Matseleng pan in Bots

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
User avatar
Buffalo Soldier
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
Town: Al Ain
Vehicle: Nissan Pathfinder
Real Name: Ockert

Matseleng pan in Bots

Post by Buffalo Soldier »

Het die afgelope paas naweek die "Boskamp" ding gaan doen in die omgewing van Matseleng pan. Dit was woes lekker. Goeie geselskap, goeie uitsig, goeie kos en geen ander asems teenwoordig nie. En ja, dit is 'n "offroad" karavaan, tuis waar hy hoort. Die eerste 2 nagte was in die Kalahari rest kamp waar ons vir die ander lede van die groep gewag het. Daarna 2 aande in die panne. Maar moes toe omdraai, die verlof was nie genoeg om die Donderdag en Vrydag ook af te vat nie. Maar dit was die moeite werd gewees.
Attachments
8.JPG
7.JPG
6.JPG
5.JPG
4.JPG
3.JPG
2.JPG
1.JPG
1.JPG (70.55 KiB) Viewed 2072 times
User avatar
Buffalo Soldier
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
Town: Al Ain
Vehicle: Nissan Pathfinder
Real Name: Ockert

Re: Matseleng pan in Bots

Post by Buffalo Soldier »

Die laaste 2 fotos.
Attachments
10.JPG
9.JPG
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Matseleng pan in Bots

Post by swartvark »

Dit lyk mos lekkerrrrrrrrr!!! :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Matseleng pan in Bots

Post by OOOOMS »

Dankie Ockert! Nice pics :thumbup:

Wat was die kostes gewees vir luxury akomadasie?
User avatar
Buffalo Soldier
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
Town: Al Ain
Vehicle: Nissan Pathfinder
Real Name: Ockert

Re: Matseleng pan in Bots

Post by Buffalo Soldier »

Ons het P80-00 pppn by die Kalahari kamp betaal, en by die pan se village P50-00 pppn en P50-00 vir die Hilux, maar niks vir die karavaan nie. Daar was nie so 'n inskrywing op hulle boeke nie, net vir sleepwaens. Die laaste aand het ons in Lobatse by 'n 3 ster hotel geslaap, baie netjies ens, teen P560-00 vir die kamer, geen etes. Ons het aandete vir omtrent P75-00 pp vir fillet betaal met die nodige paar koues.

Maar was beslis die moeite werd.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Matseleng pan in Bots

Post by OOOOMS »

Buffalo Soldier wrote:Ons het P80-00 pppn by die Kalahari kamp betaal, en by die pan se village P50-00 pppn en P50-00 vir die Hilux, maar niks vir die karavaan nie. Daar was nie so 'n inskrywing op hulle boeke nie, net vir sleepwaens. Die laaste aand het ons in Lobatse by 'n 3 ster hotel geslaap, baie netjies ens, teen P560-00 vir die kamer, geen etes. Ons het aandete vir omtrent P75-00 pp vir fillet betaal met die nodige paar koues.

Maar was beslis die moeite werd.
Gaaf dankie :thumbup:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Matseleng pan in Bots

Post by Niel »

Lyk baie lekker
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: Matseleng pan in Bots

Post by Hilux01 »

Dit lyk sommer baie lekker sommer net so in die bos, sonder enige geriewe, NICE!
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
Buffalo Soldier
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
Town: Al Ain
Vehicle: Nissan Pathfinder
Real Name: Ockert

Re: Matseleng pan in Bots

Post by Buffalo Soldier »

Henk, dis wat dit so lekker gemaak het. Ma was nie te baie lekker met die idee nie, maar die gogga (die regte een) het gebyt, nou is sy nie meer bang nie. Die ander 2 voertuie het later teruggekom (meer verlof gehad as ons), maar het sommer langs die pad gaan kamp, koppelaar probleme gekry. Maar vinnig reggemaak en verder gekuier.

Sal op 'n later stadium die roete gaan ry soos wat dit oorspronklik beplan was.
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: Matseleng pan in Bots

Post by andrevt »

baia baie pragtig
_MG_4785 (Small).JPG
:clap:
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Post Reply

Return to “Trip Reports”