Page 1 of 1

Belangrik

Posted: Sat Sep 13, 2008 7:22 pm
by Umvubu
Hou ten minste 'n goeie kwaliteit snatch trap in jou voertuig. Dis goud werd.

Re: Belangrik

Posted: Sat Sep 13, 2008 7:58 pm
by blom
:shock:
Praat van snatch straps Ezere wat dink jy kan man aanskaf ?
my ou toutjie is al effe verniel en ek dink die einde is in sig
ek sien die manne op die cruiser forum het lekker vris toue vir billike pryse weet net nie hoe lank hy sal hou nie (ooops daar trap ek in die wip) :mrgreen:

Re: Belangrik

Posted: Sat Sep 13, 2008 8:15 pm
by BenHur
Blommietjie

Gaan seach op die community forum oor Spanset/Secruretech. Michael Green die baas of iets van Spanset is 'n member daar. Hulle produkte (ook verkrybaar by Macro) dra 'n limited lifetime warentee, wat beteken dat as jou belde gebreek het maak nog herstelbaar is fix hulle dit 4-3, gratis en verniet jy moet dit net by hulle uitkry in Randburg.

Re: Belangrik

Posted: Sun Sep 14, 2008 6:17 am
by blom
:mrgreen:
Bennie ek het so 'n spanset toutjie (was nogal my eerste 4x4 acsesorie wat ek gekoop het)
ek sien egter deesdae die manne het lekke vet ronde toue waarvan ek nogal hou
wonder net watter een sal die beste wees?
my beld bere lekke maklik
Ma het nadele bv as man wil korter maak kry jy hom nie eweredig deur 'n shackle nie en beskadig die belt maklik
my belt het gou gou sy kinetiese properties verloor
Iemand bietjie ondervinding ?

Re: Belangrik

Posted: Sun Sep 14, 2008 6:49 am
by hilex08
Blom, miskien is ek outyds, maar ek het twee 13mm staal slings, een van 3m en een van 6m permanent in die lux. Kompleet met shackels en all.

ek het gesien hoe daai kenetic toue breek !!! en dan is dit bollie !!!!!

al probleem met die staal, hulle kry so met tyd los "strands" en kan 'n man lekker puncture! maar ek ken 'n paar riggers wat gou weer vir my nuwes kan vleg :roll:

Re: Belangrik

Posted: Sun Sep 14, 2008 11:15 am
by george
Hi Blom.

Bedoel jy hierdie.
Hi Guys.
Here is the ropes I use. bought from these guys http://www.marineequipment.co.za/Home/Home.htm

This one is for towing
POLYPROP FLEX PLY
Image
This one for snatching.
Image

Re: Belangrik

Posted: Sun Sep 14, 2008 1:35 pm
by blom
daas die ding dude
ek is erg lus vir daai snatsh rope
Hoe werk hy ?
Wat kos so ou toutjie ?

Re: Belangrik

Posted: Sun Sep 14, 2008 8:13 pm
by Umvubu
My Sunset snatch strap dien my nou al lank baie goed. Ek het al gesnatch, gesleep, geanker en nog 'n paar ander rowwe goed met die ding aangevang - Hou hou nog. :D

Re: Belangrik

Posted: Mon Sep 15, 2008 9:01 am
by george
Jis Blom.
Ek het dit destyds by hierdie ouens gekry http://www.marineequipment.co.za/Home/Home.htm
Ek dink dit was so R500-R600. Dit is toue wat hulle vir bote gebruik.Die witte wat ek vir snatching gebruik is waarwee hulle die bote vasmeer.Die tou moet 'n bietjie kan skiet.Dit werk goed vir my.

Re: Belangrik

Posted: Mon Sep 15, 2008 10:01 am
by LouisZ
Die Sunset Snatch straps is R344.

Groette,
Louis

Re: Belangrik

Posted: Mon Sep 15, 2008 11:53 am
by Bushwacker
Ek het die stel by Bundu Outdoor in Vryheid gekry op special vir R850.00. dit was R2000.00 :lol: :lol:

Re: Belangrik

Posted: Mon Sep 15, 2008 11:56 am
by Niel
Very nice, ek het gesien op die Cruiser forum die ouens het een of ander deal op die I-man kit gekry.

Re: Belangrik

Posted: Mon Sep 15, 2008 2:12 pm
by Umvubu
Ek het met Ironman se bestuurder Stef Pretorius gepraat oor hulle Recovery Kits. Blykbaar gaan hulle dit nie meer invoer nie. Ek kon self net twee vir my besigheid kry. Die kits was 'n bargain- Snatch Strap, Tow Strap, Winch Extension Strap, Snatch Block, Ketting, Tree Trunk Protector & shackles.

Re: Belangrik

Posted: Mon Sep 15, 2008 3:01 pm
by Niel
Ek dink dat ons ouens op die forum n groep buy moet doen om n beter prys te beding.

Re: Belangrik

Posted: Mon Sep 15, 2008 3:18 pm
by Bushwacker
:shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: