OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Ek het nou net verneem dat n Overland Trok(Toer bus) buite swakop gerol het. Sover ek weet is 2 mense dood.
As iemand oppad woestyn toe is ry asb versigtig. Die tyd van die jaar is reen seisoen daar bo so oppas vir riviere wat afkom en grond paaie wat weggespoel is.
As iemand oppad woestyn toe is ry asb versigtig. Die tyd van die jaar is reen seisoen daar bo so oppas vir riviere wat afkom en grond paaie wat weggespoel is.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Thanks Tokkie!
Ons gaan Juniemaand NAM toe, so ek hou maar ore op die grond vir enige inligting.
Ons gaan Juniemaand NAM toe, so ek hou maar ore op die grond vir enige inligting.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Die paaie in Namibia verander in n oogwink -veral die water hard val !!
hier is n paar fotos van hoe n pad VINNIG weggespoel het.
die ergste is eintlik die laag water driffies wat so stil-stil diep raak en jou voor sispensie uitmekaar skeur ....
hier is n paar fotos van hoe n pad VINNIG weggespoel het.
die ergste is eintlik die laag water driffies wat so stil-stil diep raak en jou voor sispensie uitmekaar skeur ....
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Dit lyk woes.Ons moet maar altyd versigtig wees.Mens weet nooit wat voor le nie
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Sterkte daar.My buurman se vrou werk hier in die drop vir een van die plekke,hoop maar nie dit is een van hulle trokke nie.
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Dit was een van die maatskappye wat uit Tanzania uit werk.Andre du preez wrote:Sterkte daar.My buurman se vrou werk hier in die drop vir een van die plekke,hoop maar nie dit is een van hulle trokke nie.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
ok ...dankie vir die info Zak.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
http://www.republikein.com.na/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Hierdie was nou nogal op 'n stuk teerpad wat die wiel uitgeval het.
Kyk net die mooi Afrikaanse woord vir "overlander".
Kyk net die mooi Afrikaanse woord vir "overlander".
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Baie waar ja !
Ons het n baie slegte ondervinding gehad vanaf Terrace baai na Korrixas - die pad is baie kronkelrig met baie water driffies , so jy moet kort kort hard rem.
Ons het amper n ongeluk gehad met een van hierdie 4x4 toerbusse. Die ou het so gejaag - ek het daai arme grootoog toeriste baie jammer gekry toe ons uiteindelik verby die padvark gekom het.