WESKUS

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

WESKUS

Post by Andre du preez »

Na drie maande , se baie beplanning en gesels is ons laas donderdag weg uit G.baai rigting Weskus.Ons trip het begin!!!

Eerste stop Lambertsbaai,lekka geeet by Isabellas voor ons die eerste grondpad aan gevat het van die trip, het ons eers net gou by Lambertsbaai Hotel gestop. "Krieket kyk"

Met ons aankoms by die spoor pad was daar eers bande af geblaas en ons tol geld betaal.Na ons eerste paar km kon ek nie glo hoe sleg die pad was nie.Maar dit kom ons nie keur nie ons was nou oppad Brande se Baai toe.

Toe ons eers op die twee spoor pad was met die see aan ons een kant en groen Karoo bos aan die ander kan het ek my eerste 4x4 gevoel van trip gekry.Die middag was op ons.

Ons was nou oppad plaas toe, Kotzesrus toe waar die ander vriend vir ons gewag het. Met aankoms was daar dadelik n gevoel van die trip gaan sommer nog n lekka een word.Swaar Andre v6 Colt d.c en Sakkie Isuzu d.teq 4x4 almal was daar.

Saterdag oggend het begin met plaas basaar dit was net na 10:00 toe ons in die pad val terug see se kant toe.

Vir die wat nou nog nie daar was nie. Dit werk maar so daar waar jy n lekka plek sien daar slaan jy kamp op. Ons was vertel van oom Pikkie se plek so 4km aan.Met ons aankoms daar was die plekkie klaar geneem.Dit het n die manne n groot :) :) :yahoo: gegee want nou kon ons verder op ry teen die kus weskus. met ou Oom worsie wat in die agter grond speel kon ons nie genoeg kry nie.

Nadat ons die regte staan plek gevind het en kamp opgeslaan het was dit tyd om te speel.

Die son het begin water trek. Die vroue het begin om die eet goed reg te kry en die manne om die vuur maak plek uit pak met see klip, te mooi!!!

Met die kamp vuur wat lekka hoog brand en n rooi kr......* op kant het almal begin ontspan.Dit was tyd vir 4x4 gesels met die mooi son sak en donker word het die tyd loop stil staan.n Kort maar lekka 4x4 dag het tot einde gekom.Met see branders as agter grond het almal n lekka nagrus geniet.

Sondag oggend was almal vroeg wakker daar was nog n lang dag se ry voor ons.Na kamp oppak was ons almal 12:00 terug op plaas.Waar ouma vir ons basaar ete uit gehou het.Na lekka bad en ete het almal besef die trip was op sy einde.

Dit was tyd om huis toe te gaan, nadat almal gegroet het en ek die laaste petrol uit die jerry cans in die 2.2 gegooi het moes ons die pad vat terug stad toe. :beg:

1350km gery in drie dae n kort trip en nie te veel 4x4 gery nie maaaaar!!! dit was lekka en dit is tog al wat tel.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: WESKUS

Post by OOOOMS »

Dankie Andre vir die report :thumbup:

Maar ek sal eerder niks kommentaar lewer oor die foto's nie.....kom dit nog?

Vra maar net.. :dance1: :dance1: :dance1:
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: WESKUS

Post by Andre du preez »

Dit moet nog op gesit word.Ek sukkel met die soort van goed man , ek het die selfde report gister getik my amper n dag geneem en toe ek dit wil post gebeur daar niks. erg !!! Maar waar.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: WESKUS

Post by OOOOMS »

Andre du preez wrote:Dit moet nog op gesit word.Ek sukkel met die soort van goed man , ek het die selfde report gister getik my amper n dag geneem en toe ek dit wil post gebeur daar niks. erg !!! Maar waar.
Toemaar Andre, ek ken die gevoel.....
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: WESKUS

Post by Niel »

Daai is n mooi deel van die kus, gaan hom weer doen in die nabye toekoms
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: WESKUS

Post by Andre du preez »

Ja dit is regtig. Net 470km uit die kaap, maar tog ander werld.My meisie se pa boer naby waterval se so 10km wat dit vir ons lekka maak, want as jy daar iets kort in die dorp ver.!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: WESKUS

Post by OOOOMS »

Andre, :ttwwp:
User avatar
jagermeister
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
Town: Postmasburg Kalahari
Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
Real Name: Shawn
Club VHF Licence: X 90

Re: WESKUS

Post by jagermeister »

Andre ek weet ook hoe dit voel en sukkel vreeeeeeeslik maar daar is iemand wat my darem help he he he he :taunt: :taunt:
ImageImageImageImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: WESKUS

Post by OOOOMS »

jagermeister wrote:Andre ek weet ook hoe dit voel en sukkel vreeeeeeeslik maar daar is iemand wat my darem help he he he he :taunt: :taunt:
:banned:
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: WESKUS

Post by swartvark »

Kom Andre....plak daai fotos!!! :D:


of e-mail dit vir my....dan plak ek dit :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: WESKUS

Post by Mr_B »

Ag no... it's happened again... my computers bust... can't see the pictures?

Will have to buy a new one then...
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: WESKUS

Post by Royco »

Mr B. You should try adding the "HTTP://" in front of the http://WWW.hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; then you can see the pictures nicely. :beach:
Image Image Image Image
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: WESKUS

Post by Mr_B »

Thanks Royco... can I call u for assistance if I have problems with it? Maybe installing Google Chrome will help... :lol:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: WESKUS

Post by OOOOMS »

Gaan aan, spot..... :roll:
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: WESKUS

Post by Andre du preez »

Ok.. Ok... Ok............ek :) sal sorg dit my I.t help more foto`s op sit.
Sorry manne ek is nog b.c !!! :laugh2: :tease: :yahoo:
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: WESKUS

Post by Mr_B »

Andre... try installing Google Chrome... will probably fix the issue! :lmao:
Post Reply

Return to “Trip Reports”