Page 1 of 1

Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Sun Dec 02, 2007 12:23 am
by Niel
I visited Tyger Fitment Express for the second time in a year and on both occasions these guys were not only friendly but offered good advice and were eager to help. Rare service in today’s times.
Their details are as follows:

Edwin Rose (owner),
251 Durban Road,
Tel: 021 910 1009

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Tue Dec 04, 2007 8:17 am
by Bosvark
Hulle het seker elke keer gedink jy is n vroumens met daai hare

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Tue Dec 04, 2007 9:05 am
by Niel
Johan, wanneer ek my hare laat sny gaan ek vir jou n pruik maak daarvan dan kan jy ook amper soos ek lyk .... hoes daai :?: :lol: :lol: :lol:

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Thu Feb 14, 2008 1:17 pm
by henniedebeer
Het so pas 5 x STT Cooper 31 x 10.5 R15 by Edwin laat opsit. Sal defnitief nooit weer enige ander fitment centre gebruik nie. :) :D :D :D :D :D

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Thu Feb 14, 2008 1:48 pm
by ThysdJ
Hennie? Het jy ook lang hare :?: :?: :?:

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Thu Feb 14, 2008 2:55 pm
by Bosvark
F#& Niel,hoe gereeld sit jy dan tyres op jou bakkie!!!!!!!!! Begin solank goeie diens soek by haarsalonne,post wie ons kan gebruik.

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Thu Feb 14, 2008 3:00 pm
by henniedebeer
:lol: :Kaspaas my hare is kort want my vrou het haarsalon in SWest. Ek maak solank vir Niel n afspraak. Hy is gelukkig want sy sny net STORMER ondersteuners se hare. :!:

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Thu Feb 14, 2008 3:06 pm
by Bosvark
Doen sy nie meskien lazer haar verwydering nie,sal beter werk vir Niel

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Thu Feb 14, 2008 3:24 pm
by ThysdJ
henniedebeer wrote:Kaspaas my hare is kort
Okay, ek wou net seker maak... Bosvark, die hare was dus NIE die rede hoekom Edwin nice was met Niel nie... :shock: :twisted: :twisted:

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Thu Feb 14, 2008 10:34 pm
by Niel
Het jy vir hom gese jy is van die hilux forum?

Die varkies het mos nie hare om van te praat nie :roll: :lol: :P
Johan, jy het nou vir varkie mooi gemaak wanneer maak doen die eienaar n make over? :lol: :lol: :shock:

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Fri Feb 15, 2008 7:04 am
by ThysdJ
Niel wrote:Johan, jy het nou vir varkie mooi gemaak wanneer maak doen die eienaar n make over? :lol: :lol: :shock:
So iets Niel? Image

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Fri Feb 15, 2008 8:31 am
by Bosvark
Amper so iets

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Fri Feb 15, 2008 8:38 am
by ThysdJ
Ek like veral die 1980's Star Trek bril... :shock: :shock:

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Fri Feb 15, 2008 10:48 am
by Bosvark
moet in die verlede aanpas

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Fri Feb 15, 2008 11:15 pm
by Niel
beste foto van varkie tot op hede Thys :lol:

Re: Tyger Fitment Express: Cape Town

Posted: Sun Feb 17, 2008 10:53 pm
by henniedebeer
Het vir hom genoem dat ek aan die forum behoort. Ek het goeie prys gekry. Hy het ook genoem dat hy n special op die BFG tyres hou. Sou iemand belangstel.