Luderitz - Walvisbaai
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Luderitz - Walvisbaai
Hier is 'n paar fotos van ons laaste trip van Luderitz na Walvisbaai.
Vir die manne wat dit nog nie gery het nie - Dis een van daardie MOET DOEN trips
Vir die manne wat dit nog nie gery het nie - Dis een van daardie MOET DOEN trips
- Attachments
-
- Al wat oorgebly het van 'n lorrie se engin na jare se roes op Meobbaai. Regs steek nog een van die speekwiele uit.
- DSC00533.JPG (94.95 KiB) Viewed 4698 times
-
- Namib 2011 062.jpg (28.2 KiB) Viewed 4698 times
-
- Een van die oorslaapplekke agter 'n duin.
- Namib 2011 042.jpg (22.14 KiB) Viewed 4698 times
-
- Namib 2011 003.jpg (34.79 KiB) Viewed 4698 times
-
- Die Ford verloor een van sy 8 skokbrekers.
- DSC_9056.JPG (63.43 KiB) Viewed 4698 times
-
- Namib 2011 292.jpg (38.97 KiB) Viewed 4698 times
-
- Pitstop
- Namib 2011 206.jpg (44.15 KiB) Viewed 4698 times
-
- Namib 2011 276.jpg (42.06 KiB) Viewed 4698 times
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Nog 'n paar fotos
- Attachments
-
- Namib 2011 333.jpg (55.04 KiB) Viewed 4696 times
-
- Suzi se laaste rusplek
- Namib 2011 224.jpg (29.87 KiB) Viewed 4696 times
-
- Namib 2011 226.jpg (49.87 KiB) Viewed 4696 times
-
- Skoon "ge-sand blast" deur die Namib se winde
- Namib 2011 150.jpg (51.59 KiB) Viewed 4696 times
-
- Beer break
- Namib 2011 121.jpg (40.75 KiB) Viewed 4696 times
-
- Namib 2011 120.jpg (35.91 KiB) Viewed 4696 times
-
- oorblyfsels van vleisverwerkings aanleg by Sandvis hawe
- DSC00563.JPG (34.93 KiB) Viewed 4696 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Luderitz - Walvisbaai
Danie... thanks vir die fodies. Ek sien jy maak uit van foto opstel
To God be the glory
Re: Luderitz - Walvisbaai
Pragtige fotos' dankie Danie Waanneer was dit gewees?
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Luderitz - Walvisbaai
Eendag as ek groot is met n regte werk dan wil ek dit ook doen
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Mark dit was laasjaar Oktober gewees.
Lus om volgende jaar dalk weer te gaan. Dit was my 5e keer, maar sal dit graag elke jaar wil doen as ek kon.
Lus om volgende jaar dalk weer te gaan. Dit was my 5e keer, maar sal dit graag elke jaar wil doen as ek kon.
Re: Luderitz - Walvisbaai
Sjoe 5de keer....dan moet dit regtig spesiaal weesSTAMPIE wrote:Mark dit was laasjaar Oktober gewees.
Lus om volgende jaar dalk weer te gaan. Dit was my 5e keer, maar sal dit graag elke jaar wil doen as ek kon.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Mark
Dit was my tweede Luderitz - Walvis.
Die ander in die Namib was Saddle Hill, Faces of the Namib - van Solataire see toe en die Skedelkus tot by die Kunene Mond.
Die Namib bly maar 'n spesiale plek.
Dit was my tweede Luderitz - Walvis.
Die ander in die Namib was Saddle Hill, Faces of the Namib - van Solataire see toe en die Skedelkus tot by die Kunene Mond.
Die Namib bly maar 'n spesiale plek.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sun Sep 04, 2011 12:39 pm
- Town: Seychelles + Montagu
- Vehicle: '98 Hilux DC 4x4 22R LTD. Land cruiser FJ60, 1981, old and tough. Prado 150 vx v6.
- Real Name: Matthieu
Re: Luderitz - Walvisbaai
so when is the club going to organise this as a Hilux club team trip ? It looks great.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Just let me know and I will organize it
Here's some more teasers
Here's some more teasers
- Attachments
-
- DSC_9358.JPG (41.67 KiB) Viewed 4625 times
-
- DSC_9259-001.JPG (31.18 KiB) Viewed 4625 times
-
- DSC_9170.JPG (18.59 KiB) Viewed 4625 times
-
- DSC_9164.JPG (46.45 KiB) Viewed 4625 times
-
- DSC_9043.JPG (61.69 KiB) Viewed 4625 times
-
- DSC00531.JPG (59.06 KiB) Viewed 4625 times
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Some pics of our 2007 trip
- Attachments
-
- IMG_0676.JPG
- Don't look all that steep on the pic, but trust me the guys are having a little moment in there !
- (43.89 KiB) Downloaded 773 times
-
- IMG_0671.JPG (24.14 KiB) Viewed 4624 times
-
- The faithful cruiser !
- IMG_0670.JPG (21.6 KiB) Viewed 4624 times
-
- IMG_0660.JPG (37.75 KiB) Viewed 4624 times
-
- IMG_0656.JPG (17.09 KiB) Viewed 4624 times
-
- IMG_0650.JPG (19.25 KiB) Viewed 4624 times
-
- IMG_0629.JPG (20.31 KiB) Viewed 4624 times
-
- IMG_0627.JPG (23.44 KiB) Viewed 4624 times
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
And some of the skeleton coast
- Attachments
-
- DSC04570.JPG
- (49.48 KiB) Downloaded 770 times
-
- DSC04553.JPG (75.32 KiB) Viewed 4621 times
-
- DSC04647.JPG (67.8 KiB) Viewed 4621 times
-
- DSC04566.JPG (21.57 KiB) Viewed 4621 times
-
- DSC04517.JPG (21.18 KiB) Viewed 4621 times
-
- DSC04498.JPG
- (87.37 KiB) Downloaded 770 times
-
- DSC04461.JPG (99.75 KiB) Viewed 4621 times
-
- DSC04426.JPG
- (54.17 KiB) Downloaded 770 times
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Luderitz - Walvisbaai
Hi Stampie
Baie nice dit is op my tedoen lys. Baie mooi fotos.
Baie nice dit is op my tedoen lys. Baie mooi fotos.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Dankie Jaans
Jy MOET dit doen! Een van die heel bestes. Nie net die 4x4 sandry nie, maar die grootsheid van die woestyn en die diamand geskiedenis is iet swat fotos nie kan beskryf nie - jy moet dit ervaar.
Jy MOET dit doen! Een van die heel bestes. Nie net die 4x4 sandry nie, maar die grootsheid van die woestyn en die diamand geskiedenis is iet swat fotos nie kan beskryf nie - jy moet dit ervaar.
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Luderitz - Walvisbaai
Haai Stampie baie mooi fotos - ek is net so lief vir die Namib maar was nog net van Walvis tot by Sandvis. Het darem al die geleentheid ook gehad om in die ho"e duine te gaan ry.
Waar is daai Hilux van jou - ek sien hom nie op een van die fotos nie??
Waar is daai Hilux van jou - ek sien hom nie op een van die fotos nie??
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Luderitz - Walvisbaai
Danie dit lyk regtig MOOI !!!!
Reel jy die trips ? Of doen jy dit saam met n toer operateur ?
wat kos so iets ?
en dan die groot vraag - watter tipe voertuig is nodig ?? Ek weet van n paar manne wat net met GROOT enjins soon toe gaan .... so ek het al soort van aanvaar dit is uit vir my, wel solank as wat ek met my 2,5 D4D ry ....
Reel jy die trips ? Of doen jy dit saam met n toer operateur ?
wat kos so iets ?
en dan die groot vraag - watter tipe voertuig is nodig ?? Ek weet van n paar manne wat net met GROOT enjins soon toe gaan .... so ek het al soort van aanvaar dit is uit vir my, wel solank as wat ek met my 2,5 D4D ry ....
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Luderitz - Walvisbaai
ChrisF wrote:Danie dit lyk regtig MOOI !!!!
Reel jy die trips ? Of doen jy dit saam met n toer operateur ?
wat kos so iets ?
en dan die groot vraag - watter tipe voertuig is nodig ?? Ek weet van n paar manne wat net met GROOT enjins soon toe gaan .... so ek het al soort van aanvaar dit is uit vir my, wel solank as wat ek met my 2,5 D4D ry ....
Chris ek dink ek het ook al die vraag 'n vorige keer gevra want ek sou so iets met my SFA wou doen (4Y 2.2) maar ek is bang die ouens ry vir my weg en los my vir die jakkalse
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Luderitz - Walvisbaai
Agteros wrote:ChrisF wrote:Danie dit lyk regtig MOOI !!!!
Reel jy die trips ? Of doen jy dit saam met n toer operateur ?
wat kos so iets ?
en dan die groot vraag - watter tipe voertuig is nodig ?? Ek weet van n paar manne wat net met GROOT enjins soon toe gaan .... so ek het al soort van aanvaar dit is uit vir my, wel solank as wat ek met my 2,5 D4D ry ....
Chris ek dink ek het ook al die vraag 'n vorige keer gevra want ek sou so iets met my SFA wou doen (4Y 2.2) maar ek is bang die ouens ry vir my weg en los my vir die jakkalse
Nou hoekom ons reel nie so n trippie vir SFA 4Y 2.2 manne nie?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Ek gee sommer so gesamentlike antwoord.
Ek het gereeld groepe geneem as "toerleier" en geskryf oor 4x4 roetes. Op dié manier baie mooi plekke gesien.
Ek probeer darem so een keer in 2 jaar in die Namib kom en neem dan sommer 'n groep. Aangesien dit konsessie gebied is moet jy deur die woestyn saam met 'n Namibiese konsessiehouer-gids gaan.
Die koste was laasjaar R6700 per kop as ek reg kan onthou. Dit sluit 3 goeie etes per dag in. Al wat jy moet saamneem is drinkgoed (die woestyn is maar 'n dor plek) en tent en slaapgoed.
Ek het nog nooit met my 2.2 die woestyn aangevat nie, maar na die EFI sal ek dit maklik doen. Laasjaar het die duine die maklikste nog gery weens die vog in die sand na hul goeie reens. Saam met my was al 'n Ford 2.5 Ranger en standaard diesel Cruiser bakkies wat dit heel gemaklik kon doen. Daar is gewoonlik ompaaie as die ouens nie die groot duine kan uit nie.
Voor die gidse met Cruisers begin ry het, het hulle met 4Y's gery wat vrek swaar gelaai was. Ek het ,n DVD waar 'n groep 2.2 SFA's dit in 1991 gedoen het, sonder probleme.
Ek het gereeld groepe geneem as "toerleier" en geskryf oor 4x4 roetes. Op dié manier baie mooi plekke gesien.
Ek probeer darem so een keer in 2 jaar in die Namib kom en neem dan sommer 'n groep. Aangesien dit konsessie gebied is moet jy deur die woestyn saam met 'n Namibiese konsessiehouer-gids gaan.
Die koste was laasjaar R6700 per kop as ek reg kan onthou. Dit sluit 3 goeie etes per dag in. Al wat jy moet saamneem is drinkgoed (die woestyn is maar 'n dor plek) en tent en slaapgoed.
Ek het nog nooit met my 2.2 die woestyn aangevat nie, maar na die EFI sal ek dit maklik doen. Laasjaar het die duine die maklikste nog gery weens die vog in die sand na hul goeie reens. Saam met my was al 'n Ford 2.5 Ranger en standaard diesel Cruiser bakkies wat dit heel gemaklik kon doen. Daar is gewoonlik ompaaie as die ouens nie die groot duine kan uit nie.
Voor die gidse met Cruisers begin ry het, het hulle met 4Y's gery wat vrek swaar gelaai was. Ek het ,n DVD waar 'n groep 2.2 SFA's dit in 1991 gedoen het, sonder probleme.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Luderitz - Walvisbaai
STAMPIE wrote:Ek gee sommer so gesamentlike antwoord.

Sal graag n "copy" van daardie DVD wil he
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Luderitz - Walvisbaai
Danie laat weet ons as jy weer so iets doen.
As ek verlof kan kry sal ek graag wil saam gaan ...
As ek verlof kan kry sal ek graag wil saam gaan ...
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Luderitz - Walvisbaai
Hilux Club trip next year???
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Luderitz - Walvisbaai
Dawie, manne - dit klink na 'n goeie voorstel/uitdaging - ek sal graag wil deel wees van so 'n groep! Baie SFA's Natuurlik ander Hiluxe ook
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Luderitz - Walvisbaai
Ek dink dit kan net lekker wees as ons as n Hi-Lux klub so n trippie reel.Siende dat Piet Petoors se klub se lede so dramaties gestyg het die afgelope paar maande,stel ek voor dat hy die trippe vir ons sponser.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Luderitz - Walvisbaai
Self daai trip gedoen met L/cruisers was ongelooflik gewees.Sal baie graag die vrou en twee dogters vir daai trippie wil vat maar dit sal so om en by rofweg uitgewerk R30.000 kos.Bietjie STYF.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Luderitz - Walvisbaai
Wim jip dit is nou nie eintlik goedkoop nie, maar is darem een van daai MOET DOEN dinge. :)wim wrote:Self daai trip gedoen met L/cruisers was ongelooflik gewees.Sal baie graag die vrou en twee dogters vir daai trippie wil vat maar dit sal so om en by rofweg uitgewerk R30.000 kos.Bietjie STYF.
en as mens kyk na van die oorsese trips is dit ook nie so duur nie ..... (maar bly steeds n paar rand..)
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Watter tyd van die jaar gaan die meeste ouens pas. Junie Skoolvakansie?
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Danie, hoeveel dae vir die trip?
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Luderitz - Walvisbaai
Danie dit lyk baie lekker beplan n trip volgende jaar weskus op deur die Ritchersveld ludrits walvis skeleton coast Kunene. Sal bietjie pointers by jou moet kry.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Henie
Dis 5 nagte in die woestyn. Die 6e dag maak jy so teen middagete klaar.
'n Goedkoper en korter opsie is natuurlik Faces of the Namib waar jy van Solataire met die Kuiseb kus toe ry.
Sal die tariewe daarvoor kry en laat weet.
Dis 5 nagte in die woestyn. Die 6e dag maak jy so teen middagete klaar.
'n Goedkoper en korter opsie is natuurlik Faces of the Namib waar jy van Solataire met die Kuiseb kus toe ry.
Sal die tariewe daarvoor kry en laat weet.
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Luderitz - Walvisbaai
dankie!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Luderitz - Walvisbaai
Faces klink goed - Dankie!
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Luderitz - Walvisbaai
Zak, jy's welkom. Help graag waar ek kan.
Ek sal beskikbare 2013 datums en tariewe vir Luderitz - Walvis, en vir Faces kry en laat weet.
Ek sal beskikbare 2013 datums en tariewe vir Luderitz - Walvis, en vir Faces kry en laat weet.
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Luderitz - Walvisbaai
Dankie Danie sal waardeer
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Luderitz - Walvisbaai
Sal definitief ook graag al die opsies wou sien
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss