Page 1 of 1

Sand Ladders

Posted: Sun Jan 13, 2008 5:35 pm
by Niel
I have now seen a number of adds for the above and each person you speak to has a different opinion. So what say you on this matter what is the best option, steel, plastic aluminium...... Please qualify your answer with your reason(s).

I will see if I can get pics of the diffrent types

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 14, 2008 10:00 am
by ThysdJ
Why? :shock: Jy ry nie 'n LR werk toe en terug sodat jy jou sandlere moet uitstal nie... :twisted: Jy ry 'n Hilux.. hy sit nie vas nie... nie in sand nie... 8) 8)

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 14, 2008 10:10 am
by lukestrugnell
Steel in my opinion, only if you want to do stuff like on camel adventure, bridging ditches etc. Steel tracks with support obviously are the answer. Not sure they worth lugging around though normally?

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 14, 2008 12:13 pm
by Niel
Kaspaas wrote:Why? Jy ry nie 'n LR werk toe en terug sodat jy jou sandlere moet uitstal nie... Jy ry 'n Hilux.. hy sit nie vas nie... nie in sand nie...
It came up in conversation and since I don't use it myself I could not really comment and thought it will be good to post it here and get more info :D

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 14, 2008 12:18 pm
by ThysdJ
Okay, that is a good explanation.

I would also go for steel/aluminium as they are more useful than the plastic ones. :) :!:

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 14, 2008 7:14 pm
by freeflyd

Re: Sand Ladders

Posted: Wed Jan 16, 2008 10:36 am
by Knersus
Niel we have used sand ladders in the Namib and it was steel ladders made out of square tubbing. Each one is having a rope attached to it so that you can find it in the sand after being used. I think steel will work well and is surely strong as well.

Re: Sand Ladders

Posted: Wed Jan 16, 2008 6:13 pm
by Kagiso
ANY material would suffice - provided it can take the weight of the vehicle being recovered. It becomes a matter of preference. Clothing, hiking bags, branches, spade & high lift jack, virtually anything to support the vehicle that is stuck... this for sand driving, I've used them all. Just to get 'out of it'.
Being stuck in mud??? different story- then I would want the steel ones. Or the sanbag trick has thus far served me perfectly ... every time. [And the road to Mankwe in the rainy season is an absolute "beach" ... ] But then again - Brutus dont get stuck that much. :wink:

Re: Sand Ladders

Posted: Fri Jan 18, 2008 10:23 am
by Doctor V
Had to recover another Hilux this past holiday. Somehow he got stuck halfway up a hill and lying on the chassis. And the wheels had spun a few nice holes. And could not get it pushed out of the holes or adding branches under wheels. Small tug with snatch strap did the trick

Re: Sand Ladders

Posted: Fri Jan 18, 2008 3:10 pm
by Family_Dog
Did you recover him with the '06 Kymco Agility Scooter 125cc ? :mrgreen: :mrgreen:


-F_D

Re: Sand Ladders

Posted: Fri Jan 18, 2008 3:32 pm
by Doctor V
The freak of Nature scooter soos die bike mech's dit noem. gemiddelde spoed is 110 maar het al 120 gemaak met ligte sedoos van agter. In ag ook genome ek weeg genoeg om voorry te speel. Daai Scooter is tops so die wat gereeld in Bellvile/durbanville ry MOENIE op MY wit lyne ry nie. En ek is ook die ou wat lag vir almal terwyl die verkeer still staan in die oggend (My bakkie loop net oor naweke in die somer en selfs wintertye)

Re: Sand Ladders

Posted: Sat Jan 19, 2008 12:32 pm
by Niel
Hi Van Zyl

Laat my weet watter roetes jy ry sodat ek kan sien hoe lyk n voorryman wat die hele tyd smile op n scooter.Kan dan ook sommer hallo se. Dit laat my dink aan toe ons die Argus ry een jaar. Toe skree daar n ou dis n walvis op n bike. As ek nie so moeg was nie sou ek afgeklim het en die klein bliksem n klap of 2 gegee het maar na Ou Kaapseweg in 37 grade.... was ek op auto pilot en te vrek moeg :lol:

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 9:19 am
by Doctor V
Ek is die maniak in Durbanweg in die oggend. Al Durbanville se systraatjies, dan Durbanweg af en dan voor die N1 kap ek `n regs. Ek het `n rooi helmet

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 9:21 am
by Niel
Sal uitkyk vir jou. Het jy n Hilux sticker op jou helmet? :lol:

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 9:23 am
by ThysdJ
Niel wrote:Sal uitkyk vir jou. Het jy n Hilux sticker op jou helmet? :lol:
Pasop Niel as jy hom per ongeluk raakry het hy dalk 'n toyota logo imprint agter op sy helmet.. :shock: :lol: :twisted: :twisted:

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 10:12 am
by Niel
:lol: :lol: :lol: don't drive there in the mornings anymore - I work in town now :evil:

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 10:42 am
by Doctor V
Miskien moet ek `n forum sticker erens plak en dan kan members "sightings" report. Hahahahaha

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 10:46 am
by Doctor V
Daar's nie plek vir sand Ladders op my scooter nie........... :lol:

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 11:13 am
by ThysdJ
Doctor V wrote:Daar's nie plek vir sand Ladders op my scooter nie........... :lol:
Jy het gelukkig net 1 nodig... 8)

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 2:00 pm
by Doctor V
Het al een keer `n sand ladder nodig gehad. Vir die scooter. Op `n plaas naby Darling, maar ons praat nie daaroor nie :lol: Al wat ek kan sê is die die draai in die donker was skerper as wat ek gedink het 8)

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 4:43 pm
by Niel
enige foto's :?:

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 4:44 pm
by ThysdJ
Niel wrote:enige foto's :?:
Verkieslik van die "Darling" nie die scooter nie... :shock: :D

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 21, 2008 4:50 pm
by Niel
Kaspaas wrote:Verkieslik van die "Darling" nie die scooter nie...
Bekommerd oor die "Darling" maar vat eerder foto's van die scooter. Hy sal moet kom wys die 25ste :lol:

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 7:15 am
by ThysdJ
Niel wrote:Bekommerd oor die "Darling" maar vat eerder foto's van die scooter. Hy sal moet kom wys die 25ste :lol:
Never maaind die Darling Niel, ek smaak jou BIKE!! :twisted: :twisted: :shock: 8)

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 9:24 am
by Niel
hay jy hijack my post :twisted:

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 9:30 am
by ToyX4
Niel wrote:hay jy hijack my post :twisted:
Niel, darem is dit nie n blou bul wat weer kom grootbek wees nie :mrgreen:

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 10:29 am
by Doctor V
Lyk my dis my scooter met sand ladders

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 10:44 am
by ThysdJ
Niel wrote:hay jy hijack my post :twisted:
Ek laaik nog steeds jou baaik...
:twisted:

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 1:38 pm
by pietpetoors
Neil, het jy al daardie sandsakke gesien wat hulle nou verkoop? Is meer prakties, kan lekker klein opvou en blykbaar werk dit net so goed in sand.

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 1:52 pm
by Niel
Het al daarvan gehoor en is dit amper soos die ou army sandsakke?

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 2:36 pm
by pietpetoors
Nee, is nie so nie. Wee jy hoe lyk daarie vatlappies wat die anties vir die stoof gebruik, daai wat die twee aanmekaar vas is. Is so lang stuk lap met 'n holte aan elke punt. Wel die ding lyk omtrent net so.

Is 'n lang stuk seil (seker so 1m of 1.5m) en dan op elke punt is 'n sakkie. Dan maak jy die sakkies vol sand, sit die ding voor die wiel. Soos die kar dan spin trek hy die seil onder die wiel in en siedaar, jy ry dan bo-op die seil tot jy uit is. Ek het ongelukkig nie 'n prentjie van dit nie.

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 3:26 pm
by Doctor V
klink na moerse nice idee, maar partykeer sal ek seker moet sand saamry....! :lol: Malmesbury of Philipi?

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 4:04 pm
by pietpetoors
As daar sand is om in vas te sit is daar sand om in die sak te gooi. As jy nie sand het om in die sak te gooi nie, het jy ook nie sand om in vas te sit nie.

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 4:23 pm
by Doctor V
Het nou die dag in sulke lekker modder vasgesit - gewens ek het sandsakkies gehad.. :lol: Enige idee waar mens hulle kan kry? Of is dit boer maak `n plan?

Re: Sand Ladders

Posted: Tue Jan 22, 2008 9:05 pm
by pietpetoors
I will ask the guy here in Langebaan who in the Cape sells it.
If you wanna come to Langebaan, as you enter town, at the first stop on your right there is Lagoon Autos, he stocks them. Will pop in there tomorrow and ask if he has a picture and information on more dealers.

I know it is expensive and I am sure once you saw it many boere will be able to make a plan.

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 28, 2008 2:29 pm
by Doctor V
Ek het van daai sand sakke raakgeloop daar by Outdoor Warehouse. Kan nie die naam onthou nie maar iets soos Ease Out. Dis gemaak van die sterk seil (?) met `n lys van instruksies soos reverse eers, deflate jou tyres dan tussen 1 en 1.5 Bar ens ens. Nou hulle verkoop die goed vir R299 :shock: `n stel. Sjoe dit klink vir my darem `n bietjie rof. Ek is seker daar is `n goedkoper manier om die goed te maak. Volgens my is dit een stuk materiaal en die kante word aanmekaar gestik met iets wat die kante stewig hou. Sal kyk of ek erens `n foto kan neem

Re: Sand Ladders

Posted: Mon Jan 28, 2008 3:59 pm
by pietpetoors
Ease Out is die naam. Sien dit kos R299, ek dink ook met R50 se seil en 'n industriele naaimasjien kan jy dit maak. Ek het die van die brosjure ingescan, fotos baie swak:
Image

Re: Sand Ladders

Posted: Sat Apr 26, 2008 12:41 pm
by LuxRover
Dit lyk noggal na n goeie idee.

Re: Sand Ladders

Posted: Tue May 20, 2008 2:26 pm
by putsy
not to sure how relavent this topic still is but over here we use a system called maxtrax they are awesome and have not let me or anyone I know down
https://www.maxtrax.com.au/

Is there website
Tom

Re: Sand Ladders

Posted: Tue May 20, 2008 3:55 pm
by Scooter
putsy wrote:not to sure how relavent this topic still is ...............................
Tom
All threads remain relevant, as long as we all drive 4x4s and are looking for other options to better our experiences. :D