sodat ek iets ander kan kry nie.

Nou die dag twee punctures op 1 trail gekry in minder as 10km en hulle is prone om sleg af te loop (cross wear is wat ek dink hulle dit noem - die blokkies maak sulke trappies). Ek weet van 'n paar ouens wat al sulke probleme gehad het.

Vir 'n Hilux is Coopers of BFG jou beste opsies
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Hilux HET rondgeloop

Post by SuidWes »

Ek het my Hilux met Geolanders gekoop en ook probleme met die "wear" gehad. Kon nie wag tot die goed klaar was nie en het dit toe vir my neef gegee om op die plaas te gebruik.

Snaaks genoeg het ek toe vir ATX'e gegaan en ek het nog geen probleme gehad nie - Hoop nie my Hilux begin rondloop nie :|
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Hilux HET rondgeloop

Post by Niel »

Zantus wrote:Ek sal die detail van die rep van Coopers en Yokohama vir jou stuur. Nie nou by my nie.
Die Yokohama rep is Wessels van Wyk en jy kan hom bel op 021 9511128/37/39.
Post Reply

Return to “The Workshop”