Page 1 of 1

Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 3:20 pm
by Bushwacker
Kry net 'n nylon pully wat oor die D-shackle se bout gaan.

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 3:22 pm
by CasKru
Nice idee maar ek dink ek gaan eerder met die realdeal.... as dit nou by receovery kom vat ek nie kanse nie.... daai goed maak seer as hulle los kom!

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 3:29 pm
by Bushwacker
As die pully breek, sal die D-shackle se bout die kabel hou, ek het nog nooit 'n d-shackle gesien breek nie.

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 3:38 pm
by CasKru
Maar dit is nie te se as jy dit nog nie sien gebeur het nie dat dit nie kan gebeur nie :shock: :shock: :shock:

Ek glo maar om die tool te gebruik wat gemaak is vir die job err on the safe side

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 5:17 pm
by ThysdJ
I think NOT! en wat trek jy waantoe met daai dun toutjie? sekerlik niks groter as 'n braaistompie nie, want as jy besig is met recoveries met daai rig, dan sit ek VER weg in 'n boom.... en rook..... boom..... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 5:25 pm
by Bushwacker
Ek het die foto op die Aussie forum gekry, dit is wat aan die anderkant is!

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 5:37 pm
by CasKru
Oooo okay.. dit gee nou so bietjie 'n ander prentjie.

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 5:42 pm
by ThysdJ
must be strong string... :twisted: :twisted:

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Thu Mar 13, 2008 5:47 pm
by CasKru
probably some sort of bungy cord (mountain gear)

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 6:44 am
by Cookie Monster
The rope may be plasma rope follow the link :mrgreen: http://www.firstfouroffroad.co.uk/winch_line.htm

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 9:16 am
by Knersus
Dis verseker die plasma tipe tou wat daar gebruik was...Hulle reken die tou is sterker as die kabel. Kan dit wees :?: Ek het die out back challenge video's gesien wat in Australia geneem was en hulle gebruik net die plasma tipe tou. Ek het ook gesien dat hulle breek maar die toestande is extreme.
Ek dink nie daar is fout met die snatchblock nie maar ek sou daarvan gehou het as die pulley staal was.Ek sal hom gebruik as ek niks anders gehad het en dis al opsie om te gebruik. Ek glo ook maar om die regte tool vir die job te gebruik.

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 9:22 am
by ThysdJ
Knersus wrote:Ek dink nie daar is fout met die snatchblock nie maar ek sou daarvan gehou het as die pulley staal was.
Ek het ook nie daarmee 'n probleem nie, ek was net BAIE skepties oor die toutjie.. Maar duidelik was ek onnodig bekommerd.. :twisted: :shock: :lol:

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 10:00 am
by Knersus
Ek is seker daai toutjies word gebruik in die foto om sy canopy in die garage se dakbalke op te hys. :o Ek sou dit vir niks swaarder gebruik nie :roll: :D

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 10:06 am
by CasKru
Volgens daai link het daai plasma tou 37000 pond breekkrag :shock: :shock:

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 10:19 am
by Engel
Piet, daai snatchblock van jou is gevaarlik tjom :?

Die stress en strain is woes maak nie saak waar jy hom gaan gebruik nie. Het nou al te veel ongelukke gesien met sulke goed. :shock:

Daai cruiser applikasie het ons 23 jaar terug in die army gedoen. die voorste ring is n guide maar jy moet nogsteeds redelik reguit ry. Jy kry nooit jou wiele gebalanseer nie. Wie wil in anyway met sulke stront op sy bakkie ry? :mrgreen:

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 10:35 am
by Bushwacker
Die ding aan die wiel pla my nie, ek dink net die shackle met die pully is 'n goeie plan vir 'n ou wat nie die geld het vir die ware jacob nie. Ek sal my drink-hand op 'n blok sit dat dit nie sal breek nie.

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 6:44 pm
by Engel
vir jou n ander hobbie soek as jy nie geld vir safety equipment het nie :twisted:

........so wanneer gaan jy ophou drink :mrgreen: :mrgreen:

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Posted: Fri Mar 14, 2008 9:45 pm
by Bushwacker
Dit maak seer!!