Page 1 of 1

Jack Points

Posted: Wed Mar 24, 2010 7:31 am
by Traveler
Kan iemand my asb vertel waarom is 'n Hi-Lift se voet plat aan die bokant. Maar 'n Hi-Lift point het 'n ronde gat? :?:

:crazy: :crazy:

Re: Jack Points

Posted: Wed Mar 24, 2010 7:34 am
by CasKru
Die "obvious" rede is dat hulle aan jou 'n "adapter" kan verkoop om die twee by mekaar te maak pas. :evil: :evil:

Re: Jack Points

Posted: Wed Mar 24, 2010 7:42 am
by Traveler
Ek het so iets vermoed, as die ene nie in die ander ene pas nie dan verkoop ons die ding wat jy nodig het om die twee saam te maak werk...