Page 1 of 1

Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 9:58 am
by pietpetoors
I hear that you get two types of exhaust jacks, one with a fitting that is a cone shape and goes over the exhaust (most common one) and then you also get on with a fitting that goes into the exhaust.

Can somebody please post me a close up picture of the one that fits inside the exhaust so that I can see what it looks like?

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:12 am
by CasKru
ek het nog nie so iets tee gekom nie maar is dit nie net 'n coneshape rubber wat jy in die pyp in druk nie... (iets soos 'n kurkprop effek)

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:15 am
by OOOOMS
Pieter ek het een, Front Runner, sal vir jou pics neem en post, werk soos 'n droom :thumbup:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:16 am
by ThysdJ
http://www.takla.co.za/prod03.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Daar is ongelukkig net nie prenkies nie... :? :?

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:17 am
by Traveler
Watter ene is die beste?

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:26 am
by ThysdJ
Die ene sonder die cone, want dis BAIE werk om die cone op die exhaust vasgedruk te kry, en as jy 'n diesel ry is jy pikswart van die roet as jy klaar is..... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:30 am
by OOOOMS
Hoe lank vat die een om op te pomp met die kompressor?

Die een met die exhaust inlet....so 25 - 30 sekondes dan s jou van inni lug :thumbup:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:35 am
by Traveler
Exhaust jack is die ene op my must have toys lys sodra die alucab en nuwe agterbumper op is.

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:36 am
by pietpetoors
Soos ek verstaan is die een wat jy in die exhaust kan indrk baie beter. Mens kan seker ook die cone oor die exhaust druk net om gou die sak op te blaas tot hy teen die voertuig is en dan vir die res sit jy die kompressor op?

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:45 am
by OOOOMS
pietpetoors wrote:Soos ek verstaan is die een wat jy in die exhaust kan indrk baie beter. Mens kan seker ook die cone oor die exhaust druk net om gou die sak op te blaas tot hy teen die voertuig is en dan vir die res sit jy die kompressor op?
Hoekom sou jy dit wil doen?

Blaas die sak op lig die voertuig binne 30 sekondes, die einde :thumbup:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 4:22 pm
by OOOOMS
So lyk die exhaust fitting:
IMG_1968 (Small).JPG
IMG_1967 (Small).JPG
IMG_1966 (Small).JPG

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 4:56 pm
by pietpetoors
Dankie, gaat hy nou binne-in of buite oor?

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 5:22 pm
by OOOOMS
pietpetoors wrote:Dankie, gaat hy nou binne-in of buite oor?
Hy gaan buite oor :thumbup:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 5:47 pm
by ChrisF
so watter "brands" beveel julle aan ? Pryse ?

Moet sĂȘ ek hou baie meer van die idee as die high lift jack .... maar elk een het seker sy plek.

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 5:52 pm
by OOOOMS
Ek weet nie wat kos die sakke nou nie, maar hulle is 'very overpriced' as jy my vra.....

Ja hulle het hul plek soos jy noem, albei is gevaarlik, indien verkeerd gebruik word. Ek ry maar alby saam :thumbup:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 5:56 pm
by OOOOMS
Prys hier bespreek:
viewtopic.php?f=8&t=8892&hilit=air+jack&start=20" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 5:59 pm
by pietpetoors
Dink nie die brand maak veel saak nie want selfs goed soos T-Max word in China gemaak.

Ek het self nie een nie, maar het al met so paar mense met ondervinding gepraat. Wat blykbaar wel 'n verskil maak is, party het net 'n enkellaag materiaal op die bo- en onderkanten ander het 2 of drie lae. Dit help dat hy nie so maklik gaatjies kry as daar meer lae is.

Dan het ek ook al gehoor die kleintjies wat net net groot genoeg is soos die 2.5 ton bars veral as jy dit op 'n warm dag op die warm duin sand gebruik. Blykbaar is dit veiliger om so van 3 of 3.5 ton en op na te kyk.

Ek gaan self ook een kry, my opinie oor 'n high lift jack is dat dit die mees over rated stuk toerusting as wat die minste gebruik word.

Ek is besig om goed in te voer, maar my container gaan eers einde Nov hier wees, in die container is 5x 4Ton exhaust jacks wat ek inbring om te toets en te kyk hoe lyk die kwaliteit. Ek dink ek gaan dit vir BAIE goedkoper verkoop as wat jy dit in die winkels kan kry.

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 6:10 pm
by Johannes van die See
Pieter

As dit goedkoper is as n Hilift en die kwaliteit goed is laat weet my asb, ek sal ook belangstel.

Dankie

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 6:20 pm
by pietpetoors
Exhaust jacks is baie duurder as high lift jacks.

High lifts dink ek kan jy kry vir so R600 of so, exhaust jacks kry jy nie sommer vir onder R1,000 en die groottes is maklik oor R2,000

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 8:42 pm
by Bushwacker
Werk dit as jy 2 pype het?

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 9:52 pm
by OOOOMS
Bushwacker wrote:Werk dit as jy 2 pype het?
Ja Piet, maar jy moet twee sakke he :lol: :lol: :lol:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:21 pm
by Bushwacker
Lyk ek gebreklik :oops:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:25 pm
by OOOOMS
Bushwacker wrote:Lyk ek gebreklik :oops:
Piet, twee exhaust's 2 sakke, een exhaust een sak, got-it? :lol: :lol: :lol:

Re: Exhaust Jack

Posted: Mon Oct 25, 2010 10:43 pm
by Bushwacker
O Okay, dankie sakkie :thumbup:

Re: Exhaust Jack

Posted: Tue Oct 26, 2010 5:41 am
by Johannes van die See
pietpetoors wrote:Exhaust jacks is baie duurder as high lift jacks.

High lifts dink ek kan jy kry vir so R600 of so, exhaust jacks kry jy nie sommer vir onder R1,000 en die groottes is maklik oor R2,000
:problem: :problem: :problem: Lyk my ek moet eers my huiswerk doen voor ek iets se.
Het gister n Hi-Lift jack gesien hier in Langebaan wat oor R1000 geprys was.

Re: Exhaust Jack

Posted: Tue Oct 26, 2010 6:41 am
by CasKru
OOOOMS wrote:
Bushwacker wrote:Lyk ek gebreklik :oops:
Piet, twee exhaust's 2 sakke, een exhaust een sak, got-it? :lol: :lol: :lol:
Jy kan altyd 'n plan met 'n "prop" maak en die ander exhaust toe maak dat al die lug deur die ander exhaust gaan dan is een sak fine

Re: Exhaust Jack

Posted: Tue Oct 26, 2010 7:01 am
by Bushwacker
Goeie antwoord daai Cassie :thumbup:

Re: Exhaust Jack

Posted: Tue Oct 26, 2010 7:40 am
by CasKru
:D: :D: :D: :D:

Re: Exhaust Jack

Posted: Tue Oct 26, 2010 7:54 am
by Traveler
Johan, ek het my Hi-Lift gekoop by Onca vir R780-00 (maar dit is so paar maande terug). Eintlik behoort hulle pryse af te kom met die dollar wat so tuimel.

Kontak ook Cariboo Distributors, hulle met my op daai stadium R760 kwoteer, maar ek kon kies R780 en ry 15km of R760 en ry 65km. Ek is seker met vervoer tot by jou in Langebaan sal die Hi-Lift steeds minder as R1,000 wees.

Re: Exhaust Jack

Posted: Wed Oct 27, 2010 5:47 pm
by ChrisF
Piet laat weet ons as jy dit getoets het ....

Ek probeer my wa so inrig dat ons "redelik selfversorgend" kan wees .....

Re: Exhaust Jack

Posted: Wed Oct 27, 2010 5:48 pm
by Niel
Megabucks in CT het so n maand gelede die HLJ uitverkoop vir R 950 vir die korte :shock: