Page 1 of 1

Farmjack @ Adendorff's

Posted: Sun Mar 07, 2010 9:38 pm
by Traveler
I've stood with the cash in hand wanting to buy a Hi-Lift more than once. But my mind has been wandering for a long time towards the Farmjack at Addendorf's for R495-00.

It should be really worth the money? Cannot be that bad if they keep on selling them.

What does the Farmjack owners out there say??

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Sun Mar 07, 2010 9:41 pm
by OOOOMS
Here is some info discussed, hope it helps:
viewtopic.php?f=35&t=10606&p=116671&hil ... CK#p116671

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Mon Mar 08, 2010 7:20 am
by Traveler
Thanks Oooms, het daai ene gelees maar nie regtig iets wys geword van voordele en nadele nie. Ek gooi eerder R450 in die rigting van ander accessories as om dit weg te gooi op Farmjack as die ding stupid is. Maar as hy die job kan doen dan spandeer ek die ander R450 wat die Hi-Lift bysit op die prys op die staal vir die rocksliders.

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Mon Mar 08, 2010 1:38 pm
by Traveler
This thread gave me everything that I needed to read: viewtopic.php?f=35&t=413

Dankie. Gaan my ene aanskaf.

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Mon Mar 08, 2010 3:14 pm
by Uys
Kontak eers vir Cariboo en kry hulle pryse vir die regte high lift.

Ek vra myself altyd of R300 regtig so baie is as jy weet jy gaan 'n beter produk kry. Ek het nog nooit luck gehad met enige addendorf produk nie.

Uys

http://www.cariboodistributors.com/

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Mon Mar 08, 2010 4:20 pm
by Hi-Hilux
Ek het ook n Farm Jack.........maar hy le in die garage, is te bang om hom te gebruik, het al gesien hoe iemand tande verloor het met die ding, dalk eendag as ek seker is van myself en weet hoe hy werk sal ek hom gebruik....

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Mon Mar 08, 2010 4:32 pm
by Traveler
Uys, ek hou van hoe jy dit stel, en dankie vir die link na Cariboo. Prys wat hulle gegee het is R701.10 vs. R495.00 by Adendorff vir die Farmjack. Dan is die keuse redelik/belaglik maklik. Ek betaal die R206.00 meer vir die regte Hi-Lift, en dit is R293.90 minder as wat ek sou betaal vir dieselfde item by 4x4 Megaworld en Outdoor Warehouse.

Interessant daar is prys verskil tussen die rooi Hi-Lift en die swart Hi-Lift. Soveel so dat ek eerder die goedkoper swart ene koop.

http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=303

http://www.hi-lift.com/hi-lift-jacks/cast-steel.html

Cariboo het ook goeie pryse op Come Up Winches, of redelik goed dink ek. DV9000i vir R5928.00 vs. Adendorff se EWX12000 vir R4995.00, interessant die verkoopsman by Adendorff het aanbeveel om geensins die GEW of KEW te vat nie. Hy reken hulle is nie betroubaar nie. Dit beteken R1000 meer vir gemoedsrus.

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 9:51 am
by Uys
En verder is Cariboo se ontvangs dame shit hot!

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 1:10 pm
by chopper
Uys,
Hoeveel winches & jacks het jy toe gekoop?! :lol:

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 1:20 pm
by Traveler
Uys wrote:En verder is Cariboo se ontvangs dame doo-doo hot!
Ek sal dit in gedagte hou.

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 1:37 pm
by Uys
chopper wrote:Uys,
Hoeveel winches & jacks het jy toe gekoop?! :lol:
Ek het laas week 10 Brad Harrisons nodig gehad (BTW: R27 stuk by hulle) - ek het een op 'n slag gekoop! :lol: :lol:

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 2:46 pm
by chopper
:lol: :clap:

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 3:11 pm
by the BuTch3R
hi-hilux wrote:het al gesien hoe iemand tande verloor het met die ding....
en
Uys wrote:En verder is Cariboo se ontvangs dame doo-doo hot!
Julle het nie dalk Peekshas nie ? :lol: :lol: :lol:

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 4:44 pm
by chopper
Waarvan - die ontvangsdame sonner tanne?! :shock: :lol:

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Tue Mar 09, 2010 5:03 pm
by truckin
hi daar, ek het n farm jack gehad, :thumbdown: was ook n bargain koop by megaworld, die probleem was net om n baseplate te kry vir dit is amper onmoontlik, ek het toe n vriend gevra om vir my een te maak, die jack self het soos n bom gewerk vir die eerste twee keer, en die derde keer toe buig die shaft onder die gewig van my bakkie, megaworld het my toe n "@#@$#@ verskoning gegee van my bakkie moes ongelyk gestaan het of iets, :evil: elkgeval ek het nou n regte hi lift, en het noggie probleme gehad nie, spend the money and go with the proper tool :wave:

Re: Farmjack @ Adendorff's

Posted: Wed Mar 10, 2010 8:40 am
by Uys
truckin wrote:hi daar, ek het n farm jack gehad, :thumbdown: was ook n bargain koop by megaworld, die probleem was net om n baseplate te kry vir dit is amper onmoontlik, ek het toe n vriend gevra om vir my een te maak, die jack self het soos n bom gewerk vir die eerste twee keer, en die derde keer toe buig die shaft onder die gewig van my bakkie, megaworld het my toe n "@#@$#@ verskoning gegee van my bakkie moes ongelyk gestaan het of iets, :evil: elkgeval ek het nou n regte hi lift, en het noggie probleme gehad nie, spend the money and go with the proper tool :wave:

:thumbup: :thumbup: