Eurolux 1500W Inverter

Let us know where we can buy what. Please have a look at the "Template" post before you post something here.
Post Reply
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 569
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Tue Sep 28, 2010 12:45 pm

Hello Daar
Ek het nou net 1500w Eurolux inverter by Brights in Stikland gekoop vir R694-00 (R660-00 as jy 'n Brights Card Het)
Dit is op Special.
T

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Tue Sep 28, 2010 1:11 pm

Tertius weet jy of dit n pure sine wave inverter is ?

User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 569
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Tue Sep 28, 2010 1:15 pm

Hi Chris
Dit is nie Pure Sinewave nie, dit is Modified Sinewave, die Pure Sinewave inverters is vrek duur
Ek Wil die een net gebruik vir my klein mikrogolf oond. As die kleintjie mos in die middel van die nag wakker word, en hy soek 'n bottel, mag dit nie koud wees nie

T

User avatar
jan30
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 446
Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
Town: brackenfell
Vehicle: HILUX 2.8 D DC
Real Name: JAN

Tue Sep 28, 2010 1:43 pm

Goed noem my nou dom maar ek verstaan nie die inverter storie nie. Jy kry 300 watt en 1500watt ens hoe weet jy watter een jy soek? :confused: :blushing:
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES

User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 569
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

Tue Sep 28, 2010 2:01 pm

Hang af vir wat jy dit nodig het, 150w is goed vir laptop en cell charger etc.
As jy groter goed soos yskas, microwave etc wil trek het jy groter soos in 1500w plus nodig

User avatar
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5394
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
ORRA Call Sign: X81
Location: Gauteng
Contact:

Tue Sep 28, 2010 2:07 pm

Ek het self so Eurolux 1500w. Chris, jy sal nie teen beter prys as dit kry nie, Jan kry vir jou so ene, eerder dat jy excess W's beskikbaar het as te min.
Image
Image

Know what you don't know.

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: Bellville
Vehicle: Langpad (RAV4)
Real Name: Chris

Tue Sep 28, 2010 5:36 pm

jan30 wrote:Goed noem my nou dom maar ek verstaan nie die inverter storie nie. Jy kry 300 watt en 1500watt ens hoe weet jy watter een jy soek? :confused: :blushing:
Jan vra maar vir mamma: "Grooter is beter..."



Soos die ander manne sê: "Wat wil jy aandryf?" Elke toestel het n "Watt rating", jy kan nie meer gebruik as die toestel se rating nie.

MAAR - ONTHOU, 100W = 8,5 A !! so as jy 200 of 330W trek vir n uur gaan dit daai battery SUIG !!

Onthou ook om te kyk na "continuos rating" vs "maximum rating". Ek sit juis met n 450W inverter - MAX rating, maar dit kan net 250 or 300W konstant lewer .....


Die pure sine wave is DUUR, maar is maar die veiligste vir rekenaars ....

Post Reply

Return to “Shopping Index”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users