Sutherland 16-17 July
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Sutherland 16-17 July
Ons het toe besluit om weer Sutherland toe te gaan om bietjie sterre te kyk en koud te kry !!
Ek en my Familie in die Hilux en my vriend en sy gesin met sy Hyundai IX35.
Ons besluit toe om die scenic roete vat deur die Ceres karoo.
Ons is weg uit Durbanville, deur Wellington en oor Bainskloof pas, in Ceres gestop om petrol in te gooi (my hilux ry mos nie 'n petrolpomp mis nie).
Van daar is ons oor die Gydo pas na Op-die-Berg, daar het ons regs gedraai in die Bo-Ceres karoo in, op met die Katbakkies pas tot bo die plato. Dit is verskiklik mooi daar, en jy kan toe in die toekoms sien daar. Weer af met die Peerbooms kloof pas tot waar ons weer vir so stukke op die Ceres-Calvinia pad gery het, en toe weer verder wees Sutherland se kant toe.
Die pad is in redelike kondisie ongeag die swaar reens wat hulle gehad het so paar weke terug, die pad moes baie pret gewees het met die reen, as jy kyk na al die modder wat in die pad is.
Ons is 09:00 uit die Durbanville uit weg, en het eers 16:00 in Sutherland aan gekom.
In Sutherland het ons weer in die Sutherland hotel gebly, Koos du Plessis, die eienaar, sorg darem dat daar genoeg verwarmers, warm lakens en extra komberse is sodat jy nie koud slaap nie.
Die aand is ons op na die Öbservatory" toe om bietjie sterre te kyk, maar ons was bietjie te laat en het die toer gemis. Ek het toe maar my spotting scope, kamera en tri-pots uitgehaal en pragtige foto's van die maan geneem.
Ek geniet die Ceres/Tankwa Karoo verskriklik baie, en maak nou 'n punt daarvan om die hele gebied te sien.
Hier is so paar foto's van die trip

-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Tue May 12, 2009 11:05 am
- Town: Durbanville CT
- Vehicle: 1997 Hilux DC
- Real Name: Arno
Re: Sutherland 16-17 July
Lekker verslag en mooi fotos !
Ek is aan die einde vd maand op pad soontoe en beplan dieselfde roete as jy.

- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Sutherland 16-17 July
Nice tjom, klink lekker.
Is daai perdd for real? :wth:
Is daai perdd for real? :wth:
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Sutherland 16-17 July
Jip Ja, die mense het die perd 'n horsebox gehad, en het daar gestop sodat die perd bietjie kon bene rek. Al die kinders het toe sommer 'n rit op die perd gekry
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sutherland 16-17 July
Nice Ters!! Julle het nie die Ouberg pas gery nie?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Sutherland 16-17 July
Nee Thys, die bad is blykbaar redelik sleg, en ek was nie seker van die splinternuwe IX35 daar nie
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Sutherland 16-17 July
No matter where you go in this land, it's beautiful! Nice pics! (more would have been even better! )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Sutherland 16-17 July
Brrrrrrrrrrrrrrrrrrrr!!! Daai plek raak mos vreeslik koud?
Maar nice pic's!
Maar nice pic's!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Sutherland 16-17 July
Nee ek dink nogals die IX sou dit gemaak het daar op, dis darem nog nie 'n Gr3 roete nie.. die plaasvolkies ry met hulle Mazda 323's daar op..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
Re: Sutherland 16-17 July
Nice pics en report, dankie
- Andre de Jager
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
- Real Name: Andre
Re: Sutherland 16-17 July
Lekker! Gaan ook Desember.
"THERE ARE NO SHORTCUTS TO ANY PLACE WORTH GOING, EXCEPT IN A HILUX"
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Sutherland 16-17 July
Het verlede jaar Skurweberg gedoen by Witjan vd Merwe so 50 km van Sutherland af. Asemrowende uitsigte bo van die Escarp af en 'n naelbyt paadjie (banggat is sy naam) 1200m teen die Escarp af. As jy genoeg grondvryhoogte het is Skurweberg 'n moet.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Sutherland 16-17 July
Asemrowend!