The spares box & Toolkit for my Hilux

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Groblehh
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Thu Oct 11, 2007 5:31 pm
Town: Secunda
Vehicle: '99 Toyota Prado VX 3.4L V6
Real Name: Hennie

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Post by Groblehh »

Johan, jy het seker nog nie op die Forum oor petrol verbruik gekla nie.
As jy het, weet jy wat om als uit te haal vir beter petrol verbruik! :lol:
Waar pak jy alles?
User avatar
Witblits
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 208
Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
Town: Koringberg
Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
Real Name: Andre Matthee
Club VHF Licence: X50

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Post by Witblits »

Hou van Thys se gedagte van so 'n oorlewingskis te koop. Sal maar net altyd moet sorg dat íemand byderhand is wat nie so meganies/tegnies gestrem is soos ek nie.
ImageImageImage
chopper

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Post by chopper »

Johan,
Ek kon die insert gemis het; vanwaar die Haynes manual?
Dankie
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Post by JohanM »

Groblehh wrote:Johan, jy het seker nog nie op die Forum oor petrol verbruik gekla nie.
As jy het, weet jy wat om als uit te haal vir beter petrol verbruik! :lol:
Waar pak jy alles?
Ek kla nie oor die verbruik nie, net die size van my skoen wat die lepel plat op die vloer hou... :twisted: :twisted: Dis actually nie so sleg nie, ek het nou oor my laaste trip so 7.0 km/l gekry, met 'n redelike swaar gelaaide voertuig oor verskeie opervlaktes en 'n lang stuk (200Km) teen 150 Km/h met die A/c on.

Alles pak ek in een ammo box wat agter in die Hilux ry langs die toolkit.

chopper wrote:Johan,
Ek kon die insert gemis het; vanwaar die Haynes manual?
Dankie
Ek het die Manual by autobooks in Jhb bestel toe ek my Hilux gekoop het. Was 7 (amper 8) jaar terug. Het my So R 320 gekos met die courier geld ingesluit. Ek was haastig vir nuwe studie materiaal. :twisted: :twisted:
Johan Marais
chopper

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Post by chopper »

Dankie Johan!
Johann Van Der Walt
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Tue Dec 08, 2009 4:35 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux KZ-TE 3.0l
Real Name: Johann

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Post by Johann Van Der Walt »

Hi Johan, Lanklaas wat iemand oor die onderwerp gepraat het, moelik om te besluit wat jy moet saamry en wat nie! Het jy dalk al 'n lys van onderdele wat noodsaaklik is? Alles is noodsaaklik vir 'n spesifieke probleem, behalwe as jy iets kan prakseer vir 'n tydelike oplossing.

Any form of a list of emergency spares would be a good starting point for all readers to continually contribute to!

Hoe klink dit?

Groete.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Post by JohanM »

Johann Van Der Walt wrote:Het jy dalk al 'n lys van onderdele wat noodsaaklik is? Alles is noodsaaklik vir 'n spesifieke probleem, behalwe as jy iets kan prakseer vir 'n tydelike oplossing.
Hallo Johann,

Jy gee my nou nuwe werk om te doen!!! :twisted: :twisted: Ek sal 'n lys opstel van die basiese dinge wat ek saamvat in die box. Soos hulle se, die beste tool in die bos is om uit die box te kan dink om die probleem op te los.

Ek het myne versameling gemaak so oor 2 jaar na ek die voertuig gekoop het, en dit is vir extreme remote overlanding wat ek al die dinge saam ry.
Johan Marais
Post Reply

Return to “The Workshop”