Page 1 of 1

Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 5:35 pm
by FUDGES
What's your guys take on these two winches which one wil you take?

Tabor 9000lbs R6600
Come Up 9500lbs R5928

I'm not ggona spend R11000 for a warn which is only gona be used maybe once in 2 years.

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 5:42 pm
by ToyX4
Hoeveel diesel kan jy gooi met R6000?

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 5:46 pm
by OOOOMS
Ek ken nou nie die Come-up winch nie AJ maar kan vouch vir the Tabor :thumbup:

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 5:47 pm
by CasKru
FUDGES wrote:What's your guys take on these two winches which one wil you take?

Tabor 9000lbs R6600
Come Up 9500lbs R5928

I'm not ggona spend R11000 for a warn which is only gona be used maybe once in 2 years.
Ek persoonlike sou eerder met Pieter en Mark se weergawe gegaan het.

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 5:57 pm
by Mud Dog
I think Tabor is the better one, but the Come-Up isn't too bad either. Thing with a winch is that if you don't have, you make do without .... if you have you'll want to use it when a situation calls for it, and then it should be able to perform without letting you down after being exposed to bad weather, the occasional water or mud bath. So get the best your pocket can afford. IIRC the Arctic Trucks were fitted with Come-Up winches (open to correction on that one). ;-)

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 7:52 pm
by Rollercoaster639
Who is the supplier of the Tabor winches in the JHB , PTA or Witbank area. Would appreciate a name and contact details if you have....Thanks.

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 8:07 pm
by Mud Dog
http://www.iwarehouse.co.za/automotive- ... fAod4kqraw" onclick="window.open(this.href);return false;

Here's something I didn't know .... Tabor are made by Warn. So service and parts should be easy.

iWarehouse (above link) keep them, as well as Liftequip. There might be other suppliers in the JHB area .... see what the other guys say. ;-)

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 8:14 pm
by FUDGES
Speak to NicoP on the forum.

Ek dink ek gaan vir die goedkoper come up gaan dit gaan in elk geval n "detachable" winch wees wat ek of voor of agter gaan gebruik waar hy nodig gaan wees. So hy gaan agter in die canopy uit die wind en weer bly ;-)

Re: Tabor vs Come up

Posted: Tue Jul 05, 2011 8:25 pm
by Pietman
Kyk na die 8000 Warn ook as jy wil. Is nou wel 1000 minder maar die prys is ook aansienlik minder. M2cw

PS: Ek het n' 8000 Warn gekoop Desember en is nie een oomblik spyt.

Re: Tabor vs Come up

Posted: Wed Jul 06, 2011 7:50 am
by Rollercoaster639
Thanks for the info Guys

Re: Tabor vs Come up

Posted: Sun Jul 10, 2011 7:40 pm
by jacques kotze
Dis korrek,Tabor word deur warn gemaak as n budget winch en Arctis trucks gebruik die come up winch so albei sou ek se is n goeie winch. Ek het n 12000lbs winch gekoop wat ek seker makilk 2-3 keer per maand gebruik om my maste mee op te trek wat ek bou en installeer. dis n china produk maar die rede hoekom ek hom gekoop het is omdat hy met n 2 jaar waarborg kom vir R 3200 excl. Ek het hom nou al n paar keer gebruik en is nog nie een keer spuit nie.Jy kan hom met n tou ook koop of met n kabel en hy het n wireless remote saam met die gewone remote. Maar om die twee jaar waarborg te behou moet hy na n jaar in gaan vir n diens. En T-max kom ook van china af!Dit gehoor by die eienaar van n 4x4 Mega world tak.Ek het ook gehoor dat warn hulle pryse met amper die helfte gesny het op hulle winches,ek weet nie of dit op al die modelle is nie.Ek dink dis maar net die ouens wat warns verkoop wat nog ou voorraad het teen die ou pryse of hulle koop dit aan vir amper die helfte en verkoop dit teen die "gewone" pryse. Maar dis alles maar wat ek hoor,weet nie hoe waar als is nie.

Re: Tabor vs Come up

Posted: Sun Jul 10, 2011 10:40 pm
by Thabogrobler
Jacques,

Vertel meer van jou winch? En waar kry ons dit?

Re: Tabor vs Come up

Posted: Mon Jul 11, 2011 9:24 am
by jacques kotze
Kyk op http://www.repeater.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; Dan is daar n link met "winch" daar is vergelykings op tussen warn,tigerz,superwinch en dan die rts dv-6t. Nogal interresant dat warn die vinnegste line speed het sonder vrag,maar met 3600kg dan is die rts dv die vinnegste en hy gebruik 290 Amp teen oor die warn se 370 Amp. Soos ek verstaan is al die winches uitverkoop,die volgende sal ek dink oor 3 weke beskikbaar wees. Ek dink darrem nie daar sal n prys verskil wees nie. Ek dink hulle het 50 winches bestel, myne is 12 000lbs,die nuwe vrag is almal 13 000lbs. Laas was daar ek dink R300 verskil tussen die 12 000lbs en 13 000lbs.
Hoop dit help.
Groete :thumbup: