Paneelklopper - Kaapstad

Let us know where we can buy what. Please have a look at the "Template" post before you post something here.
Post Reply
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Thu Jan 19, 2012 9:02 pm

Ek het my SFA na 24 jaar na 'n paneelklopper geneem om die "standaard" roes op die laaibak te laat uithaal en dit sommer laat oorspuit.
Toe ek die bakkie vandag gaan haal het, het ek geweet hoe dit moes gelyk het die dag toe dit in 1988 op die vertoonlokaal se vloer gestaan het.
Uitstekende werk teen 'n baie billike prys:
Robby's Panel & Spray
Buite Durbanville
0827486881.

User avatar
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7321
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Thu Jan 19, 2012 9:23 pm

Lekker... but until you post a few pictures we won't really believe you!

Post Reply

Return to “Shopping Index”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users