| Author |
Message |
|
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm Posts: 1184 Location: Durbanville, Cape Town
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
ORRA Call Sign: X49
|
 Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
23 September 2010 Ons het 1 dag se verlof geneem en was van plan om 11 uur al in die pad te val, bakkies gediens en gepak, maar die res van die ekspedisie het eers 12 uur opgedaag, so toe vertrek ons. Die volgepakte Hiluxe het hulle mooi gedra (soos verwag  ) en ons was betyds by Tankwa (omtrent 5 namiddag) na 'n rustige dag se ry, en die stop by Martin (Swifty op die forum) se plek, waar hy ons eers met sy brutale 2.7 uitgeneem het tot bo op die mees ongelooflike uitkykpunt wat ek in 'n lang tyd beleef het. Net weereens bewys dat die klein mannetjies wat Hiluxe bou - weet wat hulle doen! Ons het afgepak vir die nag by die voorafbespreekte Tankwa "guest house" wat eintlik huise is wat op die boer (vorige eienaar van die grond) se plaas was en deur parkeraad verander is in verblyfplek. Die aand was letterlik wonderlik - die algehele stilte, behalwe vir 'n geniepsige wind wat so nou en dan mens herinner het dat jy eintlik in die veld is! Die ander ding is dat die generator 9 uur (pm) afgaan en dan is dit kerse of ligte uit - letterlik! Maar mens gee nie om nie, want die donkerte is waarvoor Tankwa bekend is, en die sterre is letterlik "hemels". 24 September 2010 Die volgende oggend het ons "opgesaal" en vertrek na Skaapwagterspos - die kampplek waar ons die res van die tyd sou oorbly in tente. Die feit dat daar geen selfoon ontvangs is nie is wonderlik! Daar is ook geen krag or water nie, so alles moes saam. 50 liter was oorgenoeg vir die lang naweek, insluitend harewas vir die dames, kosmaak, greek shower en tande borsel. Vir die res was Tafel Lager in oorgenoeg supply Na ons tente opgeslaan het, en die kampterein reggekry het, het ons bietjie gaan rondry om die omgewing te verken. Die aand het ons lekker onder die sterre gekuier en gebraai. 25 September 2010 Ons besluit om te gaan wild soek - dis after all 'n reservaat?! Ons sien Springbokke, Rooihartbeeste en 2 Zebras. Later vertrek ons na Middelpos - 'n plek waar tyd stilstaan (Willowbridge Mall is groter as die hele sakekern van die dorp!) Daar is ten minste diesel en petrol en "DIE WINKEL" waar mens die minimum kan aankoop, asook 'n pos agentskap (die Poskantoor oorkant die pad is lankal toe). Daar is ook 'n Middelpos Hotel met sy eie kroeg. Ons kry daar diesel, nadat ons eers by Die Winkel moes gaan vra... In Middelpos het ons nog "Overlanders" teegeloop: 'n 2.7 IFS, 'n 3000d Condor en 'n Isuzu e/kajuit wat al drie saam toer. Ons het lekker gesels (en met Isuzu gespot  ) en toe weer die pad terug kamp toe gevat. Later die middag het ons besluit om na die watergat te gaan om wild te soek.... en het nie veel daar gesien behalwe vir 'n uitsonderlike sonsondergang nie! Die aand het ons gebraai - en 'n baie kort (maar nat!) donderstorm beleef! 26 September 2010 Ons het weer die omgewing vir die laaste keer gaan verken, en paaitjies gery wat ons nog nie probeer het nie. Dit het gevoel asof mens die tyd wil vashou voordat ons moes teruggaan. Die dames het by die kamp gebly, en was deur ereveldwagters besoek. Later die oggend het ons begin kamp afbreek en alles opgelaai (insluitend al ons rommel) en die pad baie teesinnig terug Kaaptoe gevat. Ons het gestop op Ceres en diesel ingegooi, en bande opgepomp. Moeder natuur was nie baie ingenome met ons nie, en het water gegooi, al hoe meer, hoe nader ons aan Kaapstad gekom het. Soveel so, dat al die modder (waaraan ons so hard gewerk het!) afgewas was toe ons tuis gekom het.... Tankwa is duidelik 'n plek waarheen mens wil teruggaan! Glo my ek gaan defnetief weer!
_________________ 01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio Mikem load springs with greasable shackles and polybushes Monroe Gas Magnum shocks Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15 National Luna Dual battery system Frontrunner roofrack with s/steel table Twin rear high lift jack points Hilux4x4club sticker! ('nuf said!) Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer Dual loadbox slides Wishlist: Alu canopy Warn Winch Unlimited Fuel & Travel Budget!
Last edited by Polarbear2008 on Fri Oct 01, 2010 11:53 pm, edited 3 times in total.
|
| Thu Sep 30, 2010 10:14 pm |
|
 |
|
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm Posts: 1184 Location: Durbanville, Cape Town
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
ORRA Call Sign: X49
|
 Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010 (Part two)
Hier is nog fotos
_________________ 01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio Mikem load springs with greasable shackles and polybushes Monroe Gas Magnum shocks Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15 National Luna Dual battery system Frontrunner roofrack with s/steel table Twin rear high lift jack points Hilux4x4club sticker! ('nuf said!) Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer Dual loadbox slides Wishlist: Alu canopy Warn Winch Unlimited Fuel & Travel Budget!
|
| Thu Sep 30, 2010 10:45 pm |
|
 |
|
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm Posts: 1184 Location: Durbanville, Cape Town
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
ORRA Call Sign: X49
|
 Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010 (Part three)
Nog fotos
_________________ 01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio Mikem load springs with greasable shackles and polybushes Monroe Gas Magnum shocks Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15 National Luna Dual battery system Frontrunner roofrack with s/steel table Twin rear high lift jack points Hilux4x4club sticker! ('nuf said!) Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer Dual loadbox slides Wishlist: Alu canopy Warn Winch Unlimited Fuel & Travel Budget!
|
| Thu Sep 30, 2010 10:48 pm |
|
 |
|
OOOOMS
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Nice report & tx for the stunning pics 
|
| Thu Sep 30, 2010 11:36 pm |
|
 |
|
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm Posts: 1184 Location: Durbanville, Cape Town
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
ORRA Call Sign: X49
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Dankie OOOOMS Dis moeilik om te kies watter fotos om te plaas en watter om te los. Het in 3 en 'n bietjie dae amper 300 fotos geneem. Gelukkig vir digital! Anders was ek bankrot! Tankwa is regtig 'n lekker plek, maar ek kan glo dat dit nie vir almal is nie. Mens moet van die "outback" tipe plekke hou om dit te waardeer, anders dink ek sal jy teleurgesteld wees, want dis geen Kruger Wildtuin of Serengeti nie! 
_________________ 01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio Mikem load springs with greasable shackles and polybushes Monroe Gas Magnum shocks Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15 National Luna Dual battery system Frontrunner roofrack with s/steel table Twin rear high lift jack points Hilux4x4club sticker! ('nuf said!) Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer Dual loadbox slides Wishlist: Alu canopy Warn Winch Unlimited Fuel & Travel Budget!
|
| Fri Oct 01, 2010 11:07 pm |
|
 |
|
OOOOMS
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Pics doen ongelukkig geen justice nie..... 
|
| Fri Oct 01, 2010 11:28 pm |
|
 |
|
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm Posts: 1184 Location: Durbanville, Cape Town
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
ORRA Call Sign: X49
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Stem saam - jy moet DAAR wees!
_________________ 01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio Mikem load springs with greasable shackles and polybushes Monroe Gas Magnum shocks Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15 National Luna Dual battery system Frontrunner roofrack with s/steel table Twin rear high lift jack points Hilux4x4club sticker! ('nuf said!) Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer Dual loadbox slides Wishlist: Alu canopy Warn Winch Unlimited Fuel & Travel Budget!
|
| Fri Oct 01, 2010 11:47 pm |
|
 |
|
Niel
Moderator
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm Posts: 8653 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: 2004, DC, KZTE
Real Name: Niel
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
sal later pics opsit
_________________ KZTEasy Rider

|
| Fri Oct 01, 2010 11:54 pm |
|
 |
|
swifty
LR 4WD Rear Locker
Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am Posts: 423 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 SC
Real Name: Martin
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Hi Niel & Theunis, bly julle het die inloer geniet, volgende keer bly julle hopenlik langer! Vir die wat belangstel daar is ook 'n nice trip report op die Landcruiser forum, die ouens het die naweek baie geniet. Martin
_________________ 2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
Last edited by swifty on Mon Oct 04, 2010 1:37 pm, edited 1 time in total.
|
| Mon Oct 04, 2010 10:52 am |
|
 |
|
Niel
Moderator
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm Posts: 8653 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: 2004, DC, KZTE
Real Name: Niel
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Martin, ek kom weer dit is verseker en die kamp plek is ook baie netjies ek het gesukkel om pics die naweek te laai. Sal nou nou as ek n kansie het.
_________________ KZTEasy Rider

|
| Mon Oct 04, 2010 11:49 am |
|
 |
|
Traveler
Monster Truck
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am Posts: 5327 Location: Gauteng
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
ORRA Call Sign: X81
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Baie nice report hierso, met goeie foto's.
_________________

Know what you don't know.
|
| Mon Oct 04, 2010 11:53 am |
|
 |
|
ChrisF
Monster Truck
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm Posts: 3661
Town: Bellville
Vehicle: Elders (2,5 D4D)
Real Name: Chris
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
lyk SO lekker ....
|
| Mon Oct 04, 2010 3:38 pm |
|
 |
|
williekotze
Newbie
Joined: Sun Jul 04, 2010 10:08 am Posts: 2
Town: cape town
Vehicle: hilux 4x4
Real Name: willie
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Hey !!!! Ek's bly julle het dit geniet daar in die Tankwa ! Martin is my buurman daar !!!!
|
| Tue Oct 05, 2010 2:09 pm |
|
 |
|
Petrusd
LR 4WD Rear Locker
Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am Posts: 309
Town: Stellenbosch
Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
Real Name: Petrus
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Traveler wrote: Baie nice report hierso, met goeie foto's. +1
|
| Tue Oct 05, 2010 2:20 pm |
|
 |
|
swifty
LR 4WD Rear Locker
Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am Posts: 423 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 SC
Real Name: Martin
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Hi Willie, imagine meeting you here.... Ek sien dit is jou eerste post, so welkom hier by die Hilux crowd. Ons moet nou net kyk wat jou SFA in die rivierloop doen...... Martin
_________________ 2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
|
| Tue Oct 05, 2010 2:24 pm |
|
 |
|
williekotze
Newbie
Joined: Sun Jul 04, 2010 10:08 am Posts: 2
Town: cape town
Vehicle: hilux 4x4
Real Name: willie
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
swifty wrote: Hi Willie, imagine meeting you here.... Ek sien dit is jou eerste post, so welkom hier by die Hilux crowd. Ons moet nou net kyk wat jou SFA in die rivierloop doen...... Martin Jis Martin Ja ek sukkel om die site te bemeester man ! Daar's 'n kans dat ek en Frik gou komende naweek plaas toe gaan. Sal jy ook daar wees ?
|
| Tue Oct 05, 2010 2:31 pm |
|
 |
|
swifty
LR 4WD Rear Locker
Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am Posts: 423 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 SC
Real Name: Martin
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Ek is elke naweek op die plaas, behalwe die naweek van die 30e, dan neem ek deel aan die rekord poging op Atlantis. Ek druk net Vrydae die Hilux in die plaas se rigting dan hol hy vanself soontoe! 
_________________ 2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
|
| Tue Oct 05, 2010 2:38 pm |
|
 |
|
Niel
Moderator
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm Posts: 8653 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: 2004, DC, KZTE
Real Name: Niel
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
pics
Attachments:
Tankwa 441 (Large).jpg [ 74.31 KiB | Viewed 571 times ]
Tankwa 446 (Large).jpg [ 101.49 KiB | Viewed 571 times ]
_________________ KZTEasy Rider

|
| Wed Oct 06, 2010 1:04 am |
|
 |
|
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm Posts: 1184 Location: Durbanville, Cape Town
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
ORRA Call Sign: X49
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Agnee Niel! Nou is ek sommer weer lus om terug te gaan! Moet net die driveway hek toe hou anders sal die lux sommer weghardloop soontoe!
Baie mooi fotos!
_________________ 01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio Mikem load springs with greasable shackles and polybushes Monroe Gas Magnum shocks Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15 National Luna Dual battery system Frontrunner roofrack with s/steel table Twin rear high lift jack points Hilux4x4club sticker! ('nuf said!) Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer Dual loadbox slides Wishlist: Alu canopy Warn Winch Unlimited Fuel & Travel Budget!
|
| Wed Oct 06, 2010 9:14 am |
|
 |
|
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am Posts: 1522 Location: Boksburg
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
nice txs 
_________________ John Real Trucks Don't Have Sparkplugs!

|
| Wed Oct 06, 2010 3:28 pm |
|
 |
|
Niel
Moderator
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm Posts: 8653 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: 2004, DC, KZTE
Real Name: Niel
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
pics
_________________ KZTEasy Rider

|
| Fri Oct 08, 2010 10:38 am |
|
 |
|
Niel
Moderator
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm Posts: 8653 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: 2004, DC, KZTE
Real Name: Niel
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
some more
_________________ KZTEasy Rider

|
| Fri Oct 08, 2010 10:52 am |
|
 |
|
Niel
Moderator
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm Posts: 8653 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: 2004, DC, KZTE
Real Name: Niel
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
some more
_________________ KZTEasy Rider

|
| Fri Oct 08, 2010 11:05 am |
|
 |
|
Niel
Moderator
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm Posts: 8653 Location: Bellville
Town: Cape Town
Vehicle: 2004, DC, KZTE
Real Name: Niel
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
and some more
_________________ KZTEasy Rider

|
| Fri Oct 08, 2010 11:25 am |
|
 |
|
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm Posts: 1184 Location: Durbanville, Cape Town
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
ORRA Call Sign: X49
|
 Re: Tankwa - langnaweek van 23-26 September 2010
Niel
Very nice photos!
_________________ 01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio Mikem load springs with greasable shackles and polybushes Monroe Gas Magnum shocks Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15 National Luna Dual battery system Frontrunner roofrack with s/steel table Twin rear high lift jack points Hilux4x4club sticker! ('nuf said!) Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer Dual loadbox slides Wishlist: Alu canopy Warn Winch Unlimited Fuel & Travel Budget!
|
| Sat Oct 09, 2010 8:30 am |
|
|