Faces of the Namib
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Faces of the Namib
Middag almal,
Ek en my kollegas beplan om die Faces of the Namib toer in April 2011 te doen.
Het iemand dit al gedoen? Enige voorstelle of moets en moenies? Dalk iets spesefiek om saam te neem?
Baie dankie
Ek en my kollegas beplan om die Faces of the Namib toer in April 2011 te doen.
Het iemand dit al gedoen? Enige voorstelle of moets en moenies? Dalk iets spesefiek om saam te neem?
Baie dankie
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Faces of the Namib
Ons self het nog nie die "faces of the Namib" gedoen nie, alhoewel ons by Solitaire was (Soussusvlei), by die Vegelvogelberg oorgeslaap het in die Namibnaukluft park en ook 'n gedeelte van die Kuiseib canyon gery het.
Al wat ek kan se van Namibia is dat dit ongelooflik mooi is. Warm in die dag en lekker koel in die aand.
Dit is hoekom ons weer terug gaan Desember
Al wat ek kan se van Namibia is dat dit ongelooflik mooi is. Warm in die dag en lekker koel in die aand.
Dit is hoekom ons weer terug gaan Desember
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Faces of the Namib
Frederic
As jy n 3.0l d4d het ja, 2.5 los hom maar by die huis, jy gaan net jou self frustreur.
As jy met Uri of een van die gidse inskryf, stuur hulle n lys van goed wat jy moet voorsien en wat hulle gee.
Genoeg water, diesel en bier en n tent en daar gaan jy.

Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: Faces of the Namib
Frederik, twee van my bil's doen die Saddle Hills trip in begin Nov, weet nie of dit dalk (baie) dieselfde is nie.
Sal van hulle wedervaringe post daarna.
Ons gaan nie saam nie , ek en Swamb's gaan dan onder andere in die Negev in Israel rondry .
Sal van hulle wedervaringe post daarna.
Ons gaan nie saam nie , ek en Swamb's gaan dan onder andere in die Negev in Israel rondry .
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 268
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Andre
Re: Faces of the Namib
0000DS wrote:Ons self het nog nie die "faces of the Namib" gedoen nie, alhoewel ons by Solitaire was (Soussusvlei), by die Vegelvogelberg oorgeslaap het in die Namibnaukluft park en ook 'n gedeelte van die Kuiseib canyon gery het.
Al wat ek kan se van Namibia is dat dit ongelooflik mooi is. Warm in die dag en lekker koel in die aand.
Dit is hoekom ons weer terug gaan Desember
Miskien loop ons mekaar raak.
Ek vat ook die familie vir n toer van die Suide in Desember en wil veral die Namib Naukluft park beter gaan bekyk. Stilte en sterre - wat is beter?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Faces of the Namib
Wat is fout met die 2.5 in Namibia?Johan Kriel wrote:Frederic
As jy n 3.0l d4d het ja, 2.5 los hom maar by die huis, jy gaan net jou self frustreur.
As jy met Uri of een van die gidse inskryf, stuur hulle n lys van goed wat jy moet voorsien en wat hulle gee.
Genoeg water, diesel en bier en n tent en daar gaan jy.
Know what you don't know.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
Ek sien vreeslik uit na daai trip. Ek het 'n 3.0 D4D so ek glo dit sal reg wees. Van my vriende wat wil saamgaan het 4.2 cruisers maar ek weet nie of hul sal uitkom daar nie. Alhoewel die voetspore span het deur die duine gegaan met 'n 4.2....?
http://www.mondjila.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.mondjila.com" onclick="window.open(this.href);return false;
Last edited by Frederick on Tue Sep 28, 2010 10:00 am, edited 1 time in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Faces of the Namib
Die 4.2 doen die duine. Partymaal met meer aanloop maar hulle stap hom mooi.
Vir die rekord, die 2.5 stap hom ook sonder drama.
Vir die rekord, die 2.5 stap hom ook sonder drama.
Know what you don't know.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
Het jy hom al gery Traveler?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Faces of the Namib
Ek het al duine in die Kalahari gery, groottes en kleintjies. Nie drama gehad nie, en dit was met my 2.5SRX SC gewees. Bande was Bridgestone se D694's gewees.
Know what you don't know.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Faces of the Namib
Ek ry 4.2 NA , 4.2Td en n 2.5 d4d. Het n 3.0d4d gehad. Ek ry die duine eerder met die 4.2 NA met marie biscuits, voor die 2.5d4d met vet takkies.
Nee wat die 2.5 is darem te lui vir die duine, maar hy sal dalk beter doen as n 2.4 Nissan.
Die 3.0l doen baie goed, en die 4.0 lux beter as die 4.5efi , maar eintlik is dit die drywer wat saak maak.
Nee wat die 2.5 is darem te lui vir die duine, maar hy sal dalk beter doen as n 2.4 Nissan.
Die 3.0l doen baie goed, en die 4.0 lux beter as die 4.5efi , maar eintlik is dit die drywer wat saak maak.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Faces of the Namib
Amen.Johan Kriel wrote:maar eintlik is dit die drywer wat saak maak.
Know what you don't know.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
Band druk, band druk, band druk
Re: Faces of the Namib
Frederick, wat is die koste betrokke om die toer te doen?
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Faces of the Namib
Frederick. Een van die mooiste Namib trips. Dit begin maklik, oor grasvlaktes voordat die duine stelselmatig begin groter raak. In ons groep was 'n diesel Cruiser bakkie, KZ-TE ens. Almal het dit maklik gedoen. Hoewel nie altyd die eesrte keer nie, maar ek dink ook nie altyd dat dit die voertuig se skuld was nie. Die gidse maak uitstekende kos. Sorg dat jy genoeg batterye vir jou kamera het. Ek ry 2011 weer Luderitz Walvis met my 2.4 Lux. Ek het videos waar 'n groep 2.2 Hiluxe Luderitz Walvis ry. Lekker lae banddruk en kennis van jou voertuig en jy sal nie sukkel nie.
Geniet dit, fotos beskryf nie regtig die hart van die Namib nie, jy moet dit ervaar.
Geniet dit, fotos beskryf nie regtig die hart van die Namib nie, jy moet dit ervaar.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
R6000/persoon, jy bring jou eie voertuig, tent, drinkgoed, brandstof, 100l water en 2 pakke hout.OOOOMS wrote:Frederick, wat is die koste betrokke om die toer te doen?
En dan moet jy natuurlik tot in solitaire kom en van walvis af terugkom...
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
Ons ry 20 April 2am!!!
Ek is so opgewonde soos 'n klein kindjie voor krismis.
Ons toer eindig die 27ste so ek moet nog slaapplek kry vir die aand van die 27ste,swakopmund. Enige goedkoop voorstelle met 'n ordentlike bed en stort vir my vrou?
Verder hoef ek eers die 1 ste Mei terug in Sa te wees. Dus het ons 3 dae om terug te ry. Ons kan of terugkom soos wat ons gaan of deur die Suide terugkom.Wat sou absoluut 'n moet wees om te sien in ons beperkte tyd? Voorstelle?
Ek wardeer enige insette.

Frederik, ons het net anderkant die rivier as jy van Walvis se kant ry, Swakopmund Rest Camp oorgeslaap. Nie 5 ster nie maar OK
S22 41.044
E14 31.616
S22 41.044
E14 31.616
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Faces of the Namib
Vriende van by broer, doen die trip, elke jaar, dus soos n vasbyt, genoeg water, eie tent, sakke hout en ongeveer 200L brandstof, hang af watter voertuig jy ry.
Dit kos R6000+ alle etes word voorsien, dus n trip wat die manne en hulle voertuie beproef.
Dit kos R6000+ alle etes word voorsien, dus n trip wat die manne en hulle voertuie beproef.
Re: Faces of the Namib
En dan gaan eet by die lekker Tug Restaurant Oppi strand :wink2:
S22 40.851
E14 31.317
S22 40.851
E14 31.317
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Faces of the Namib
Net so Mark dit lyk lekker, jy ken van, nou is ek skielik honger, en lus vir nog n kudu steak.
Re: Faces of the Namib
Kudu steak of prawns.....moeilike keusecheetah wrote:Net so Mark dit lyk lekker, jy ken van, nou is ek skielik honger, en lus vir nog n kudu steak.
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Faces of the Namib
Frederik, geniet jou trip, die Suide van Namibie, is baie mooi, en daar is genoeg ruskampe, jy sal nie spyt wees nie.
- JacoJB
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Sep 14, 2010 3:13 pm
- Town: Melkbosstrand
- Vehicle: 2011 Fortuner D4D 4x4 out
- Real Name: Jaco
- Location: Melkbosstrand
Re: Faces of the Namib
Ons het Saddle Hill gedoen in Maart 2010 hier is so `n kort video van ons trip as dit jou dalk gaan helpwarthog wrote:Frederik, twee van my bil's doen die Saddle Hills trip in begin Nov, weet nie of dit dalk (baie) dieselfde is nie.
Sal van hulle wedervaringe post daarna.
Ons gaan nie saam nie , ek en Swamb's gaan dan onder andere in die Negev in Israel rondry .
http://www.youtube.com/watch?v=7H7yseSzgfY" onclick="window.open(this.href);return false;
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
Nou jeuk my gat lekker!!!
Re: Faces of the Namib
Nice Jaco, dit lyk moebies
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Faces of the Namib
Ek het gister die trip report gelees (Land Cruiser Club) van iemand wat die Luderitz tot Walvisbaai gedoen het. Die ouens het dit baie geniet maar:
1. Jy moenie omgee om met jou voertuig deur seewater te ry nie
2. Jou voertuig gaan definitief een of ander skade kry volgens die skrywer
Ek weet nie of ek dit aan Agteros wil doen nie
Sal maar 'n Avis kar probeer as ek die trip wil doen :)

2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
Agteros wrote:Ek het gister die trip report gelees (Land Cruiser Club) van iemand wat die Luderitz tot Walvisbaai gedoen het. Die ouens het dit baie geniet maar:
1. Jy moenie omgee om met jou voertuig deur seewater te ry nie
2. Jou voertuig gaan definitief een of ander skade kry volgens die skrywer
Ek weet nie of ek dit aan Agteros wil doen nie
Sal maar 'n Avis kar probeer as ek die trip wil doen :)
Ek dink nie dit is dieselfde trip nie.
Ons begin op Lauberville en eindig weer daar..
Net by die Wall of Death ry ons fisies langs die see.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Faces of the Namib
Daar is erg verskillende weergawes van die duine trips .....
Daar is belsis van die wilder weergawes wat NIE vir nuwes of "klein" diesels bedoel is nie !
Ken n man wat vir die laaste twee jaar n trippie daar gedoen het waar GEEN diesels toegelaat is in die groep nie, GEEN roof racks nie ens ...... Selfs met sy Cruiser kon hy van daai langes nie uitkom nie !! Maar as jy daai foto's sien sal jy verstaan hoekom.
Dan is daar natuurlik ook die trippie teen die duine waar jy in die water eindig as jy fout maak .....
MAAK SEKER waarvoor jy jou inlaat ! Mens wil nie onwetend die slagoffer raak van klompie waaghalsiges nie .....
Dan is daar nog meer toere waar ons klein diesels net so tuis is en ook die land kan geniet.
Daar is belsis van die wilder weergawes wat NIE vir nuwes of "klein" diesels bedoel is nie !
Ken n man wat vir die laaste twee jaar n trippie daar gedoen het waar GEEN diesels toegelaat is in die groep nie, GEEN roof racks nie ens ...... Selfs met sy Cruiser kon hy van daai langes nie uitkom nie !! Maar as jy daai foto's sien sal jy verstaan hoekom.
Dan is daar natuurlik ook die trippie teen die duine waar jy in die water eindig as jy fout maak .....
MAAK SEKER waarvoor jy jou inlaat ! Mens wil nie onwetend die slagoffer raak van klompie waaghalsiges nie .....
Dan is daar nog meer toere waar ons klein diesels net so tuis is en ook die land kan geniet.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
Nee wat, ek gaan my nou nie laat briek nie.
Ons het self ons groep saamgestel en bestaan uit mense wat overland ervaring het wat wissel van 5-30jaar. Jy bepaal jou eie risiko graad.
Ons het self ons groep saamgestel en bestaan uit mense wat overland ervaring het wat wissel van 5-30jaar. Jy bepaal jou eie risiko graad.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Faces of the Namib
Frederick solank jy WEET saam met wie jy ry dan kan dit net lekker wees. :)
As ek ooit die geleentheid kry om saam met my oom deur Namib te ry sal ek hom enige plek volg. Dan is daar ander manne saam met wie ek nie eers om die blok wil ry nie ....
As ek ooit die geleentheid kry om saam met my oom deur Namib te ry sal ek hom enige plek volg. Dan is daar ander manne saam met wie ek nie eers om die blok wil ry nie ....
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Faces of the Namib
Hi Frederick - dit lyk na die trip van 'n leeftyd - "trip report" asb.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Faces of the Namib
SIES!!!!
Jy laat my mond water!
Jy laat my mond water!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Faces of the Namib
Waar s daai TR?
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Faces of the Namib
Ek's seker jy het nog honderde fotos!!!
Dit lyk na 'n lekker trip!
Dit lyk na 'n lekker trip!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Faces of the Namib
ek selwers moet myne nog skryf. ons het die Faces Plus Plus opsie gedoen. En ek moet sê ek het dit oorleef in my 2.2 4Y DC!!!!! Ek is al deur my toer groep aangespreek toe hulle hoor ek mag dalk ander voertuig koop vir die 2013 trip...
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: Faces of the Namib
Doctor V nou het jy moeilikheid vir jouself gemaak, almal gaan jou nou pes vir daai TR, so tick tock....tick tock
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Faces of the Namib
My trip report is ek besig mee maar ek sukkel maar so bietjie want daar is amper 2000 foto's en dan nog video ook en ek sukkel maar so bietjie met die kleiner maak ens. Daar is baie foto's, video ens op my facebook page. As jul dit solank wil sien. Stuur vir my 'n friend request en sit net hilux4x4 by die message gedeelte dat ek weet wie jy is. Frederick de Vry.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Faces of the Namib
Ek het in 2002 die Saddle Hill/Spencerbaai met my 3000D gedoen en my vrek gesukkel. In 2005 het ek dieselfde trip met die 2.2 4Y gedoen en dit was net 'n plesier.
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Faces of the Namib
ja, kyk, soos iemand vir my na die tyd gesê het
Moet ook net sê dat die wat nog nie cold air induction na geloer het nie, dit is dit werd!!!!!BTW waarom wil jy 'n ander voertuig hê vir die volgende trip. Ek was uiters beïndruk met die Hilux. Jy sien: daar was eintlik net 'n paar ouens wat regtig vernuf moes toon in die duine. Om 'n monster-masjien met 'n outo ratkas in die duine te hê, maak die moer wat die stuurwiel vashou bloot 'n fasiliteerder!!!
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's