Angola 2010
Re: Angola 2010
Nou waas my vissie????
Re: Angola 2010
Dankie Andre.....ek sien jy geniet jou nuwe speelding...
Nou waar is al daai vissies?
Nou waar is al daai vissies?
- diafine
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Fri Dec 11, 2009 3:36 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux 2.5 D4D 4X4 DC
- Real Name: Shaun
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Angola 2010
I'm going to take a wild guess here... but... I'm guessing you ate a lot of fish on this trip
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Angola 2010
hi luxes
here is the last episode of our trip from the cunene mouth via the desert and the mountains to ruacana and one straight line to joes beerhose in windhoek the trail from the mouth to ruacana is 360 km it took us 17 hours to do
here is the last episode of our trip from the cunene mouth via the desert and the mountains to ruacana and one straight line to joes beerhose in windhoek the trail from the mouth to ruacana is 360 km it took us 17 hours to do
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Angola 2010
Kyk n gemsbok bly maar seker een van die mooiste bokke wat daar is, dit lyk regtig of julle manne dit geniet het hoop ons kan eendag saam gaan. Ek vang nie vis nie maar sal saamgaan vir n lekker trip en sal die fotos neem Baie nice report.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Angola 2010
jy kannie glo die groot troppe daar in daai droee woestyn nie springbokkies is ook volop
ons plan maar weer so n trippie vir 2011 daaris maar altyd iets wat jy mis die jaar moes een vn die voertuie die 2de dag omdraai want een van die manne se dogter het dood verongeluk taxi het n robot geskip so hulle wil vlg jaar gaan
ons plan maar weer so n trippie vir 2011 daaris maar altyd iets wat jy mis die jaar moes een vn die voertuie die 2de dag omdraai want een van die manne se dogter het dood verongeluk taxi het n robot geskip so hulle wil vlg jaar gaan
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Angola 2010
Lyk vir my na jou trippie in die Weg-Ry.Baie geluk
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Angola 2010
Ek het ook daai ding gesien. Geluk Andregeorge wrote:Lyk vir my na jou trippie in die Weg-Ry.Baie geluk
To God be the glory