SNORKEL FACE LIFT 2012 HILUX

Let us know where we can buy what. Please have a look at the "Template" post before you post something here.
Post Reply
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 421
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Fri Jan 20, 2012 9:49 am

Kan iemand help met inligting oor 'n snorkel. Wil graag een laat opsit, die hilux een pas nabewering nie aangesien Toyota dit goed gedink het om 'n rif op die modderskerm aan te bring. La Sport reken hulle sin pas, aangesien die onderste gedeelte baie kleiner is as die ander. Die probleem kom in by die prys van R 5400.00.
Wie verskaf nog TJM produkte ?

User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 24213
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
ORRA Call Sign: B15
Location: Rynfield
Contact:

Fri Jan 20, 2012 10:57 am

Praat met OOOOMS of PietPetoors op die forum
To God be the glory

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Fri Jan 20, 2012 12:02 pm

Ons het ongelukkig nog nie 'n slurp vir die 2011/2 facelift model nie. Maar is besig om daaraan te werk! Hopelik binne die volgende 3 maande of so :thumbup:

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10131
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
ORRA Call Sign: X27
Contact:

Fri Jan 20, 2012 12:59 pm

Ons bestaande snorkel kan pas. Die enigste probleem is daai riffie wat op die fender is wat nie op die ander is nie.
Daardie riffie gaan maak dat die gaping tussen die fender en die snorkel te groot gaan wees, maar tot op hede kon niemand nog bevestig hoe groot daai gaping gaan wees nie
Behalwe daarvoor sal hy pas. Die lugfilter en alles sit op dieselfde plek, dis net daai ou riffitjie wat hulle besluit het om in te sit

Ons is besig met die verskaffers om een te ontwikkel vir die nuwe Hilux, maar dit kan nog so paar maande vat
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Fri Jan 20, 2012 1:08 pm

Stephan, ek het 'n paar VIGO snorkels hier by my, indien jy wil is jy meer as welkom om te kom sien en 'n beter idee te kry, laat net weet :thumbup:

Post Reply

Return to “Shopping Index”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users