Page 1 of 1

Warn M8000 Winches

Posted: Sat Dec 03, 2011 3:23 am
by jacques kotze
Dag maats,
Ek sien in die Desember uitgawe van die SA4x4 boek op bladsy 114 adverteer Northernauto Warn M8000 12v winches vanaf R5999. Sien hy adverteer ook Tabor, Come-up en EWX. Morne van der Berg 083 400 2495. northernauto@limpopo.co.za. Ek weet glad nie wie dit is nie, het nog nooit met die persoon besigheid gedoen nie. Dit lyk maar net vir my na n goeie prys en gedag ek laat weet julle maar net.

Cheers :thumbup:

Re: Warn M8000 Winches

Posted: Sat Dec 03, 2011 3:51 am
by Mud Dog
Goeie prys Jacques, ..... maar waarom is jy nog wakker teen die tyd van die oggend! :D:

Re: Warn M8000 Winches

Posted: Sat Dec 03, 2011 6:03 am
by OOOOMS
Jacque, dankie. Dit is beslis 'n goeie prys :thumbup:

Dis nou interessant, het al met hulle besigheid gedoen (ruk terug), en geen probleem gehad nie :thumbup:

Re: Warn M8000 Winches

Posted: Sat Dec 03, 2011 9:08 am
by Traveler
Verseker 'n goeie prys.

Re: Warn M8000 Winches

Posted: Sat Dec 03, 2011 9:55 am
by Andre du preez
Ek het 'n Warn8000. Wil net so sê laas naweek by die Melkbos f/day het 'n ou wat seker vir "Warn werk", 'n Warn handboek vir my gegee. in die boek sê hulle die Warn8000 is seker een van die gewildste....4x4 winch.

Re: Warn M8000 Winches

Posted: Sat Dec 03, 2011 9:57 am
by jacques kotze
Mud Dog wrote:Goeie prys Jacques, ..... maar waarom is jy nog wakker teen die tyd van die oggend! :D:
Ek het nog kwotasies gedoen en bietjie "kantoor" werk gedoen, en toe onthou ek van die advertensie wat ek vroeer raak gelees het en
toe post ek maar :D: :D: Waarom was Oom nog wakker die tyd van die oggend?? :D: :D: :D:

Re: Warn M8000 Winches

Posted: Sat Dec 03, 2011 3:08 pm
by Mud Dog
jacques kotze wrote:
Mud Dog wrote:Goeie prys Jacques, ..... maar waarom is jy nog wakker teen die tyd van die oggend! :D:
Ek het nog kwotasies gedoen en bietjie "kantoor" werk gedoen, en toe onthou ek van die advertensie wat ek vroeer raak gelees het en
toe post ek maar :D: :D: Waarom was Oom nog wakker die tyd van die oggend?? :D: :D: :D:
Vir een of ander rede teen daai tyd opgestaan, maar later weer by die bed ingekruip en nog bietjie verder geslaap. :lol: ;-)