bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
we planned to visited the above from the 16 march to 25 march 2012 and there were 3 vehicles in the convoy wich consisted of 2011 V6 doublecab cruiser [15000km's],callsign 'skroffel', my 2008 D4D [190 000 km's], callsign 'kolobe' and callsign 'sagrys' a 1996 raider sfa with 260 000 km's on the clock,the convoy left the vaaltriangle at 13H00 on the 16 th via skilpadsnek into botswana where we slept at pelle in jwaneng that night,a pitstop was made at potch hospital waar n spinter onder narkose uit sagrys se drywer se oog uitgehaal is, a patch op die oog vir 2 dae was die inding,en ons het ook voor ons weg is vir Hans gaan iriteer by megaworldvaal
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Lekker Andre....
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Lekker man. Julle lyk na paar gevaarlike manne as die 1 n oogklap moet dra
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Ek laaik daai sticker!! En hoe het die splinter in die oog beland???
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Ek sien die Cruiser manne dra almal 'bang-broeke'.....
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
die 17 maart was n swart dag vir die konvooi die oggend in jwaneng vind ons dat skroffel se linker voorrim gekraak is wat ons toe in ghansi vervang later die dag asook kolobe wat se linker agter wheelbearing ook voor ghansi breek met die hulp van n lokale backyard mechanic en n lokale spareshop 8 uur die aand het ons die parte alles weer aanmekaar en ons kon weer ry. terug na die tyd in SA vat dit toyota 7 dae om die remme en 2 sideshafts te vervang
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Lyk my tot nou is dit nog net die SFA wat nog ongeskonde is!!!!
Dit lyk lekker manne.
Dit lyk lekker manne.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Andre, ek sien die een Raider het n magneet aerial opgehad vir sy radio. Hoe ver was julle reikafstand ? 29 of VHS ?
Dit lyk na n lekker trippie !!!
Dit lyk na n lekker trippie !!!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Andre daai lyk mos baie lekker!!! Andre, ek sien jy het Henk nou so bietjie gehook gekry aan die travel en 4x4 ding. Darem travel hy saam met julle in Toyota's!!!!
Johan Marais
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Hoekom so? Want as hy met iets anders ry sal hy dalk nie terug kom nie....JohanM wrote:Andre daai lyk mos baie lekker!!! Andre, ek sien jy het Henk nou so bietjie gehook gekry aan die travel en 4x4 ding. Darem travel hy saam met julle in Toyota's!!!!
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
"skroffel" het n staal splinter die aand voor ons vertrek met die werk aan die trok in sy oog gekry en ons gebruik vhs met n reik afstand van so 20 km plus behalwe vir die stel van skroffel se clutch was daar geen probleme nie
18 maart vertrek die konvooi vanaf Tautona lodge by ghanzi na sikereti kamp in die khaudum via dobe grenspos met NAM en tot tsumkwe waar daar noord gedraai word khaudum toe
18 maart vertrek die konvooi vanaf Tautona lodge by ghanzi na sikereti kamp in die khaudum via dobe grenspos met NAM en tot tsumkwe waar daar noord gedraai word khaudum toe
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Lekker Andre' ...... Daai is 'n area waantoe ek nog wil trug gaan ..... was laas met Magnus Malan in die Caprivi gewees.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Ding is hy ry met 'n 4.0 V6 Ford Ranger Supercab (eerste modelle). En nogal is hy rooi ook!!!!OOOOMS wrote:Hoekom so? Want as hy met iets anders ry sal hy dalk nie terug kom nie....JohanM wrote:Andre daai lyk mos baie lekker!!! Andre, ek sien jy het Henk nou so bietjie gehook gekry aan die travel en 4x4 ding. Darem travel hy saam met julle in Toyota's!!!!
Johan Marais
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
....en dit was baie lank terug gewees....Mud Dog wrote:Lekker Andre' ...... Daai is 'n area waantoe ek nog wil trug gaan ..... was laas met Magnus Malan in die Caprivi gewees.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Dis mos waaroor die lewe gaan
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Jissie Andre, ek weet nog steeds nie of hou ek van jou en Hein, en of haat ek julle nie....
Jaloesie is my vyand!
Jaloesie is my vyand!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
19 maart
konvooi vanaf sikereti kamp noord na die khaudum kamp toe,die wild was maar skaars en die gras lank maar die bier was baie koud en ons was alleen in die khaudum
konvooi vanaf sikereti kamp noord na die khaudum kamp toe,die wild was maar skaars en die gras lank maar die bier was baie koud en ons was alleen in die khaudum
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Lekker 2 ..... ek bedoel 3 spoor paaidjie daai
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
andy
dit was great om weer daar te wees ek het fotos van die ou basisse,dalk sal jy hulle herken
dit was great om weer daar te wees ek het fotos van die ou basisse,dalk sal jy hulle herken
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Andre de Jager
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
- Real Name: Andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Baie nice trip! Laaik daai sticker.
Khaudum bly maar 'n gem. Lekkestes!
Khaudum bly maar 'n gem. Lekkestes!
"THERE ARE NO SHORTCUTS TO ANY PLACE WORTH GOING, EXCEPT IN A HILUX"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Jy moet daai fotos laai, Andre'!!andrevt wrote:andy
dit was great om weer daar te wees ek het fotos van die ou basisse, dalk sal jy hulle herken
Janee, as ek nou al die kampe by tel het ek as jong man altesame meer as twee jaar in daai bosse deurgebring terwyl die vrou in spanning by die huis was. Sy wil ook graag sien hoe lyk dit daar, so ons sal maar moet plan maak.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Andy dan moet jy maar bietjie plan maak om daai Ltd se neus in daai rigting te draai en vir swambo te gaan wys hoe dit lyk daarso. Dit is mos hoekom jy daai Ltd ry of hoe.....Mud Dog wrote:Janee, as ek nou al die kampe by tel het ek as jong man altesame meer as twee jaar in daai bosse deurgebring terwyl die vrou in spanning by die huis was. Sy wil ook graag sien hoe lyk dit daar, so ons sal maar moet plan maak.
Johan Marais
- scout
- Low Range 4WD
- Posts: 199
- Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
- Town: White River
- Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
- Real Name: Jonathan
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
ek pak sommer nou ..... dit lyk vrek lekker
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Aii Johan, as ek net so kon maak! Tyd maak en geldjies aan kant sit daarvoor is op die oomblik teen my, maar dit sal wel nog gebeur! Die LTD was heel seker vantevore in daai ongewing gewees maar nie saam met my nie, die ou gryse Lux wel maar nie Caprivi toe, en selfs dit was al te lank gelede.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Andre, ons is reg vir nog aksie foto's.......
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
20 maart
na n goeie aandin die khaudum kamp was die plan om die dag te ru tot popa valle en dit was DIKSAND al die pad
na n goeie aandin die khaudum kamp was die plan om die dag te ru tot popa valle en dit was DIKSAND al die pad
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Sjoe, maar julle is gelukkig om leew's te sien in Kaudom.....
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Dit lyk net lekker
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
hi mark
yip ons was baie gelukkig nogal die spoor ver gevolg
21 Maart
die oggend is ons weg van Popa af en die plan was om in die mamili te slaap die aand, al die water en diesel tanks en vooraad is aangevul en ons is via 32 batalion en die gestrande weermag boot buffalo park in hierdie fotos het ons daar geneem

van Buffalo af is ons terug tot die B8 en gedraai katima se kant toe so 15 KM voor die kwando rivier het ons afgedraai op die kort pad na Fort Doppies was n lekker paadjie wat ons self weer moes omtrent maak,terug opdie B8 het ons later afgedraii op dieC49 mamili toe waar ons die aand in die park geslaap het die mozzies was erg
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Lekker baie dankie vir al die mooi foto's
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Lekker memories bring daai hout bruggie nou
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Jnne Andre', het julle nie "seed-nets" gehad nie? Daai grill en radiator is lekker gestop!
Hierdie een herinner my aan die pad tussen Eenhana en Okongo vanaf waar die ou "Oom Willie se pad" geeindig het so 10 of 15 clicks na Eenhana .....
Hierdie een herinner my aan die pad tussen Eenhana en Okongo vanaf waar die ou "Oom Willie se pad" geeindig het so 10 of 15 clicks na Eenhana .....
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
die 22 maart
die plan was om deur die mamili tery tot terug op die C49 en dan met die B8 via katima en ngoma brug in bots in en dan te slaap in ihaha kamp in die chobe....ons moes terug op ons spore tot die C49 want mamili was sopnat

anaice pics, dankie vir die moeite so ver