De hoop na Ai Ais

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
Wapper
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Thu Jul 24, 2008 8:09 pm
Town: Kimberley
Vehicle: Legend 50
Real Name: Louwrens
Club VHF Licence: HC277

De hoop na Ai Ais

Post by Wapper »

Goeie naand!

Weet iemand dalk of mens van die ingang van die Richtersveldt(Alexanderbaai) direk na de hoop kan ry of moet jy verby sendelingsdift gaan. Ons beplan om die namakwa 4x4 roete te doen en dan deur die richtersveldt na ai ais to te gaan. Ek neem aan dat daar net die een grenspos is in die park? Dis nie dalk moontlik om van de hoop af te ry na aussenkehr nie? Anders sal ons van sendelings af de hoop toe moet gaan en dan weer terug moet gaan na sendelings.
ImageImage
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: De hoop na Ai Ais

Post by Niel »

Wapper wrote:Weet iemand dalk of mens van die ingang van die Richtersveldt(Alexanderbaai) direk na de hoop kan ry of moet jy verby sendelingsdift gaan
Korrek jy moet verby Sendelings gaan
Wapper wrote:Ek neem aan dat daar net die een grenspos is in die park?
Dis reg ja,Sendelings
Wapper wrote:Anders sal ons van sendelings af de hoop toe moet gaan en dan weer terug moet gaan na sendelings.

Dis it nes jy se
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: De hoop na Ai Ais

Post by Andre du preez »

Jy kan my vriend Barend bel hy bly daar hy sal jou mooi kan help.Sy nr is 00264816531883 se maar net ek het sy nr. vir jou gegee.
Post Reply

Return to “Trip Reports”